nuwe lid - karoo
-
karooboer
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Tue May 07, 2013 7:37 pm
nuwe lid - karoo
halo die naam is stephan is n boer in die carnarvon omgewing. ek geniet die forum en is bly om n nuwe lid te wees. my jag wapens is n lee enfield .303, paker hale .270 en n gemaakte .243
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: nuwe lid - karoo
Welkom Stefan. Hoop jy geniet dit hier.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: nuwe lid - karoo
:Welkom, ek hoop jy kan n plan maak met daai 303 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: nuwe lid - karoo
Welkom Stephan ons wil almal weet is daar wild op jou plaas! 
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: nuwe lid - karoo
Welkom Stephan ek jag al 13 jaar in die Karoo. Sout van die aarde
-
karooboer
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Tue May 07, 2013 7:37 pm
Re: nuwe lid - karoo
hahaha .303 met n ou weaver scope is my saam boer geweer kan als wat ek wil met hom plattrek as dit onverwags opduik
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: nuwe lid - karoo
Lees my post: Die Ou Ballie jag op Voorspoed. So onthou ek Carnavon.karooboer wrote:hahaha .303 met n ou weaver scope is my saam boer geweer kan als wat ek wil met hom plattrek as dit onverwags opduik
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: nuwe lid - karoo
Welkom Stephan !
Groete
Andre
Groete
Andre
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: nuwe lid - karoo
Baie welkom Stephan, geniet dit hier by ons.
Groete
KK
Groete
KK
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: nuwe lid - karoo
Jy is nie dalk Stephan Burger nie?karooboer wrote:halo die naam is stephan is n boer in die carnarvon omgewing.
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: nuwe lid - karoo
welkom stephan
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: nuwe lid - karoo
Welkom, hoop jy geniet dit
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: nuwe lid - karoo
Baie welkom Stephan
Geniet dit hier op die forum
Groete
Riaan
Geniet dit hier op die forum
Groete
Riaan
-
karooboer
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Tue May 07, 2013 7:37 pm
Re: nuwe lid - karoo
nee ek nie stephan burger nie maar ken hom
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: nuwe lid - karoo
Is jou van Nel?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: nuwe lid - karoo
Kom ons hou 'n kompetisie en raai wat sy van is!morne smith wrote:Is jou van Nel?
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: nuwe lid - karoo
Ek raai du Toit.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: nuwe lid - karoo
Pretorius
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: nuwe lid - karoo
Wessels
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: nuwe lid - karoo
Ek hoop nie jou van is van Zyl nie, want as dit is dan ken ek jou nie, want ek het nog nooit 'n Stephan van Zyl ontmoet nie.
