Taxidermies

User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Taxidermies

Post by RUPERT »

Dag Manne

Ek het gewonder,sal dit nou nie lekker wees as die manne wat nou al klaar deur die "growing pains"was of is maar hulle taxidermy kontak op die forum plaas vir al ons nuwe linge nie.Ek wil ook graag volgende jaar ietsie op die muur kan sit en wil vooraf weet waar ek kan gaan en wie het ek as n opsie in my gebied.As n mens nou so n lys byderhand het kan n mens nog die pryse en werkmanskap ook bekyk.

Kom nou manne ek/ONS het julle hulp en raad nodig

Ek se solank GTOOT dankie
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Taxidermies

Post by Eugene »

Rupert, ek ken nie enige taxidermies in jou area nie.

Ek gebruik vir Hatari Taxidermy in Klerksdorp en was nog altyd baie tevrede met hulle werk. Jy kan hulle kontak by hataritaxidermy[at]lantic.net.

Groete
Aim small, miss small
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Taxidermies

Post by DWB »

Zululand Taxidermie - Pongola (Magud) - 034 414 1023
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Taxidermies

Post by kopskoot »

Rupert

Nico van Rooyen taxidermy in Rosslyn/ Pretoria.

Katriena is die eienaar 012054102053/4

www.taxidermy.co.za

Gaan besoek hulle, en sien met jou eie oe. Ek was noudie dag daar,en wat ek daar gesien het, het ek nog nooit by enige ander plek gesien nie.

Hulle is briljant
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Taxidermies

Post by FCLoretz »

Trans African taxidermy - Muldersdrift
Oasis Taxidermy - Krugersdorp wes
Nico Van Rooyen Taxidermy - Pretoria

Dit is wie ek al almal gebruik het.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Sarel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 349
Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm

Re: Taxidermies

Post by Sarel »

kopskoot wrote: Rupert

Nico van Rooyen taxidermy in Rosslyn/ Pretoria.

Katriena is die eienaar 012054102053/4

www.taxidermy.co.za

Gaan besoek hulle, en sien met jou eie oe. Ek was noudie dag daar,en wat ek daar gesien het, het ek nog nooit by enige ander plek gesien nie.

Hulle is briljant
Nog net hulle gebruik. En die trofee se kondisie is baie beter na die jare aangestap het as wat ek by ander gesien het wat nie hulle gebuik het nie
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Taxidermies

Post by NicoSmit »

Quicktan Krugersdorp ,Boltonia
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Taxidermies

Post by Eugene »

FCLoretz wrote: Trans African taxidermy - Muldersdrift
Oasis Taxidermy - Krugersdorp wes
Nico Van Rooyen Taxidermy - Pretoria

Dit is wie ek al almal gebruik het.
Hulle ook al gebruik en baie tevrede gewees!
Aim small, miss small
User avatar
ghoon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am

Re: Taxidermies

Post by ghoon »

Miskien te ver vir jou,maar Safari in Pietersburg is puik, is al so paar jaar by hulle en tevrede met al hulle werk.

Praat met Wanda,015 2932674
passion for   muzzleloaders:electra,accura,pedersoli single and double
bowhunting:hoyt turbohawk

GERRIT LESSING
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Taxidermies

Post by Reggie Gerber »

Universal trophy services Pretoria South

Rupert Dedekind

012 811 0655

Baie goeie werk meestal vir duitse mark uitvoer. Goeie pryse ook
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Taxidermies

Post by FCLoretz »

Eugene wrote:
FCLoretz wrote: Trans African taxidermy - Muldersdrift
Oasis Taxidermy - Krugersdorp wes
Nico Van Rooyen Taxidermy - Pretoria

Dit is wie ek al almal gebruik het.
Hulle ook al gebruik en baie tevrede gewees!
Ek het my koedoe vel en horings by hulle in gegee, het dit verlede week terug gekry. En ek is super beindruk met die werk
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Taxidermies

Post by Eugene »

FC, ek het nog net platvelle daar laat ingee en dit was regtig die beste wat ek nog gesien het. Die taxidermis wat ek gebruik, stuur ook al sy platvelle daarheen!

'n Mens kan regtig ook hulle winkel besoek, hulle maak die mooiste (en duurste) goed!

