Taxidermies
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Taxidermies
Dag Manne
Ek het gewonder,sal dit nou nie lekker wees as die manne wat nou al klaar deur die "growing pains"was of is maar hulle taxidermy kontak op die forum plaas vir al ons nuwe linge nie.Ek wil ook graag volgende jaar ietsie op die muur kan sit en wil vooraf weet waar ek kan gaan en wie het ek as n opsie in my gebied.As n mens nou so n lys byderhand het kan n mens nog die pryse en werkmanskap ook bekyk.
Kom nou manne ek/ONS het julle hulp en raad nodig
Ek se solank GTOOT dankie

CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Taxidermies
Rupert, ek ken nie enige taxidermies in jou area nie.
Ek gebruik vir Hatari Taxidermy in Klerksdorp en was nog altyd baie tevrede met hulle werk. Jy kan hulle kontak by hataritaxidermy[at]lantic.net.
Groete
Ek gebruik vir Hatari Taxidermy in Klerksdorp en was nog altyd baie tevrede met hulle werk. Jy kan hulle kontak by hataritaxidermy[at]lantic.net.
Groete
Aim small, miss small
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Taxidermies
Zululand Taxidermie - Pongola (Magud) - 034 414 1023
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Taxidermies
Rupert
Nico van Rooyen taxidermy in Rosslyn/ Pretoria.
Katriena is die eienaar 012054102053/4
www.taxidermy.co.za
Gaan besoek hulle, en sien met jou eie oe. Ek was noudie dag daar,en wat ek daar gesien het, het ek nog nooit by enige ander plek gesien nie.
Hulle is briljant

Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Taxidermies
Trans African taxidermy - Muldersdrift
Oasis Taxidermy - Krugersdorp wes
Nico Van Rooyen Taxidermy - Pretoria
Dit is wie ek al almal gebruik het.
Oasis Taxidermy - Krugersdorp wes
Nico Van Rooyen Taxidermy - Pretoria
Dit is wie ek al almal gebruik het.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: Taxidermies
Nog net hulle gebruik. En die trofee se kondisie is baie beter na die jare aangestap het as wat ek by ander gesien het wat nie hulle gebuik het niekopskoot wrote: Rupert
Nico van Rooyen taxidermy in Rosslyn/ Pretoria.
Katriena is die eienaar 012054102053/4
www.taxidermy.co.za
Gaan besoek hulle, en sien met jou eie oe. Ek was noudie dag daar,en wat ek daar gesien het, het ek nog nooit by enige ander plek gesien nie.
Hulle is briljant
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Taxidermies
Hulle ook al gebruik en baie tevrede gewees!FCLoretz wrote: Trans African taxidermy - Muldersdrift
Oasis Taxidermy - Krugersdorp wes
Nico Van Rooyen Taxidermy - Pretoria
Dit is wie ek al almal gebruik het.
Aim small, miss small
- ghoon
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am
Re: Taxidermies
Miskien te ver vir jou,maar Safari in Pietersburg is puik, is al so paar jaar by hulle en tevrede met al hulle werk.
Praat met Wanda,015 2932674
Praat met Wanda,015 2932674
passion for muzzleloaders:electra,accura,pedersoli single and double
bowhunting:hoyt turbohawk
GERRIT LESSING
bowhunting:hoyt turbohawk
GERRIT LESSING
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Taxidermies
Universal trophy services Pretoria South
Rupert Dedekind
012 811 0655
Baie goeie werk meestal vir duitse mark uitvoer. Goeie pryse ook
Rupert Dedekind
012 811 0655
Baie goeie werk meestal vir duitse mark uitvoer. Goeie pryse ook
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Taxidermies
Ek het my koedoe vel en horings by hulle in gegee, het dit verlede week terug gekry. En ek is super beindruk met die werkEugene wrote:Hulle ook al gebruik en baie tevrede gewees!FCLoretz wrote: Trans African taxidermy - Muldersdrift
Oasis Taxidermy - Krugersdorp wes
Nico Van Rooyen Taxidermy - Pretoria
Dit is wie ek al almal gebruik het.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Taxidermies
FC, ek het nog net platvelle daar laat ingee en dit was regtig die beste wat ek nog gesien het. Die taxidermis wat ek gebruik, stuur ook al sy platvelle daarheen!
'n Mens kan regtig ook hulle winkel besoek, hulle maak die mooiste (en duurste) goed!
Groete
'n Mens kan regtig ook hulle winkel besoek, hulle maak die mooiste (en duurste) goed!
Groete
Aim small, miss small
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Taxidermies
Trophy Services... 
Kyk op my signature box en kliek op die link...
Kyk op my signature box en kliek op die link...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Taxidermies
Ek weet Trans african het altyd hulle velle Oasis toe gestuur ek weet nie of hulle nogsteeds so doen nie.
Hulle het die mooiste Zebra Ottomans daar. Ek sal vir ure in hulle winkel rondloop en my bank balans groot skade aan doen.
Hulle het die mooiste Zebra Ottomans daar. Ek sal vir ure in hulle winkel rondloop en my bank balans groot skade aan doen.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Taxidermies
Afrikan Tannery is n man hier op ons forum.
Soek maar hier op die gedeelte. Ek het gevra die manne moet hom ondersteun asb want hy het gehelp met die seuns se velle en skull mounts wie op die jag trippie was. Werk is regtig goed en goeie kwaliteit.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Taxidermies
Moredou Taxidermie Schweizer Reneke/Vryburg distrik
053 9631 444
053 9631 444
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Taxidermies
Safari Taksidermie in Pietersburg/Polokwane - 0152932674- Vra vir NW Ligthelm ( eienaar)
Nico v Rooyen, Rosslyn Pretoria- nommer is al geplaas, praat met Catrina.
Nico v Rooyen, Rosslyn Pretoria- nommer is al geplaas, praat met Catrina.
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Taxidermies
Sandra Linde
Bitter goeie werk, teen 'n baie bilike prys. Sy is so franksie goedkoper as die Van Rooyens et al, maar haar werk is van die beste
082 378 3307 Sy is tussen Frankfort en Warden op die N3, dink die afrit is Roadside
http://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j& ... umOKphzvBw

