Nuut
-
Johan 270
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:49 pm
Nuut
Hi, ek is Johan Louw uit die Koue Bokkeveld en gebruik die forum al baie lank...het net nog nooit die moeite gedoen om te registreer nie. Geniet die herlaai forums baie. Ek is een van daai wat glo dat 'n 270win al is wat nodig is om biltong huistoe te vat! Het darem 'n 223rem ook vir speel.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Nuut
Welkom Johan.
Nog een vir ons .270 brigade.
Geniet dit hier
Nog een vir ons .270 brigade.
Geniet dit hier
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Nuut
welkom net verder aangesien jy mos nou nie rerig nuut is nie.
geniet nou die gedeelte waar jy met ons nou kan deel.
geniet nou die gedeelte waar jy met ons nou kan deel.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois