Jag Pakette 2013 ??
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Jag Pakette 2013 ??
Dagse Almal,
Kan die manne met die Wildsplase solank begin pakette adverteer vir die 2013 seisoen asb ??
Kan die manne met die Wildsplase solank begin pakette adverteer vir die 2013 seisoen asb ??
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
- Renier
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm
Re: Jag Pakette 2013 ??
Goeie idee! Ek sal ook nou al belangstel om reelings te tref
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
- lowtech
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Wed Jun 13, 2012 12:17 pm
Re: Jag Pakette 2013 ??
yes please yes yes yes

kan nie wag nie
kan nie wag nie
Ruger M77MK1.30-06
Howa 1500 .243
Ruger M77MK11 Pred. 233
Win mod 52c .22lr
Beretta 12g
Marocchi 12g
Bowtech Destroyer 350
Howa 1500 .243
Ruger M77MK11 Pred. 233
Win mod 52c .22lr
Beretta 12g
Marocchi 12g
Bowtech Destroyer 350
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Jag Pakette 2013 ??
Kom nou manne.So min tyd en so baie "trips" om te beplan.

CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
-
JAM
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Mon Nov 05, 2012 12:13 pm
Re: Jag Pakette 2013 ??
dink die kalahari is die volgende stop
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jag Pakette 2013 ??
En as ek mag vra gooi asb. alles in in ander woorde hout, slag voertuie VAT of nie miskote en sulke dinge sodat mens presies weet wat dit gaan kos. Dankie
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Jag Pakette 2013 ??
En die stilte is oorverdowend........
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Jag Pakette 2013 ??
aggenee manne
ek hol my dood om elke 5min te kom kyk of hier nie al n pakket of drie is wat my sak pas?????????????????????????????????? n
ie
ek hol my dood om elke 5min te kom kyk of hier nie al n pakket of drie is wat my sak pas?????????????????????????????????? n
ie
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Jag Pakette 2013 ??
Dankie FrederikFrederik wrote: En as ek mag vra gooi asb. alles in in ander woorde hout, slag voertuie VAT of nie miskote en sulke dinge sodat mens presies weet wat dit gaan kos. Dankie
Dit wil mens graag ook voir die tyd bevestig
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
-
Sandban(g)k
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sat Oct 20, 2012 5:38 pm
Re: Jag Pakette 2013 ??
Ek wil ook, dis nou as ek my bevoegdheid en lisensie oorleef!
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Jag Pakette 2013 ??
Nee wat manne,
Lyk my nie die mense wil het ons moet 2013 jag nie!
Lyk my nie die mense wil het ons moet 2013 jag nie!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jag Pakette 2013 ??
Manne julle is effe vroeg om nou al te verwag pakette moet beskikbaar wees vir volgende jaar. Onthou die jagseisoen is nou eers klaar en die reen tyd breek nou ook eers aan. Niemand weet nog wat die veld toestand wild aanteel ensovoorts vir die komende somer seisoen gaan wees nie.
As hulle nog nie weet wat surplus gaan wees nie hoe verwag julle moet daar pakette wees.
Ek dink gee kans tot later en baie manne sal nog bykom.
As hulle nog nie weet wat surplus gaan wees nie hoe verwag julle moet daar pakette wees.
Ek dink gee kans tot later en baie manne sal nog bykom.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Jag Pakette 2013 ??
Blok is reg. Die nuwe Cruiser se paaiement word eers in nuwe jaar bereken as hy klaar geregistreer is en die vrouens moet nog Kers inkope gaan doen.
So, die pryse sal eers na Kersfees uitgewerk kan word.
Jammer manne, ek kon dit nie weerstaan nie.
Gese?nde Kersfees.
So, die pryse sal eers na Kersfees uitgewerk kan word.
Jammer manne, ek kon dit nie weerstaan nie.
Gese?nde Kersfees.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Jag Pakette 2013 ??
Ek weet nie, maar persoonlik hou ek nie van pakette nie. Nog elke keer wat ek n paket gekoop het, het ek verloor, dit lyk vir my so of die manne pakette begin uitsit as die bokke op die plaas te min raak.
