My .338 is saterdag getoets met sy nuwe knealdemper.
Ek is besonders beindruk met die recoil sowel as die klank.
Hierdie manne kan ordentlike KD's bou.
www.numenor.co.za
.338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
.338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor
Dit lyk goed
Kan jy my nie bietjie help met herlaai tips nie asseblief. Sien jy het 'n LM.
Mooiloop
Marc
Kan jy my nie bietjie help met herlaai tips nie asseblief. Sien jy het 'n LM.
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: .338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor
Kan jy MY nie help nie?hehe Ek wag nog vir lisensie so herlaai nog nie.Jammer!Marc wrote: Dit lyk goed
Kan jy my nie bietjie help met herlaai tips nie asseblief. Sien jy het 'n LM.
Mooiloop
Marc
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor
Ons gaan mekaar moet dophou

As ek my liksens kry gaan ek jou gooi, watse roer is daai
As ek my liksens kry gaan ek jou gooi, watse roer is daai
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: .338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor
Truvel.Moet nog sy Nightforce opkryMarc wrote: Ons gaan mekaar moet dophou![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
As ek my liksens kry gaan ek jou gooi, watse roer is daai![]()
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor
Oooh lala, het hom vasgehou daar by Huntex, bietjie baie $$$ vir my MAAR flippen nice

Hou duim vas jou liksens kom vinnig
Lekker scopie ook nog +1
Hou duim vas jou liksens kom vinnig
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: .338 Lapua Magnum knaeldemper van Numenor
Sal like om te vergelyk met Terminator sin
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]