Skoonma

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Skoonma

Post by Hein M. »

Hi julle,

Dink asb aan my skoonma.
Sy was vanoggend in ?n verskriklike ongeluk. ?n Ooggetuie het gelukkig alles afgeneem. Dankie vir julle ondersteuning.





Image
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Francois B
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am

Re: Skoonma

Post by Francois B »

Baie Baie skerp!
User avatar
Francois B
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am

Re: Skoonma

Post by Francois B »

Jan se skoonma is in die hospitaal na n gruwilike ongeluk !

Dokter vra vir jan , Jan soek jy die goeie nuus of die slegte nuus 1ste?
Jan; slegte nuus asb dok!
Dok; jou skoonma gaan vir die res van haar lewe n doek moet dra en sy sal dit nie self kan ruil nie, jy sal haar 3 keer n dag moet voer  want sy kan nie meer haar hande gebruik nie, en dan sal jy haar ook 2 keer ndag moet bad en aangesien sy nie kan loop nie sal jy haar
orals moet rondstood op haar rystoel!

Jan; magtig man ma dit is sleg wat is die goie nuus??

Dok; Ek joke net sy is gisteraand 11 dood!
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Skoonma

Post by Boesman »

Francois

LMGA!!  :D
Post Reply