Re: Hijacking,
Posted: Mon Dec 23, 2024 5:09 pm
Ja moenie so sukkel nie man
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
http://jaracal.com/
Ja moenie so sukkel nie man
@Oom FantieFanta300 wrote:Ai tog!! Gaan die Kripto draad nou selfde pad loop as die EV draad!! Spaar my tog daarvan asb.
En terwyl ek nou galbraak. Hoekom moet iemand die hele post herhaal voor hy kommentaar lewer. Dis tog nie so moeilik om uit te maak waarop of op wie sy kommentaar gemik is nie. As jy op Piet se post wil reageer begin net jou post met: @Piet.
Daarsy. Nou voel ek beter. Geseënde Kersfees almal.
jankraay wrote: Mon Dec 23, 2024 10:13 pm@Oom FantieFanta300 wrote:Ai tog!! Gaan die Kripto draad nou selfde pad loop as die EV draad!! Spaar my tog daarvan asb.
En terwyl ek nou galbraak. Hoekom moet iemand die hele post herhaal voor hy kommentaar lewer. Dis tog nie so moeilik om uit te maak waarop of op wie sy kommentaar gemik is nie. As jy op Piet se post wil reageer begin net jou post met: @Piet.
Daarsy. Nou voel ek beter. Geseënde Kersfees almal.
Hahaha
Sent from my iPhone using Tapatalk
Net so. Het die storie vanoggend so bekyk en gewonder wat gaan te koop aangebied word.Apie wrote: Thu Dec 26, 2024 7:29 am Sien hier kom weer ‘n rekord 1ste 25 posts…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nee ons het nou iemand wat als in brits kan vertaal en iemand wat ou koeie uit die sloot grawe. Groot aanwins vir die forum !Apie wrote: Thu Dec 26, 2024 7:29 am Sien hier kom weer ‘n rekord 1ste 25 posts…
Sent from my iPhone using Tapatalk
In 5 jaar se tyd behoort iemand al die foto plasings met die foon onder die knie te hê…Capt. Yoda wrote:Staan by boys hier kom lekker goed te koop
Kalmte....vat nog n brannas of dalk drie en steek die bosveld TV aanFanta300 wrote:Ai tog!! Gaan die Kripto draad nou selfde pad loop as die EV draad!! Spaar my tog daarvan asb.
En terwyl ek nou galbraak. Hoekom moet iemand die hele post herhaal voor hy kommentaar lewer. Dis tog nie so moeilik om uit te maak waarop of op wie sy kommentaar gemik is nie. As jy op Piet se post wil reageer begin net jou post met: @Piet.
Daarsy. Nou voel ek beter. Geseënde Kersfees almal.

Apie wrote: Thu Dec 26, 2024 7:29 am Sien hier kom weer ‘n rekord 1ste 25 posts…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek praat van mense wie instap op die groep. Geen konstruktiewe deelname en dan begin smous. Nie op jou gemik nie.Fanta300 wrote: Fri Dec 27, 2024 7:44 pm Eish Ratel. Hoe kan jy nou sê my gunsteling tydverdryf se komponente is “junk”?
Stem egter saam oor party van die goed se pryse!
Daar is al mense met oor 1000 posts met geen konstruktiewe deelname nie. As jy wil mense lok, bied hulle iets aan goedkoper as die winkel. Mense gaan nie Cash Converters toe vir hulle koffie rondetafel besprekings nie, maar hulle is bitter besig. In Pretoria Oos is daar ‘n Cash Converters 500m van Safari & Outdoor af. Dit is jou keuse waar jy indraai, met wie jy praat of by watter een jy verby ry. Soos enige thread/draad op die Web het jy die keuse watter een jy volg en watter een jy verby ry……met jou 2nd hand Cruiser en 2de vrouRatel wrote: Fri Dec 27, 2024 8:19 pmEk praat van mense wie instap op die groep. Geen konstruktiewe deelname en dan begin smous. Nie op jou gemik nie.Fanta300 wrote: Fri Dec 27, 2024 7:44 pm Eish Ratel. Hoe kan jy nou sê my gunsteling tydverdryf se komponente is “junk”?
Stem egter saam oor party van die goed se pryse!
Nee wat Ratel, Fanta weet baie goed, hy speel fyn!!Ratel wrote: Fri Dec 27, 2024 8:19 pmEk praat van mense wie instap op die groep. Geen konstruktiewe deelname en dan begin smous. Nie op jou gemik nie.Fanta300 wrote: Fri Dec 27, 2024 7:44 pm Eish Ratel. Hoe kan jy nou sê my gunsteling tydverdryf se komponente is “junk”?
Stem egter saam oor party van die goed se pryse!
Cappy vir baie mense beteken rygerief meer as die kostes daaraan verbonde...
Ag nee Wouter dit is nie waar nie.Wouter Roets wrote: Mon Jan 06, 2025 10:38 am John
Kan jou glad nie aanvat oor die 1 vrou storie nie. Sit self in daai dilemma, maar ALLES en ek bedoel ALLES ry beter as n Cruiser!
Raptor en Defender groete
Wout