Groete
Aim small, miss small
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Taxidermies

Post by Gerhard »

Trophy Services...  ;D

Kyk op my signature box en kliek op die link...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Taxidermies

Post by FCLoretz »

Ek weet Trans african het altyd hulle velle Oasis toe gestuur ek weet nie of hulle nogsteeds so doen nie.

Hulle het die mooiste Zebra Ottomans daar. Ek sal vir ure in hulle winkel rondloop en my bank balans groot skade aan doen.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Taxidermies

Post by grumpy »

Afrikan Tannery is n man hier op ons forum.

Soek maar hier op die gedeelte. Ek het gevra die manne moet hom ondersteun asb want hy het gehelp met die seuns se velle en skull mounts wie op die jag trippie was. Werk is regtig goed en goeie kwaliteit.

>:(
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Taxidermies

Post by Stefan764 »

Moredou Taxidermie Schweizer Reneke/Vryburg distrik

053 9631 444
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Re: Taxidermies

Post by Kallie404 »

Safari Taksidermie in Pietersburg/Polokwane - 0152932674- Vra vir NW Ligthelm ( eienaar)
Nico v Rooyen, Rosslyn Pretoria- nommer is al geplaas, praat met Catrina.
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Taxidermies

Post by Marc »

Sandra Linde

Bitter goeie werk, teen 'n baie bilike prys. Sy is so franksie goedkoper as die Van Rooyens et al, maar haar werk is van die beste  8)

082 378 3307 Sy is tussen Frankfort en Warden op die N3, dink die afrit is Roadside  :-\

http://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j& ... umOKphzvBw
Last edited by Marc on Tue Oct 09, 2012 9:03 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Taxidermies

Post by Johan Reyneke »

Stefan764 wrote: Moredou Taxidermie Schweizer Reneke/Vryburg distrik

053 9631 444
Ek en my swaer gebruik albei hier Taxidermie, kan net met lof praat van hulle
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Taxidermies

Post by RUPERT »

Kan ek dalk vra dat die kontakte op die forum permanent geplaas kan word en dan kan almal dalk die kontakte sien en gebruik.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Taxidermies

Post by Drenalinjunkie »

Highveld taxidermy. Hulle is die enigste taxidermie met n LEEFTYD waarborg op hulle werk. Dit se reeds baie oor die kwaliteit. Hulle werk is ook besonders goed. Kyk gerus op die internet.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Taxidermies

Post by Marc »

Drenalinjunkie wrote: Highveld taxidermy. Hulle is die enigste taxidermie met n LEEFTYD waarborg op hulle werk. Dit se reeds baie oor die kwaliteit. Hulle werk is ook besonders goed. Kyk gerus op die internet.
Hoe lank is hulle leeftyd  ??? 10, 25 of 100 jaar  ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Taxidermies

Post by FCLoretz »

Marc wrote:
Drenalinjunkie wrote: Highveld taxidermy. Hulle is die enigste taxidermie met n LEEFTYD waarborg op hulle werk. Dit se reeds baie oor die kwaliteit. Hulle werk is ook besonders goed. Kyk gerus op die internet.
Hoe lank is hulle leeftyd  ??? 10, 25 of 100 jaar  ???
Marc die beter vraag sal wees. WIE se leeftyd, die troue of jou eie?

Die groot ding is hoe ouer jy word hoe minder waarde het 'n leeftyd waarborg as 'n verkoops punt by produkte.  ;)
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Taxidermies

Post by Marc »

FCLoretz wrote:
Marc wrote:
Drenalinjunkie wrote: Highveld taxidermy. Hulle is die enigste taxidermie met n LEEFTYD waarborg op hulle werk. Dit se reeds baie oor die kwaliteit. Hulle werk is ook besonders goed. Kyk gerus op die internet.
Hoe lank is hulle leeftyd  ??? 10, 25 of 100 jaar  ???
Marc die beter vraag sal wees. WIE se leeftyd, die troue of jou eie?

Die groot ding is hoe ouer jy word hoe minder waarde het 'n leeftyd waarborg as 'n verkoops punt by produkte.  ;)
;D ;D ;D ;D ;D Presies my punt  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Taxidermies

Post by GERT vd M »

  As jy in die Northam omgewing is of jag , maak maar n draai by THEO POHL  (0147840531)
                        Groetnis
                          Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
Post Reply