nuwe lid - karoo

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
karooboer
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue May 07, 2013 7:37 pm

nuwe lid - karoo

Post by karooboer »

halo die naam is stephan is n boer in die carnarvon omgewing. ek geniet die forum en is bly om n nuwe lid te wees. my jag wapens is n lee enfield .303, paker hale .270 en n gemaakte .243
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: nuwe lid - karoo

Post by PWV »

Welkom Stefan. Hoop jy geniet dit hier.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: nuwe lid - karoo

Post by James Wilson »

:Welkom, ek hoop jy kan n plan maak met daai 303 :laugh:
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: nuwe lid - karoo

Post by mariusr »

Welkom Stephan ons wil almal weet is daar wild op jou plaas! ;D
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: nuwe lid - karoo

Post by morne smith »

Welkom Stephan ek jag al 13 jaar in die Karoo. Sout van die aarde
karooboer
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue May 07, 2013 7:37 pm

Re: nuwe lid - karoo

Post by karooboer »

hahaha .303 met n ou weaver scope is my saam boer geweer kan als wat ek wil met hom plattrek as dit onverwags opduik
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: nuwe lid - karoo

Post by PWV »

karooboer wrote:hahaha .303 met n ou weaver scope is my saam boer geweer kan als wat ek wil met hom plattrek as dit onverwags opduik
Lees my post: Die Ou Ballie jag op Voorspoed. So onthou ek Carnavon.
User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: nuwe lid - karoo

Post by Andre CZ »

Welkom Stephan !
Groete
Andre
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 890
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: nuwe lid - karoo

Post by KalahariKlong »

Baie welkom Stephan, geniet dit hier by ons.

Groete
KK
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: nuwe lid - karoo

Post by swc-tr »

karooboer wrote:halo die naam is stephan is n boer in die carnarvon omgewing.
Jy is nie dalk Stephan Burger nie?
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: nuwe lid - karoo

Post by tokjak »

welkom stephan
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: nuwe lid - karoo

Post by jamalley »

Welkom, hoop jy geniet dit
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: nuwe lid - karoo

Post by Riaan Beeslaar »

Baie welkom Stephan
Geniet dit hier op die forum
Groete
Riaan
karooboer
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue May 07, 2013 7:37 pm

Re: nuwe lid - karoo

Post by karooboer »

nee ek nie stephan burger nie maar ken hom
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: nuwe lid - karoo

Post by morne smith »

Is jou van Nel?
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: nuwe lid - karoo

Post by PWV »

morne smith wrote:Is jou van Nel?
Kom ons hou 'n kompetisie en raai wat sy van is! :-\
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: nuwe lid - karoo

Post by hencohugo »

Ek raai du Toit.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: nuwe lid - karoo

Post by Jakkalsgat »

Pretorius
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: nuwe lid - karoo

Post by Riaan Beeslaar »

Wessels
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: nuwe lid - karoo

Post by morne smith »

Ek hoop nie jou van is van Zyl nie, want as dit is dan ken ek jou nie, want ek het nog nooit 'n Stephan van Zyl ontmoet nie.
Post Reply