Ek het nog werklik nie een keer alles op die paket "gesien" nie, wat staan nog van onder skoot gekry, en ek is werklik nie n lui of bakkie jagter nie, ek kan die heel dag in die bos wees te voet. Ek hou maar daarvan om te betaal wat jy geskiet het, as jy dan n jong rooibok ooitjie skiet, en sy weeg 25kg is dit jou verlies, maar as jy sondag n oggend een "moet" skiet omdat dit al is wat jy kan kry en n rooibok kort om die paket vol te maak, en sy weeg 20kg, is dit n groot verlies!!
Het julle manne al n paket ten volle kon benut sonder om 1 of 2 diere uit noodweer te skiet net om dit nie te verloor nie?
My opinie
Het julle manne al n paket ten volle kon benut sonder om 1 of 2 diere uit noodweer te skiet net om dit nie te verloor nie?
My opinie
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Jag Pakette 2013 ??
ROBBIE1 wrote: Ek weet nie, maar persoonlik hou ek nie van pakette nie. Nog elke keer wat ek n paket gekoop het, het ek verloor, dit lyk vir my so of die manne pakette begin uitsit as die bokke op die plaas te min raak.![]()
![]()
Ek het nog werklik nie een keer alles op die paket "gesien" nie, wat staan nog van onder skoot gekry, en ek is werklik nie n lui of bakkie jagter nie, ek kan die heel dag in die bos wees te voet. Ek hou maar daarvan om te betaal wat jy geskiet het, as jy dan n jong rooibok ooitjie skiet, en sy weeg 25kg is dit jou verlies, maar as jy sondag n oggend een "moet" skiet omdat dit al is wat jy kan kry en n rooibok kort om die paket vol te maak, en sy weeg 20kg, is dit n groot verlies!!
Het julle manne al n paket ten volle kon benut sonder om 1 of 2 diere uit noodweer te skiet net om dit nie te verloor nie?
My opinie![]()
Hi
Ek moet weer se ek het nog nooit nie geskiet wat op die paket was nie
Het in September n paket gaan skiet
Kudu, Blouwildebees, 2x Rooibokke en n vark
Die plaas eienaar het met ons gesels op ons aankoms en gese hy het groot verlies gelei met die reen seisoen onder sy Kudu's so ons is welkom om nog n Blouwildebees te skiet in die plek van die Kudu
Na dag 2 het ek nie eers een vark gesien nie - Weereens met die eienaar gesles en gese nee my maat, hier is mos nie varke nie
So hy het ons nog n Rooibok gegee in die plek van die vark
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jag Pakette 2013 ??
More Manne
Ek myself sal net pakkete uitsit op diere wat ek baie van het soos hierdie jaar en hopelik volgende jaar weer sal dit blesbokke en springbokke wees. My gevoel is betaal jou daggelde en skiet van die pryslys af, bly weg van pakkette af, daar is baie maal rede hoekom daar pakkette uitgesit word. Ek se nie almal in die jag en wildbedryf is skelm nie maar 80% van die skelms is daar, die res is by 2de handse kar mark en boubedryf.
Groete
G

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Jag Pakette 2013 ??
Heinrich, dis juis waarvan ek praat, gelukkig het die boer gese skiet maar n rooibok, maar jy wou in werklikheid die 2 varke gehad het, en daar verloor jy klaar as jy vleis omskakel na R/kg toe, 2 mooi varke gaan jou met gemak 70kg gee, nou kry jy 1 rooibok van 30kg vir die selfde prys!! Kudu is kudu, blouwildebees biltong proe nie so nie, jyt gegaan juis omdat daar n kudu in die paket is, nou moet jy n bwb skiet -
, ek haat dit!
. Jammer om van sy verlies te hoor, maar hoekom het hy nie voordat jy plaas toe gery het jou gebel en verduidelik wat aan die gang is nie? Nee, want dan verloor hy dalk die daggelde, en die paket se geld - is dit nie maar agteraf en skelm nie? As jy dan nog steeds daar wou gaan skiet, is dit uit jou eie vrye wil, maar nou is jy klaar op die plaas, en wat nou, jy gaan maar skiet!!
