17HMR se eertse(en myne!)

Post Reply
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

17HMR se eertse(en myne!)

Post by G-force »

Ek het die naweek bietjie gaan skiet met my .17HMR.Ek het laasweek my caller gekoop en dis die eerste keer wat ek ooit so iets doen.Ek het baie raad by Geno gekry,dankie pel.
Ek het twee jakke gelooi op twee verskillende aande.Die eertse een op so 80m oppi blad gegooi en die tweede een op so 140m ook op die blad.Die tweede een kon ek ongelukkig nie opspoor tussen die lang grasse.Ek het Heinrich Funck se CD en het JAKKLAS ALLEN gebruik saam met Jakkie E en dan die springhaas combo ook.Ek dink daar is  min dinge wat adrenalien kan laat vloei soos jakkals inroep nie.Die eertse jak moes ek met n flits lig skiet want my pel se spotlight het opgepak.Hy het seker so 100m gehol na die skoot.Die 17gr koel maak net n klein entry gat en het nie ge-exit nie.Die jakkals pels gaan mooi lyk op my vloer.
Ek is nie n kenner nie maar die jak se tanne lyk nog mooi en jonk.
[img width=358 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics051.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics039.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics038.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics047.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics048.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics041.jpg[/img]
Last edited by G-force on Tue Apr 10, 2012 11:38 am, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: 17HMR se eertse(en myne!)

Post by Lourens »

Well done Ge! Daai 17 loop mooi op die jakkies! Watse wilde silencer het jy daar beet?

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 17HMR se eertse(en myne!)

Post by G-force »

Lourens wrote: Well done Ge! Daai 17 loop mooi op die jakkies! Watse wilde silencer het jy daar beet?

Groete,
Lourens
Dankie,ek is baie lief vir die kaliber.
Die silencer kom van Numenor af.Pels van my se plek hier in Wapadrand.Reflex tipe.
http://www.numenor.co.za/
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 17HMR se eertse(en myne!)

Post by Geno »

Geluk Ge!
Daai eerste jakkals kan dalk ouer wees as wat jy dink. Probeer die fotos in die vervolg van die voortande neem dws. reg van voor af. Sodoende kan ons die ouderdomme skat.
Looi nog so paar toe, dis lekker!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 17HMR se eertse(en myne!)

Post by G-force »

Geno wrote: Geluk Ge!
Daai eerste jakkals kan dalk ouer wees as wat jy dink. Probeer die fotos in die vervolg van die voortande neem dws. reg van voor af. Sodoende kan ons die ouderdomme skat.
Looi nog so paar toe, dis lekker!

Groete,
Eugene
Dankie vir die tip,ek sal so maak.
Ja nee,hierdie was net die begin.Ek sien uit na baie nagroepe in die toekoms.Dis so lekker dit moet eintlik n vak wees op skool ;D
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply