Jakkals roep klanke?

Post Reply
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Jakkals roep klanke?

Post by Jake1 »

Het enige iemand vir my klanke op rekenaar wat hulle vir my kan stuur asb?

jndupreez@rocketmail.com

Dankie
Jake1
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Jakkals roep klanke?

Post by Danie01 »

Jake,

Ek dink dis net reg om die CD's van die verskillende vervaardigers en manne wat moeite gedoen het te koop en nie te copy nie. Jy kan wel verniet klanke "download" vanaf foxpro se website self.

Kontak die volgende persone op forum om CD's te bestel:

Heinrick (Jaracal)
Tafjak
Jason
Louis (Pikante klanke)

Jammer as ek fout gemaak het met naam of as ek een of meer ouens wat CD's verkoop uitgelaat het.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkals roep klanke?

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Jakkals roep klanke?

Post by Jake1 »

Baie dankie Geno, ek waardeer jou moeite, daar is beslis van daai klanke wat moet werk.

Danie01! Wie de HEL het vir jou gesê ek wil gekoopte cd's copy!? Ek is nie jou speelmaat nie !!!

Dankie
Jake1
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Jakkals roep klanke?

Post by Danie01 »

Jake1 wrote:Baie dankie Geno, ek waardeer jou moeite, daar is beslis van daai klanke wat moet werk.

Danie01! Wie de HEL het vir jou gesê ek wil gekoopte cd's copy!? Ek is nie jou speelmaat nie !!!

Dankie
Jake1
Jake jy klink vir my na gevaarlike man ja, niemand se speelmaat nie :laugh: . Jy vra wie het vir jou klanke, nou al waar ek klanke kry is soos ek genoem het, ek moes dit dalk op ander manier gestel het, maar soos ek afgelei het uit jou post soek jy enige klanke, nie net die wat verniet is nie. Wel ek het jou dam gehelp om by die regte persone uit te kom, jammer as ek jou verkeerd verstaan het, maar daar is so baie mense wat net die goed wil hê en nie daarvoor wil betaal of werk nie, dis ook gewoonlik die mense wat roeper op n manier gekry het of gekoop het net vir die sports daarvan en nie die ding reg begin en ernstig opneem nie, ek het sulke vriende ook en ons sit ook daaroor vas, maar hul verstaan waarom ek teen dit is.

Hoop jy kom reg met jou klanke, maar as jy die regte klanke van die regte manne het, wat jou op regte pad sal help en raadgee oor hoe om watter klanke te gebruik, sal jy soveel meer sukses he.

Mens gaan maar min klanke verniet van net aflaai wat geskik is vir SA jakkalsroep, so nader maar die regte manne.

Groete
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Jakkals roep klanke?

Post by Jake1 »

Danie, dit wil vir my voorkom dat jy dan in die vervolg versigtig moet wees om sonder rede negatiewe afleidings te maak. Jy het reeds my post versuur.

Jake1
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Jakkals roep klanke?

Post by Danie01 »

Jake watse klanke het jy dan gesoek? Jakkalsklanke gaan ons nie van net af laai nie en die ander klanke verkoop die manne met CD's wat jy by hulle kan bestel?

Ek glo as jy met hulself reel sal hul die klanke oor mail vir jou kan stuur, dan koop mens basies die klanke elektronies.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Jakkals roep klanke?

Post by cassie_calvinia »

danie, die manne reageer darm kinderagtig op jou post. praat van misverstaan. jy het goed geantwoord.
toemaar, jy kan saam met my kom speel :laugh:
HOU HOM DAAI DIKTE
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Jakkals roep klanke?

Post by johans »

cassie_calvinia wrote:danie, die manne reageer darm kinderagtig op jou post. praat van misverstaan. jy het goed geantwoord.
toemaar, jy kan saam met my kom speel :laugh:
+1
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Jakkals roep klanke?

Post by Jake1 »

johans wrote:
cassie_calvinia wrote:danie, die manne reageer darm kinderagtig op jou post. praat van misverstaan. jy het goed geantwoord.
toemaar, jy kan saam met my kom speel :laugh:
+1
Danie ja sorry ek het miskien oorreageer, in die oorlog was daar mense dood, hierdie is klein goedjies, sorry man.

Jake1
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Jakkals roep klanke?

Post by Danie01 »

Dis doodreg Jake, ek wil ma net dinge op dieregte manier doen.

Danie
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Jakkals roep klanke?

Post by Jake1 »

Wat is die cd wat die meeste ouens gebruik- en waar is hy te koop? Watter klanke sal jy voorstel vir hierdie tyd van die jaar, ek bly in Limpopo.

Jake1
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Jakkals roep klanke?

Post by Danie01 »

Jake,

Jy kan enige van die manne wat ek in my eerste post genoem het op die forum kontak, dmv PM, ek het nie hul sel nommers nie, maar meskien is hier mense wat kan help daarmee.

Ek sal vir die ou waar ek CD koop raad vra oor watter klanke hoe gebruik moet word en watter tyd van jaar.

As jy so bietjie soek op forum dmv search funksie sal jy ook heelwat tips kry. Die laaste wat goeie tips gegee was wat ek kan onthou is die, "kom ons praat weer vir n slag jakkalse". Search woorde soos, roep metodes, tips vir junie, etc.

Wat baie sal help is as jy die roepmetodes kry wat Heinrich hier op forum bespreek het, ek sal kyk of ek die link daarheen kry, maar gaan doen n kursus en dinge raak soveel meer duideliker.

Groete
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Jakkals roep klanke?

Post by Danie01 »

User avatar
Vuilhond
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Wed Feb 13, 2013 10:27 am

Re: Jakkals roep klanke?

Post by Vuilhond »

Hallo manne,

Daar is nie dalk iemand wat al 'n CD op itunes het wat ek kan gaan koop nie? Of moet ek na 'n winkel toe ry en die CD gaan koop? Ek sou verkies as ek per kredietkaart kon betaal en sommer die CD 'download'.

Ek hoor graag van julle
308 Musgrave, 243 Sako, Browning 525 12Ga, Hoyt Maxxis 31
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Jakkals roep klanke?

Post by NicoSmit »

Kontak vir Geno hy het die nuwe cd Jakkals paljas
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Jakkals roep klanke?

Post by cassie_calvinia »

Vuilhond wrote:Hallo manne,

Daar is nie dalk iemand wat al 'n CD op itunes het wat ek kan gaan koop nie? Of moet ek na 'n winkel toe ry en die CD gaan koop? Ek sou verkies as ek per kredietkaart kon betaal en sommer die CD 'download'.

Ek hoor graag van julle
jaracal winkel.
link is links bo in die hoek.
en, vir jakkalse moet 'n mens maar ry. al is dit om cd te koop
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply