Ek laai `n paar fotos op rakende `n vorige gesprek oor `n kluis mes, `n mes wat jy nie gebruik nie en net mee "bragg" soos iemand die definisie gebruik het. Ek het my opinie oor `n kluis mes en julle sal weet hoe ek daaroor voel. Maar ek sien ook ander manne se opinies raak en respekteer dit. Maar ek het hard gaan soek dat ek darem ook `n "kluis mes " kan besit, dat ek darem nou nie uitvoel tussen die gerespekteerde" Kluis-mes" manne nie. Hierdie is my beste poging wat ek kan definieer as `n "kluismes" Ek hoor graag van julle manne wat julle opinie is rakende my definisie van `n kluis mes....
Die redes dat hy in my kluis is , is seker ooglopend?
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010860_zps47073514.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010866_zps8ff13075.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010861_zpsd178c3ca.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010865_zps7c6230fe.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010863_zpsb04e2899.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010866_zps8ff13075.jpg