Nuut

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Johan 270
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:49 pm

Nuut

Post by Johan 270 »

Hi, ek is Johan Louw uit die Koue Bokkeveld en gebruik die forum al baie lank...het net nog nooit die moeite gedoen om te registreer nie. Geniet die herlaai forums baie. Ek is een van daai wat glo dat 'n 270win al is wat nodig is om biltong huistoe te vat! Het darem 'n 223rem ook vir speel.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuut

Post by Pvdw »

Welkom Johan. daai wereld van jou het darm van ons land se mooiste forel waters ook.

Peet
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuut

Post by Piet Pille »

Welkom Johan.
Nog een vir ons .270 brigade.

Geniet dit hier
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuut

Post by PWV »

Welkom Johan. Laat hoor wat jy gewoonlik skiet.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuut

Post by LongWolf »

welkom net verder aangesien jy mos nou nie rerig nuut is nie.

geniet nou die gedeelte waar jy met ons nou kan deel.
Post Reply