Rug oefeninge
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Rug oefeninge
Vertel bietjie wat julle doen met rug oefeninge.
Lat pull down back en front
Cable rows
Pull ups
Back extentions
Is wat ek tans deur werk.
Dan n 15min cardio sessie op die fiets.
Lat pull down back en front
Cable rows
Pull ups
Back extentions
Is wat ek tans deur werk.
Dan n 15min cardio sessie op die fiets.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Rug oefeninge
Jy het nie rug geoefen totdat jy DEADLIFTS gedoen het nie 
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rug oefeninge
dankie vir die waarheid. Deadlifts en squats is die beste vir rug oefeninge..303 wrote:Jy het nie rug geoefen totdat jy DEADLIFTS gedoen het nie
Dan ook pull ups, t-bar rows, low rows en barbell rows.
moet nie vergeet nie, as jou core sterk is (pilates) dan is jou rug ook baie sterker.
ek soek nog wapens...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Rug oefeninge
Wat presies is 'n deadlift?
Is dit daai 30' (grade) bar wat jy aan die een kant optel met jou voete op so skuins platvorm?
Jammer ek vra, maar ek doen verskillende oefeninge en ek is nie altyd seker wat dit presies genoem word nie!
Is dit daai 30' (grade) bar wat jy aan die een kant optel met jou voete op so skuins platvorm?
Jammer ek vra, maar ek doen verskillende oefeninge en ek is nie altyd seker wat dit presies genoem word nie!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Rug oefeninge
Deadlift is die een wat ek nou eers bietjie los..303 wrote:Jy het nie rug geoefen totdat jy DEADLIFTS gedoen het nie
Hy sal bykom so oor n maand.
Maar stem saam dit is n goeie oefening vir rug.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Rug oefeninge
Dankie!
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rug oefeninge
Vandag is weer rug dag, baie swaar gaan vandag. 3 sets, 6 reps per set. Maar gewoonlik is ek gaar na die deadlifts!
ek soek nog wapens...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Rug oefeninge
Ek het gister begin met dead lifts in my program...
Vrek seer vandag.
Vrek seer vandag.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rug oefeninge
Ja, hoeveel gewig het jy gevat? En sit jy die bar neer na elke lift, of hou jy tension?
ek soek nog wapens...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Rug oefeninge
Ja ek sit die bar neer elke keer.SV MAD (Henk) wrote:Ja, hoeveel gewig het jy gevat? En sit jy die bar neer na elke lift, of hou jy tension?
Maar met 15kg n kant begin totdat die spiere in shape kom en dan sal ek bietjie begin by las.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rug oefeninge
Cool. Maak nie saak oor gewig nie, form is die belangrikste.
ek soek nog wapens...
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Rug oefeninge
Ek oefen my rug in die bankbestuurder se kantoor.....Buk laag en se herhaaldelik "Ja Baas".
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Rug oefeninge
Bendover barbell row,3sets van 10
Bent Over Two-Arm Long Bar Row,3sets van 10
Lying T-Bar Row,3sets van 10
One-Arm Dumbbell Row,3sets van 10
Seated Cable Rows,3sets van 10
Pullups,2sets van 10
Rocky Pull-Ups/Pulldowns,2sets van10
Straight-Arm Pulldown,4sets van 10
Wide-Grip Lat Pulldown,2sets van 10
Wide-Grip Pulldown Behind The Neck2sets van 10
Bent Over Two-Arm Long Bar Row,3sets van 10
Lying T-Bar Row,3sets van 10
One-Arm Dumbbell Row,3sets van 10
Seated Cable Rows,3sets van 10
Pullups,2sets van 10
Rocky Pull-Ups/Pulldowns,2sets van10
Straight-Arm Pulldown,4sets van 10
Wide-Grip Lat Pulldown,2sets van 10
Wide-Grip Pulldown Behind The Neck2sets van 10
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rug oefeninge
Manne, lekker swaar gegaan gister, jinne, my lats en rug voel dit vanoggend. het semi uit die bed gerol, kon nie regop kom nie...
Vandag Bors¬!
Vandag Bors¬!
ek soek nog wapens...
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rug oefeninge
Stiff leg deadlifts gedoen vandag, 7 sets (reps per set: 15, 12 10, 8, 8, 6,
, waarvan die laaste 3 sets alles dropsets was. Na dit was my rug stywer as Hartskoot Hennie wat nou op honeymooon is! more val ek uit die bed uit, ek sal nie kan opstaan nie...
ek soek nog wapens...