Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post Reply
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post by Swys14 »

Die CZ wat ek gekoop het, het 'n stel op. Ek wil net basies weet of dit gemors is en/of ek dit kan op los? Dis 'n 7x57.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post by mariusr »

Glo nie dis kwaliteit gooi maar af ek sal aan neem dis alm ringe en dis maar gemors kry vir jou staal ringe en basis!
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post by Swys14 »

mariusr wrote:Glo nie dis kwaliteit gooi maar af ek sal aan neem dis alm ringe en dis maar gemors kry vir jou staal ringe en basis!
ek't ook so gedink...wie maak goeie ringe wat nie die bank breek nie?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post by Arnold »

Ek skat hulle pas nie reg op die geweer as die rail soos die brno zkk of cz550 19mm is nie. Ek gebruik nou n stel Warne ringe. Nie cheap nie, maar darem nie Nightforce se prys nie ;)
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post by Swys14 »

Arnold wrote:Ek skat hulle pas nie reg op die geweer as die rail soos die brno zkk of cz550 19mm is nie. Ek gebruik nou n stel Warne ringe. Nie cheap nie, maar darem nie Nightforce se prys nie ;)
Dankie Arnold

Dit gaan dan verseker afkom as ek my kaart kry en die wapen huistoe kom. Wat betaal 'n man +- vir 'n stel 1" warne ringe, die wat lekker laag sit vir 'n 40mm Obj Lens?
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post by PWV »

Swys
Kyk ook na Thor-produkte. Te koop by S&O. Baie goedkoper as Warne en sal baie goed werk op jou 7x57.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post by Arnold »

Ringe wat mooi laag sit is moeilik om te kry. Vat maar die lagstes wat jy kan kry, hulle sal werk glo ek.

Die rail is maar hoog en ek bv. met lae thor ringe n 56mm scope opsit terwyl ek n din loop gehad het.

Ek het by S&O gekoop. Kan nie die prys onthou nie maar die 30mm ringe was hier by R7/800 rand as ek dit nie mis het nie.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post by Arnold »

Pasop vir die Thor en Lynx basis met ringe. Ek het n stel gehad waarvan die basise se hoogte verskil en dit het veroorsaak dat die scope in die verkeerde rigting slope en kan probleme veroorsaak dat jy nie eers op 100m kan zero nie.
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post by Swys14 »

Dankie Manne vir die raad. Nou weet ek darrem waarna om te kyk :)

Arnold: Noted op daai een ek sal spesiaal uitkyk vir dit wat jy daar noem.

Geniet julle naweek

Swys
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post by PWV »

Het Thor basisse en ringe op my Howa 308 gebruik. Die hoogte tussen die agter en voorste basisse verskil in elk geval - is so gemaak. Jy moet net sorg dat jy die regte een op die regte plek sit.
Die grootte van jou teleskoop sal bepaal hoe laag jy die teleskoop monteer. Soos Arnold gesê het, hoe laer hoe beter!
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post by Swys14 »

ek soek ook so laag as moontlik
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post by Arnold »

As jy die los Thor tipe basisse koop, meet hulle sommer in die winkel. Hulle moet dieselfde hoogte wees of die agterste basis effe hoer as die voorste maar nie anders om nie. Onthou ook 'n klein verskil op die basis maak 'n groot verskil as die MOA tilt uitgewerk word!

Oom Pieter, wat mens moet probeer regkry is dat jou scope op sy optiese zero zero op jou zero afstand. Ja dit is baie zeros so wees versigtig :)
Die CZ ZKK of Brno 550 gewere se rail is op dieselfde vlak en daarom moet altwee basisse ewe hoog wees. Baie manne was al in die panarie dat hulle scope nie genoeg elevasie verstelling het om op 100m te zero nie en dit is gewoonlik agv die basis/ringe wat nie reg is nie.
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post by Swys14 »

Arnold wrote:As jy die los Thor tipe basisse koop, meet hulle sommer in die winkel. Hulle moet dieselfde hoogte wees of die agterste basis effe hoer as die voorste maar nie anders om nie. Onthou ook 'n klein verskil op die basis maak 'n groot verskil as die MOA tilt uitgewerk word!

Oom Pieter, wat mens moet probeer regkry is dat jou scope op sy optiese zero zero op jou zero afstand. Ja dit is baie zeros so wees versigtig :)
Die CZ ZKK of Brno 550 gewere se rail is op dieselfde vlak en daarom moet altwee basisse ewe hoog wees. Baie manne was al in die panarie dat hulle scope nie genoeg elevasie verstelling het om op 100m te zero nie en dit is gewoonlik agv die basis/ringe wat nie reg is nie.
ek leer nou redelik baie hier, thanks Arnold. Sal my calipertjie saam vat Safari toe :)
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?

Post by PWV »

Arnold wrote:As jy die los Thor tipe basisse koop, meet hulle sommer in die winkel. Hulle moet dieselfde hoogte wees of die agterste basis effe hoer as die voorste maar nie anders om nie. Onthou ook 'n klein verskil op die basis maak 'n groot verskil as die MOA tilt uitgewerk word!

Oom Pieter, wat mens moet probeer regkry is dat jou scope op sy optiese zero zero op jou zero afstand. Ja dit is baie zeros so wees versigtig :)
Die CZ ZKK of Brno 550 gewere se rail is op dieselfde vlak en daarom moet altwee basisse ewe hoog wees. Baie manne was al in die panarie dat hulle scope nie genoeg elevasie verstelling het om op 100m te zero nie en dit is gewoonlik agv die basis/ringe wat nie reg is nie.
Arnold
Dit wat jy hierbo sê van die hoogte, is waar. (agter effens hoër as voor).
So ook om die scope so na aan sy optiese as te monteer.
Post Reply