Jakkalgat het dit baie mooi gestel,
, al wat ek se, wees maar versigtig vir pakette, of maak seker en vra sommer per e-pos vir die boer wat gebeur as daar nie n spesifieke bok is nie, of die wild is nog jonk en het nie gewig nie (dalk net voor die winter wild ingesit), gaan hy jou toelaat om uit te ruil op die paket. Ek skiet baie vir my slaghuis, op die oomblik nog so 6 ton karkasse in my vrieskamer, en deur die jare en heel paar DUUR lesse later, skiet ek nou net per kop of oor die skaal, as jy dan n ligte karkas skiet, kan jy niemand blameer behalwe jouself nie. Ek se ook vooruit vir die plaaseienaar, as daar nie wild op sy plaas is nie, ry ek!

Jakkalgat het dit baie mooi gestel,
Last edited by ROBBIE1 on Tue Dec 11, 2012 10:15 am, edited 1 time in total.
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Jag Pakette 2013 ??
En dit sal 'n ramp wees as jy nie varke geskiet kry vir daai kaas worsies nie....dan moet ek skaapwors eet en dis mos groente???
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Jag Pakette 2013 ??
Praat jy deeg!!!
Joune kan seker nog nie klaar wees nie??
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Jag Pakette 2013 ??
As ons by jou koop hou dit tot die Saterdag se brekfis.......ons het BAIE kinders, hahaha!
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Jag Pakette 2013 ??
Ek stem wel saam Jou Robbie 
So van wanneer af kan ons pryse begin verwag vanaf die plaas eienaars ??
So van wanneer af kan ons pryse begin verwag vanaf die plaas eienaars ??
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jag Pakette 2013 ??
Dit hang af waar en by wie jy skiet! Een van die plase waar ek skiet, is daar NET pakkette en jy moet reeds tydens jou bespreking kies watter pakket jy wil h?. As jou pakket vol is en jy wil nog skiet, kan jy van sekere spesies skiet so veel as wat jy wil! Maar as jy nie jou pakket volgeskiet het nie en jy het ten minste probeer, gee die boer jou gld terug vir die spesies op pakket wat jy nie gekry het nie. As jy egter net 2 ure 'n dag jag en die res vna die tyd suip by die kamp, gaan die boer nie vir jou geld teruggee nie en volgende jaar as jy bel, gaan hy vol wees....ROBBIE1 wrote: Ek weet nie, maar persoonlik hou ek nie van pakette nie. Nog elke keer wat ek n paket gekoop het, het ek verloor, dit lyk vir my so of die manne pakette begin uitsit as die bokke op die plaas te min raak.![]()
![]()
Ek het nog werklik nie een keer alles op die paket "gesien" nie, wat staan nog van onder skoot gekry, en ek is werklik nie n lui of bakkie jagter nie, ek kan die heel dag in die bos wees te voet. Ek hou maar daarvan om te betaal wat jy geskiet het, as jy dan n jong rooibok ooitjie skiet, en sy weeg 25kg is dit jou verlies, maar as jy sondag n oggend een "moet" skiet omdat dit al is wat jy kan kry en n rooibok kort om die paket vol te maak, en sy weeg 20kg, is dit n groot verlies!!
Het julle manne al n paket ten volle kon benut sonder om 1 of 2 diere uit noodweer te skiet net om dit nie te verloor nie?
My opinie![]()
Stem egter saam met Jaco, betaal eerder daggelde en skiet van pryslys af totdat jy die plaas en boer ken! Baie keer is die "pakkette" net 'n geldmaak foefie of skelmstreek!
Laat dioe rooiligte sommer ook flikker as 'n boer skielik rooibokke teen R450 stuk begin adverteer. Jy gaan waarskynlik nie eers rooibokmis op daai plaas kry nie, maar daar gaan vrek baie R 7500 BWB wees....
Aim small, miss small
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Jag Pakette 2013 ??
Eugene, nou praat jy!!!!
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Jag Pakette 2013 ??
Het ook reeds redelik baie plase gemail en terugvoer ontvang
Dit gaan n baie interesante jag seisoen wees in 2013
Dit gaan n baie interesante jag seisoen wees in 2013
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Jag Pakette 2013 ??
Jakkalsgat
+1000, pakkette is vir manne met te veel geld en te min worry of hy iets kry of nie, vir die biltong jagter is skiet van n pryslys af baie beter,
groetnis
Johnny
+1000, pakkette is vir manne met te veel geld en te min worry of hy iets kry of nie, vir die biltong jagter is skiet van n pryslys af baie beter,
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.