Kyk so word n laaigraaf gelaai
Blok
http://www.youtube.com/watch?v=K9_LrK4DXB8
Russiese kuns
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Russiese kuns
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Russiese kuns
Kyk. dit is wat ek noem SKILL.\
Daai man kan gerus ons onopgeleide oprateurs in die landjie van ons kom leer.
Robert
Daai man kan gerus ons onopgeleide oprateurs in die landjie van ons kom leer.
Robert
Oorwining deur opleiding
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Russiese kuns
Hy is nie pap aangedrewe nie, maar vodka-aangedrewe. Dis dalk waar die geheim van alles is 
Hein M.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Russiese kuns
Dis nou seker waar daai stelling van as jy agterkom drank is jou baas werk jy te lekker inkom.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Russiese kuns
Dink ek moet self vannaand 'n Fanta vat. Net om die naweek reg te begin 
Hein M.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Russiese kuns
My mond hang oop. Lyk sommer lekker om dit te doen.