Jakkals roep klanke?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Jakkals roep klanke?
Het enige iemand vir my klanke op rekenaar wat hulle vir my kan stuur asb?
jndupreez@rocketmail.com
Dankie
Jake1
jndupreez@rocketmail.com
Dankie
Jake1
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Jakkals roep klanke?
Jake,
Ek dink dis net reg om die CD's van die verskillende vervaardigers en manne wat moeite gedoen het te koop en nie te copy nie. Jy kan wel verniet klanke "download" vanaf foxpro se website self.
Kontak die volgende persone op forum om CD's te bestel:
Heinrick (Jaracal)
Tafjak
Jason
Louis (Pikante klanke)
Jammer as ek fout gemaak het met naam of as ek een of meer ouens wat CD's verkoop uitgelaat het.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Jakkals roep klanke?
Baie dankie Geno, ek waardeer jou moeite, daar is beslis van daai klanke wat moet werk.
Danie01! Wie de HEL het vir jou gesê ek wil gekoopte cd's copy!? Ek is nie jou speelmaat nie !!!
Dankie
Jake1
Danie01! Wie de HEL het vir jou gesê ek wil gekoopte cd's copy!? Ek is nie jou speelmaat nie !!!
Dankie
Jake1
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Jakkals roep klanke?
Jake jy klink vir my na gevaarlike man ja, niemand se speelmaat nieJake1 wrote:Baie dankie Geno, ek waardeer jou moeite, daar is beslis van daai klanke wat moet werk.
Danie01! Wie de HEL het vir jou gesê ek wil gekoopte cd's copy!? Ek is nie jou speelmaat nie !!!
Dankie
Jake1
Hoop jy kom reg met jou klanke, maar as jy die regte klanke van die regte manne het, wat jou op regte pad sal help en raadgee oor hoe om watter klanke te gebruik, sal jy soveel meer sukses he.
Mens gaan maar min klanke verniet van net aflaai wat geskik is vir SA jakkalsroep, so nader maar die regte manne.
Groete
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Jakkals roep klanke?
Danie, dit wil vir my voorkom dat jy dan in die vervolg versigtig moet wees om sonder rede negatiewe afleidings te maak. Jy het reeds my post versuur.
Jake1
Jake1
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Jakkals roep klanke?
Jake watse klanke het jy dan gesoek? Jakkalsklanke gaan ons nie van net af laai nie en die ander klanke verkoop die manne met CD's wat jy by hulle kan bestel?
Ek glo as jy met hulself reel sal hul die klanke oor mail vir jou kan stuur, dan koop mens basies die klanke elektronies.
Ek glo as jy met hulself reel sal hul die klanke oor mail vir jou kan stuur, dan koop mens basies die klanke elektronies.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Jakkals roep klanke?
danie, die manne reageer darm kinderagtig op jou post. praat van misverstaan. jy het goed geantwoord.
toemaar, jy kan saam met my kom speel
toemaar, jy kan saam met my kom speel
HOU HOM DAAI DIKTE
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Jakkals roep klanke?
+1cassie_calvinia wrote:danie, die manne reageer darm kinderagtig op jou post. praat van misverstaan. jy het goed geantwoord.
toemaar, jy kan saam met my kom speel
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Jakkals roep klanke?
Danie ja sorry ek het miskien oorreageer, in die oorlog was daar mense dood, hierdie is klein goedjies, sorry man.johans wrote:+1cassie_calvinia wrote:danie, die manne reageer darm kinderagtig op jou post. praat van misverstaan. jy het goed geantwoord.
toemaar, jy kan saam met my kom speel
Jake1
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Jakkals roep klanke?
Dis doodreg Jake, ek wil ma net dinge op dieregte manier doen.
Danie
Danie
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Jakkals roep klanke?
Wat is die cd wat die meeste ouens gebruik- en waar is hy te koop? Watter klanke sal jy voorstel vir hierdie tyd van die jaar, ek bly in Limpopo.
Jake1
Jake1
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Jakkals roep klanke?
Jake,
Jy kan enige van die manne wat ek in my eerste post genoem het op die forum kontak, dmv PM, ek het nie hul sel nommers nie, maar meskien is hier mense wat kan help daarmee.
Ek sal vir die ou waar ek CD koop raad vra oor watter klanke hoe gebruik moet word en watter tyd van jaar.
As jy so bietjie soek op forum dmv search funksie sal jy ook heelwat tips kry. Die laaste wat goeie tips gegee was wat ek kan onthou is die, "kom ons praat weer vir n slag jakkalse". Search woorde soos, roep metodes, tips vir junie, etc.
Wat baie sal help is as jy die roepmetodes kry wat Heinrich hier op forum bespreek het, ek sal kyk of ek die link daarheen kry, maar gaan doen n kursus en dinge raak soveel meer duideliker.

Hier is die link na Jaracal se roepmetodes
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=93&t=30
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=93&t=30
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=93&t=30
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=93&t=30
- Vuilhond
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed Feb 13, 2013 10:27 am
Re: Jakkals roep klanke?
Hallo manne,
Daar is nie dalk iemand wat al 'n CD op itunes het wat ek kan gaan koop nie? Of moet ek na 'n winkel toe ry en die CD gaan koop? Ek sou verkies as ek per kredietkaart kon betaal en sommer die CD 'download'.
Ek hoor graag van julle

308 Musgrave, 243 Sako, Browning 525 12Ga, Hoyt Maxxis 31
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jakkals roep klanke?
Kontak vir Geno hy het die nuwe cd Jakkals paljas
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Jakkals roep klanke?
jaracal winkel.Vuilhond wrote:Hallo manne,
Daar is nie dalk iemand wat al 'n CD op itunes het wat ek kan gaan koop nie? Of moet ek na 'n winkel toe ry en die CD gaan koop? Ek sou verkies as ek per kredietkaart kon betaal en sommer die CD 'download'.
Ek hoor graag van julle
link is links bo in die hoek.
en, vir jakkalse moet 'n mens maar ry. al is dit om cd te koop
HOU HOM DAAI DIKTE