Russiese kuns

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Russiese kuns

Post by BLOK »

Kyk so word n laaigraaf gelaai

Blok

http://www.youtube.com/watch?v=K9_LrK4DXB8
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Russiese kuns

Post by Robert »

Kyk. dit is wat ek noem SKILL.\

Daai man kan gerus ons onopgeleide oprateurs in die landjie van ons kom leer.

Robert
Oorwining deur opleiding
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Russiese kuns

Post by Hein M. »

Hy is nie pap aangedrewe nie, maar vodka-aangedrewe.  Dis dalk waar die geheim van alles is ;D

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Russiese kuns

Post by Witpietskiet »

Iemand iets genoem van vodka, ::)
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Russiese kuns

Post by BLOK »

Dis nou seker waar daai stelling van as jy agterkom drank is jou baas werk jy te lekker inkom.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Russiese kuns

Post by Hein M. »

Dink ek moet self vannaand 'n Fanta vat.  Net om die naweek reg te begin ;D

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Russiese kuns

Post by Boesman »

My mond hang oop. Lyk sommer lekker om dit te doen.
Post Reply