Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
Die CZ wat ek gekoop het, het 'n stel op. Ek wil net basies weet of dit gemors is en/of ek dit kan op los? Dis 'n 7x57.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
Glo nie dis kwaliteit gooi maar af ek sal aan neem dis alm ringe en dis maar gemors kry vir jou staal ringe en basis!
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
ek't ook so gedink...wie maak goeie ringe wat nie die bank breek nie?mariusr wrote:Glo nie dis kwaliteit gooi maar af ek sal aan neem dis alm ringe en dis maar gemors kry vir jou staal ringe en basis!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
Ek skat hulle pas nie reg op die geweer as die rail soos die brno zkk of cz550 19mm is nie. Ek gebruik nou n stel Warne ringe. Nie cheap nie, maar darem nie Nightforce se prys nie 
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
Dankie ArnoldArnold wrote:Ek skat hulle pas nie reg op die geweer as die rail soos die brno zkk of cz550 19mm is nie. Ek gebruik nou n stel Warne ringe. Nie cheap nie, maar darem nie Nightforce se prys nie
Dit gaan dan verseker afkom as ek my kaart kry en die wapen huistoe kom. Wat betaal 'n man +- vir 'n stel 1" warne ringe, die wat lekker laag sit vir 'n 40mm Obj Lens?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
Swys
Kyk ook na Thor-produkte. Te koop by S&O. Baie goedkoper as Warne en sal baie goed werk op jou 7x57.
Kyk ook na Thor-produkte. Te koop by S&O. Baie goedkoper as Warne en sal baie goed werk op jou 7x57.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
Ringe wat mooi laag sit is moeilik om te kry. Vat maar die lagstes wat jy kan kry, hulle sal werk glo ek.
Die rail is maar hoog en ek bv. met lae thor ringe n 56mm scope opsit terwyl ek n din loop gehad het.
Ek het by S&O gekoop. Kan nie die prys onthou nie maar die 30mm ringe was hier by R7/800 rand as ek dit nie mis het nie.
Die rail is maar hoog en ek bv. met lae thor ringe n 56mm scope opsit terwyl ek n din loop gehad het.
Ek het by S&O gekoop. Kan nie die prys onthou nie maar die 30mm ringe was hier by R7/800 rand as ek dit nie mis het nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
Pasop vir die Thor en Lynx basis met ringe. Ek het n stel gehad waarvan die basise se hoogte verskil en dit het veroorsaak dat die scope in die verkeerde rigting slope en kan probleme veroorsaak dat jy nie eers op 100m kan zero nie.
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
Dankie Manne vir die raad. Nou weet ek darrem waarna om te kyk 
Arnold: Noted op daai een ek sal spesiaal uitkyk vir dit wat jy daar noem.
Geniet julle naweek
Swys
Arnold: Noted op daai een ek sal spesiaal uitkyk vir dit wat jy daar noem.
Geniet julle naweek
Swys
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
Het Thor basisse en ringe op my Howa 308 gebruik. Die hoogte tussen die agter en voorste basisse verskil in elk geval - is so gemaak. Jy moet net sorg dat jy die regte een op die regte plek sit.
Die grootte van jou teleskoop sal bepaal hoe laag jy die teleskoop monteer. Soos Arnold gesê het, hoe laer hoe beter!
Die grootte van jou teleskoop sal bepaal hoe laag jy die teleskoop monteer. Soos Arnold gesê het, hoe laer hoe beter!
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
ek soek ook so laag as moontlik
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
As jy die los Thor tipe basisse koop, meet hulle sommer in die winkel. Hulle moet dieselfde hoogte wees of die agterste basis effe hoer as die voorste maar nie anders om nie. Onthou ook 'n klein verskil op die basis maak 'n groot verskil as die MOA tilt uitgewerk word!
Oom Pieter, wat mens moet probeer regkry is dat jou scope op sy optiese zero zero op jou zero afstand. Ja dit is baie zeros so wees versigtig
Die CZ ZKK of Brno 550 gewere se rail is op dieselfde vlak en daarom moet altwee basisse ewe hoog wees. Baie manne was al in die panarie dat hulle scope nie genoeg elevasie verstelling het om op 100m te zero nie en dit is gewoonlik agv die basis/ringe wat nie reg is nie.
Oom Pieter, wat mens moet probeer regkry is dat jou scope op sy optiese zero zero op jou zero afstand. Ja dit is baie zeros so wees versigtig
Die CZ ZKK of Brno 550 gewere se rail is op dieselfde vlak en daarom moet altwee basisse ewe hoog wees. Baie manne was al in die panarie dat hulle scope nie genoeg elevasie verstelling het om op 100m te zero nie en dit is gewoonlik agv die basis/ringe wat nie reg is nie.
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
ek leer nou redelik baie hier, thanks Arnold. Sal my calipertjie saam vat Safari toeArnold wrote:As jy die los Thor tipe basisse koop, meet hulle sommer in die winkel. Hulle moet dieselfde hoogte wees of die agterste basis effe hoer as die voorste maar nie anders om nie. Onthou ook 'n klein verskil op die basis maak 'n groot verskil as die MOA tilt uitgewerk word!
Oom Pieter, wat mens moet probeer regkry is dat jou scope op sy optiese zero zero op jou zero afstand. Ja dit is baie zeros so wees versigtig
Die CZ ZKK of Brno 550 gewere se rail is op dieselfde vlak en daarom moet altwee basisse ewe hoog wees. Baie manne was al in die panarie dat hulle scope nie genoeg elevasie verstelling het om op 100m te zero nie en dit is gewoonlik agv die basis/ringe wat nie reg is nie.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hoe goed is Hawke Optics Match ringe?
ArnoldArnold wrote:As jy die los Thor tipe basisse koop, meet hulle sommer in die winkel. Hulle moet dieselfde hoogte wees of die agterste basis effe hoer as die voorste maar nie anders om nie. Onthou ook 'n klein verskil op die basis maak 'n groot verskil as die MOA tilt uitgewerk word!
Oom Pieter, wat mens moet probeer regkry is dat jou scope op sy optiese zero zero op jou zero afstand. Ja dit is baie zeros so wees versigtig
Die CZ ZKK of Brno 550 gewere se rail is op dieselfde vlak en daarom moet altwee basisse ewe hoog wees. Baie manne was al in die panarie dat hulle scope nie genoeg elevasie verstelling het om op 100m te zero nie en dit is gewoonlik agv die basis/ringe wat nie reg is nie.
Dit wat jy hierbo sê van die hoogte, is waar. (agter effens hoër as voor).
So ook om die scope so na aan sy optiese as te monteer.