Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het 'n Gamo CFX Royal en hy lê meer as wat ek met hom skiet.
Dis nie 'n plastiek kolf nie, maar 'n hout kolf en 'n nikko stirling scope op.
Hou mens dit vir die nageslag( nie dat ek 'n nageslag het nie of verkoop mens die ding?
Frikkie, ek het ook 'n Gamo wat meer lê as wat ek met hom skiet. As ek egter op 'n Saterdag lus kry, skiet ek sommer 100 skote en dan geniet ek die ding vreeslik en dan lê hy maar weer tot ek lus kry....
Jy het hom nou en het klaar betaal vir dit, tensy hy in die pad is, waarom verkoop?
Eugene wrote:Frikkie, ek het ook 'n Gamo wat meer lê as wat ek met hom skiet. As ek egter op 'n Saterdag lus kry, skiet ek sommer 100 skote en dan geniet ek die ding vreeslik en dan lê hy maar weer tot ek lus kry....
Jy het hom nou en het klaar betaal vir dit, tensy hy in die pad is, waarom verkoop?
Frikkei daai CFX is n baie lekke geweer
As jy hom bq wil "tune" laat sit vir hom n ander sneller op en sit n "gasram" in (werk basies soos n bakkie canopy gas strut)
Praat met die ou kerel oor dit as jy wil.Hy weet alles van alles van n spring pellet geweer af en dit sal daai CFX baie lekke laat skiet http://m-ze.co.za/
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.