Spier Spasma's
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Spier Spasma's
Ek sukkel elke nou en dan met spasma in my nek veral as ek sleg geslaap het.
(Gebreekte nek help ook seker nie)
Dan as dit nou on aangenaam raak drink ek n dicloflam en dit sort n spasma redelik vinnig uit.
Maar nou sit ek met spasma tussen my skouer blaaie.
Dis nie ondraaglik seer nie net onaangenaam.
Wat is die beste manier om van die spasma's ontslae te raak?

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Spier Spasma's
Gerhard, fisio en naalde! Moet net NOOIT vra dat hulle daai spasma met die hand uitvryf nie, vat die naalde, dis baie beter en BAIE minder pynvol....
Aim small, miss small
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spier Spasma's
Ek ken...Eugene wrote: Gerhard, fisio en naalde! Moet net NOOIT vra dat hulle daai spasma met die hand uitvryf nie, vat die naalde, dis baie beter en BAIE minder pynvol....
Daai naalde is goeie manier maar ek het nie tyd om weg te loop by die werk nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spier Spasma's
Nou begin met Magnesium en Calsium aanvullingsSV MAD (Henk) wrote: slow-Mag aanvullings?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Spier Spasma's
Osteopatiese masering.Gerhard wrote:
Wat is die beste manier om van die spasma's ontslae te raak?
Ons het so maseuse wat elke Woensdag na ons kantore toe kom.
Laat weet my as jy dalk 'n tydjie kan afknyp,dan kom val jy sommer in vir 'n halfuur, anders gee ek jou haar nommer en sy sal na jou toe kom.
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spier Spasma's
Dit klink na n plan...kopskoot wrote: Osteopatiese masering.
Ons het so maseuse wat elke Woensdag na ons kantore toe kom.
Laat weet my as jy dalk 'n tydjie kan afknyp,dan kom val jy sommer in vir 'n halfuur, anders gee ek jou haar nommer en sy sal na jou toe kom.
Sal laat weet as ek bly sukkel.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Spier Spasma's
Gerhard, as ek so lees het jy 'n ongeluk gehad waartydens jy jouself beseer het.
Indien dit rug verwant is, is dit moontlik dat werwel belyning 'n faktor kan wees, wat kan lei tot inflammasie in die kolom, en spiere wat dan saamtrek om die area te beskerm, wat dan eintlik die ongemak vererger. Sulke tye is 'n yspak op die aangetasde area van meer waarde as hitte, wat inflammasie aanhuts.
Moet dit nie ignoreer nie en met medikasie maskeer nie.
Het jy al 'n chiropraktisyn besoek?

- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Spier Spasma's
Na n harde sessie drink ek eno's of sitro soda in n glas water.Dit haal die melksuur bietjie uit.Ek het dit gereeld gedrink met oefening vir n 100myl wedloop waarvoor ek ge oefen het.Elke dag was amper 20-30km se hardloop en dit het die bene nogal gevreet.Slowmag werk ook mooi of as julle eetplan dit toelaat kan jy piesangs eet.
Groete.
Groete.
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spier Spasma's
Ek het my C3 vertebra vergruis (nek gebreek) met n bakkie ongeluk.THOMAST wrote: Gerhard, as ek so lees het jy 'n ongeluk gehad waartydens jy jouself beseer het.
Indien dit rug verwant is, is dit moontlik dat werwel belyning 'n faktor kan wees, wat kan lei tot inflammasie in die kolom, en spiere wat dan saamtrek om die area te beskerm, wat dan eintlik die ongemak vererger. Sulke tye is 'n yspak op die aangetasde area van meer waarde as hitte, wat inflammasie aanhuts.
Moet dit nie ignoreer nie en met medikasie maskeer nie.
Het jy al 'n chiropraktisyn besoek?
C2 -4 is nou aan mekaar vas met plaate en skroewe nadat hulle been uit my heup gehaal het om C3 oor te bou.
Gelukkig pla dit nie regtig nie behalwe vir n spasma nou en dan as die kussing draai deur die nag en ek sleg le.
Waar ek nou spasma het is so tussen die blaaie en ek vermoed dit is maar omdat ek laas week die kilograme aan gedraai het in die gym en nou gee my rug my bietjie grief... lol
Daar is nie n manier wat ek naby n rug en pluk dokter kom nie agv my nek...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spier Spasma's
Nee vrek...Born2Late wrote: Na n harde sessie drink ek eno's of sitro soda in n glas water.Dit haal die melksuur bietjie uit.Ek het dit gereeld gedrink met oefening vir n 100myl wedloop waarvoor ek ge oefen het.Elke dag was amper 20-30km se hardloop en dit het die bene nogal gevreet.Slowmag werk ook mooi of as julle eetplan dit toelaat kan jy piesangs eet.
Groete.
100 myl wedloop???
Gee jou heupe en kniee nie probleme na al die hardloop nie?
Ek sal van more af weer piesangs kry.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Spier Spasma's
Gerhard
Stress is baie keer die oorsaak van spasma
van die Anti dep pille keer ook spasmas... het laasjaar vir so 6 maade gedrink en my spasmas is weg
VRA jou dr.
Smirre
Stress is baie keer die oorsaak van spasma
van die Anti dep pille keer ook spasmas... het laasjaar vir so 6 maade gedrink en my spasmas is weg
VRA jou dr.
Smirre
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spier Spasma's
Smirre,Smirre wrote: Gerhard
Stress is baie keer die oorsaak van spasma
van die Anti dep pille keer ook spasmas... het laasjaar vir so 6 maade gedrink en my spasmas is weg
VRA jou dr.
Smirre
Ja glo my stress word hier by die bakkie vrag vol af gelaai in die kantoor.
As dit aan hou en regtig n probleem raak sal ek by die GP n draai gaan maak.
Dankie vir die raad sover manne...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Spier Spasma's
Vra jou dokter wat hy dink van Arcoxia. Dit het vir my gehelp.
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Spier Spasma's
My kniee gee deesdae bietjie las,maar net tot hulle warm is dan gaan dit aan.n Goeie warmvryf met perdesalf help ook.
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spier Spasma's
My Ex Skoonpa het net so baie gehardloop.Born2Late wrote: My kniee gee deesdae bietjie las,maar net tot hulle warm is dan gaan dit aan.n Goeie warmvryf met perdesalf help ook.
Maar hy moes teen 69 n heup vervang agv die hardloop...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Spier Spasma's
Jis maar julle is oud...

Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spier Spasma's
Nee,henried wrote: Jis maar julle is oud...![]()
![]()
![]()
Net al goed ge pannel beat...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Spier Spasma's
Ek terg net, sukkel self in die oggend om teen die trappe af te kom, my enkels...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Spier Spasma's
Jy begin oud word as jy meer dokter telefoon nommers op speeddail het as vriende. 
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Spier Spasma's
Gerhard
Pasop vir te veel Natrium Diclofenak soos Voltaren en Cataflam. Dit help, maar dit voeter jou dukderm baie vinnig op.
Ek weet nie wat gaan jou spasmas wegvat nie, maar klink vir my jy het spiere wat oorkompenseer.
Groete
Dawie

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Spier Spasma's
Happy ending and all?kopskoot wrote: Osteopatiese masering.
Ons het so maseuse wat elke Woensdag na ons kantore toe kom.
Goed, beter, 6millimeter!
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Spier Spasma's
LMGA!!!!Geno wrote: Happy ending and all?
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Spier Spasma's
Gerhard, kry vir jou n sleep active memory foam matras.
Hulle is vrek duur maar dis ongelooflik watse nagrus mens met so matras inkry.
Na my skouer operasie het ook met spasmas gesukkel maar na ons so matras gekry het gebeur dit amper nie meer nie.
Hulle is vrek duur maar dis ongelooflik watse nagrus mens met so matras inkry.
Na my skouer operasie het ook met spasmas gesukkel maar na ons so matras gekry het gebeur dit amper nie meer nie.
.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg