Ek luister ook graag saam Oom, Ludwig begin jy al met jou tweede projek
QL en GS Custom koeels
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: QL en GS Custom koeels
Goeie ouers, 1,247
Dis goed as om 'n meenthuis op jou teiken te laat val 
Ek luister ook graag saam Oom, Ludwig begin jy al met jou tweede projek
Ek luister ook graag saam Oom, Ludwig begin jy al met jou tweede projek
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: QL en GS Custom koeels
Dog nou net jy gaan die pyp goed slaan terwyl hy warm is
Ek het vandag die 267 GSC in my LM se keel gaan druk, ek was heel aangenaam verras. Ek kort nog so 100vps om by hulle aanbevole 2796vps te kom dan sal ek kom raporteer. Teen die huidige 2700vps sit hulle reeds soos 'n druiwe tros op 100 meter en die windtjie roer maar lekker hier by ons
Ja nee het gou gegoogle, daai kanone laat wat ek dink 'n langafstand roer is lyk soos 'n kleilat
Wonder waar dit gaan stop...die gejaag na afstand en energie
Ek hou die een dop
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Gerard
Re: QL en GS Custom koeels
Ek sal die nuutste data so gou moontlik op ons webwerf sit, ek moet net 'n klompie eksperimentele goed uithaal.
Last edited by Gerard on Wed Sep 12, 2012 2:32 pm, edited 1 time in total.