Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Jan se skoonma is in die hospitaal na n gruwilike ongeluk !
Dokter vra vir jan , Jan soek jy die goeie nuus of die slegte nuus 1ste?
Jan; slegte nuus asb dok!
Dok; jou skoonma gaan vir die res van haar lewe n doek moet dra en sy sal dit nie self kan ruil nie, jy sal haar 3 keer n dag moet voer want sy kan nie meer haar hande gebruik nie, en dan sal jy haar ook 2 keer ndag moet bad en aangesien sy nie kan loop nie sal jy haar
orals moet rondstood op haar rystoel!
Jan; magtig man ma dit is sleg wat is die goie nuus??