.338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor

Post Reply
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

.338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor

Post by G-force »

My .338 is saterdag getoets met sy nuwe knealdemper.
Ek is besonders beindruk met die recoil sowel as die klank.
Hierdie manne kan ordentlike KD's bou.
www.numenor.co.za

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: .338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor

Post by Marc »

Dit lyk goed

Kan jy my nie bietjie help met herlaai tips nie asseblief. Sien jy het 'n LM.

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: .338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor

Post by G-force »

Marc wrote: Dit lyk goed

Kan jy my nie bietjie help met herlaai tips nie asseblief. Sien jy het 'n LM.

Mooiloop
Marc
Kan jy MY nie help nie?hehe Ek wag nog vir lisensie so herlaai nog nie.Jammer!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: .338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor

Post by Marc »

Ons gaan mekaar moet dophou  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

As ek my liksens kry gaan ek jou gooi, watse roer is daai  ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: .338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor

Post by G-force »

Marc wrote: Ons gaan mekaar moet dophou  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

As ek my liksens kry gaan ek jou gooi, watse roer is daai  ???
Truvel.Moet nog sy Nightforce opkry ;D
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: .338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor

Post by Marc »

Oooh lala, het hom vasgehou daar by Huntex, bietjie baie $$$ vir my MAAR flippen nice  :o :o :o :o

Hou duim vas jou liksens kom vinnig  ;)  Lekker scopie ook nog +1
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: .338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor

Post by Jagtersdok »

Sal like om te vergelyk met Terminator sin
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Post Reply