Rug oefeninge

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Rug oefeninge

Post by Gerhard »

Vertel bietjie wat julle doen met rug oefeninge.

Lat pull down back en front

Cable rows

Pull ups

Back extentions

Is wat ek tans deur werk.

Dan n 15min cardio sessie op die fiets.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Rug oefeninge

Post by LUAN »

Jy het nie rug geoefen totdat jy DEADLIFTS gedoen het nie ;)
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Rug oefeninge

Post by SV MAD (Henk) »

.303 wrote:Jy het nie rug geoefen totdat jy DEADLIFTS gedoen het nie ;)
dankie vir die waarheid. Deadlifts en squats is die beste vir rug oefeninge.

Dan ook pull ups, t-bar rows, low rows en barbell rows.

moet nie vergeet nie, as jou core sterk is (pilates) dan is jou rug ook baie sterker.
ek soek nog wapens...
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Rug oefeninge

Post by Eugene »

Wat presies is 'n deadlift?

Is dit daai 30' (grade) bar wat jy aan die een kant optel met jou voete op so skuins platvorm?

Jammer ek vra, maar ek doen verskillende oefeninge en ek is nie altyd seker wat dit presies genoem word nie!
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Rug oefeninge

Post by LUAN »

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Rug oefeninge

Post by Gerhard »

.303 wrote:Jy het nie rug geoefen totdat jy DEADLIFTS gedoen het nie ;)
Deadlift is die een wat ek nou eers bietjie los.

Hy sal bykom so oor n maand.

Maar stem saam dit is n goeie oefening vir rug.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Rug oefeninge

Post by Eugene »

User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Rug oefeninge

Post by SV MAD (Henk) »

Vandag is weer rug dag, baie swaar gaan vandag. 3 sets, 6 reps per set. Maar gewoonlik is ek gaar na die deadlifts!
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Rug oefeninge

Post by Gerhard »

Ek het gister begin met dead lifts in my program...

Vrek seer vandag.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Rug oefeninge

Post by SV MAD (Henk) »

Ja, hoeveel gewig het jy gevat? En sit jy die bar neer na elke lift, of hou jy tension?
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Rug oefeninge

Post by Gerhard »

SV MAD (Henk) wrote:Ja, hoeveel gewig het jy gevat? En sit jy die bar neer na elke lift, of hou jy tension?
Ja ek sit die bar neer elke keer.

Maar met 15kg n kant begin totdat die spiere in shape kom en dan sal ek bietjie begin by las.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Rug oefeninge

Post by SV MAD (Henk) »

Cool. Maak nie saak oor gewig nie, form is die belangrikste.
ek soek nog wapens...
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Rug oefeninge

Post by SV MAD (Henk) »

lekker program daar Ludwig
ek soek nog wapens...
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Rug oefeninge

Post by wlm »

Ek oefen my rug in die bankbestuurder se kantoor.....Buk laag en se herhaaldelik "Ja Baas".
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Rug oefeninge

Post by SV MAD (Henk) »

Bwahahahahha
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Rug oefeninge

Post by Gerhardu »

Bendover barbell row,3sets van 10
Bent Over Two-Arm Long Bar Row,3sets van 10
Lying T-Bar Row,3sets van 10
One-Arm Dumbbell Row,3sets van 10
Seated Cable Rows,3sets van 10

Pullups,2sets van 10
Rocky Pull-Ups/Pulldowns,2sets van10
Straight-Arm Pulldown,4sets van 10
Wide-Grip Lat Pulldown,2sets van 10
Wide-Grip Pulldown Behind The Neck2sets van 10
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Rug oefeninge

Post by SV MAD (Henk) »

Manne, lekker swaar gegaan gister, jinne, my lats en rug voel dit vanoggend. het semi uit die bed gerol, kon nie regop kom nie...

Vandag Bors¬!
ek soek nog wapens...
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Rug oefeninge

Post by SV MAD (Henk) »

Stiff leg deadlifts gedoen vandag, 7 sets (reps per set: 15, 12 10, 8, 8, 6, 8), waarvan die laaste 3 sets alles dropsets was. Na dit was my rug stywer as Hartskoot Hennie wat nou op honeymooon is! more val ek uit die bed uit, ek sal nie kan opstaan nie...
ek soek nog wapens...
Post Reply