Last edited by Marc on Tue Oct 09, 2012 9:03 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Taxidermies
Ek en my swaer gebruik albei hier Taxidermie, kan net met lof praat van hulleStefan764 wrote: Moredou Taxidermie Schweizer Reneke/Vryburg distrik
053 9631 444
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Taxidermies
Kan ek dalk vra dat die kontakte op die forum permanent geplaas kan word en dan kan almal dalk die kontakte sien en gebruik.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Taxidermies
Highveld taxidermy. Hulle is die enigste taxidermie met n LEEFTYD waarborg op hulle werk. Dit se reeds baie oor die kwaliteit. Hulle werk is ook besonders goed. Kyk gerus op die internet.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Taxidermies
Hoe lank is hulle leeftydDrenalinjunkie wrote: Highveld taxidermy. Hulle is die enigste taxidermie met n LEEFTYD waarborg op hulle werk. Dit se reeds baie oor die kwaliteit. Hulle werk is ook besonders goed. Kyk gerus op die internet.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Taxidermies
Marc die beter vraag sal wees. WIE se leeftyd, die troue of jou eie?Marc wrote:Hoe lank is hulle leeftydDrenalinjunkie wrote: Highveld taxidermy. Hulle is die enigste taxidermie met n LEEFTYD waarborg op hulle werk. Dit se reeds baie oor die kwaliteit. Hulle werk is ook besonders goed. Kyk gerus op die internet.10, 25 of 100 jaar
![]()
Die groot ding is hoe ouer jy word hoe minder waarde het 'n leeftyd waarborg as 'n verkoops punt by produkte.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Taxidermies
FCLoretz wrote:Marc die beter vraag sal wees. WIE se leeftyd, die troue of jou eie?Marc wrote:Hoe lank is hulle leeftydDrenalinjunkie wrote: Highveld taxidermy. Hulle is die enigste taxidermie met n LEEFTYD waarborg op hulle werk. Dit se reeds baie oor die kwaliteit. Hulle werk is ook besonders goed. Kyk gerus op die internet.10, 25 of 100 jaar
![]()
Die groot ding is hoe ouer jy word hoe minder waarde het 'n leeftyd waarborg as 'n verkoops punt by produkte.![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Taxidermies
As jy in die Northam omgewing is of jag , maak maar n draai by THEO POHL (0147840531)
Groetnis
Gert
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie