QL en GS Custom koeels

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: QL en GS Custom koeels

Post by Marc »

Goeie ouers, 1,247  :o :o :o :o :o :o :o :o Dis goed as om 'n meenthuis op jou teiken te laat val  8)

Ek luister ook graag saam Oom, Ludwig begin jy al met jou tweede projek  ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: QL en GS Custom koeels

Post by Marc »

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Dog nou net jy gaan die pyp goed slaan terwyl hy warm is  8) 8) 8)

Ek het vandag die 267 GSC in my LM se keel gaan druk, ek was heel aangenaam verras. Ek kort nog so 100vps om by hulle aanbevole 2796vps te kom dan sal ek kom raporteer. Teen die huidige 2700vps sit hulle reeds soos 'n druiwe tros op 100 meter en die windtjie roer maar lekker hier by ons  8)

Ja nee het gou gegoogle, daai kanone laat wat ek dink 'n langafstand roer is lyk soos 'n kleilat  ;D ;D ;D ;D

Wonder waar dit gaan stop...die gejaag na afstand en energie  ??? Hoe lank gaan ons as mens nog 'n faktor wees, een van die dae haal hulle al die "fun" uit  :-\

Ek hou die een dop  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Gerard

Re: QL en GS Custom koeels

Post by Gerard »

Ek sal die nuutste data so gou moontlik op ons webwerf sit, ek moet net 'n klompie eksperimentele goed uithaal.
Last edited by Gerard on Wed Sep 12, 2012 2:32 pm, edited 1 time in total.
Post Reply