Ek het die naweek bietjie gaan skiet met my .17HMR.Ek het laasweek my caller gekoop en dis die eerste keer wat ek ooit so iets doen.Ek het baie raad by Geno gekry,dankie pel.
Ek het twee jakke gelooi op twee verskillende aande.Die eertse een op so 80m oppi blad gegooi en die tweede een op so 140m ook op die blad.Die tweede een kon ek ongelukkig nie opspoor tussen die lang grasse.Ek het Heinrich Funck se CD en het JAKKLAS ALLEN gebruik saam met Jakkie E en dan die springhaas combo ook.Ek dink daar is min dinge wat adrenalien kan laat vloei soos jakkals inroep nie.Die eertse jak moes ek met n flits lig skiet want my pel se spotlight het opgepak.Hy het seker so 100m gehol na die skoot.Die 17gr koel maak net n klein entry gat en het nie ge-exit nie.Die jakkals pels gaan mooi lyk op my vloer.
Ek is nie n kenner nie maar die jak se tanne lyk nog mooi en jonk.
[img width=358 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics051.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics039.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics038.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics047.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics048.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics041.jpg[/img]
17HMR se eertse(en myne!)
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
17HMR se eertse(en myne!)
Last edited by G-force on Tue Apr 10, 2012 11:38 am, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: 17HMR se eertse(en myne!)
Well done Ge! Daai 17 loop mooi op die jakkies! Watse wilde silencer het jy daar beet?
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 17HMR se eertse(en myne!)
Dankie,ek is baie lief vir die kaliber.Lourens wrote: Well done Ge! Daai 17 loop mooi op die jakkies! Watse wilde silencer het jy daar beet?
Groete,
Lourens
Die silencer kom van Numenor af.Pels van my se plek hier in Wapadrand.Reflex tipe.
http://www.numenor.co.za/
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 17HMR se eertse(en myne!)
Geluk Ge!
Daai eerste jakkals kan dalk ouer wees as wat jy dink. Probeer die fotos in die vervolg van die voortande neem dws. reg van voor af. Sodoende kan ons die ouderdomme skat.
Looi nog so paar toe, dis lekker!
Groete,
Eugene
Daai eerste jakkals kan dalk ouer wees as wat jy dink. Probeer die fotos in die vervolg van die voortande neem dws. reg van voor af. Sodoende kan ons die ouderdomme skat.
Looi nog so paar toe, dis lekker!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 17HMR se eertse(en myne!)
Dankie vir die tip,ek sal so maak.Geno wrote: Geluk Ge!
Daai eerste jakkals kan dalk ouer wees as wat jy dink. Probeer die fotos in die vervolg van die voortande neem dws. reg van voor af. Sodoende kan ons die ouderdomme skat.
Looi nog so paar toe, dis lekker!
Groete,
Eugene
Ja nee,hierdie was net die begin.Ek sien uit na baie nagroepe in die toekoms.Dis so lekker dit moet eintlik n vak wees op skool
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
