Daar was 'n tyd toe ek al my koedoes met my 303 Britse Magnum geskiet het met bruin boks 174 gr. Dis toe ek nog net 'n selloen en 'n Lee Metford besit het.OosKaapJagter wrote: Mon Dec 02, 2024 9:33 amGaan grou maar daardie pakkie bruinboks PMP koeëlpunte agter in jou herlaaikas uit. Ja, dit is daardie waarvoor jy te skaam is om dit te probeer verkoop of selfs te erken jy besit hulle.
Voor ons soveel begin oplees het, het menigte koedoes daarmee geval wat ook nie al die artikels gelees het nie.
Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Maak 'n verskil
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Wil by al die mense wat vir Gun Free Sa so hard propageer se bure hoor of hulle nie sulke bordjies wil opsit nie. Gisteraand weer een van hulle strontpraat stories op youtube raakgeblaai en laat mens net besef daar is baie mense daar buite wat baie min van niks af weet maar uistekend is daarmee om ander mense dit ook te laat glo.
Sent from my SM-S721B using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 140
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek gaan n paar benodig 
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking,
Ek weet dis nou net die skerts en stront praat draad die maar soos ek my mede suid afrikaners ken kom die kriminele dalk juis na jou huis toe om jou gunne te roof.gbvl wrote: Fri Dec 06, 2024 6:29 am Wil by al die mense wat vir Gun Free Sa so hard propageer se bure hoor of hulle nie sulke bordjies wil opsit nie. Gisteraand weer een van hulle strontpraat stories op youtube raakgeblaai en laat mens net besef daar is baie mense daar buite wat baie min van niks af weet maar uistekend is daarmee om ander mense dit ook te laat glo.IMG-20241205-WA0017.jpg
Sent from my SM-S721B using Tapatalk
ja die gunfree freaks is ver verwyder van die werklikheid. Amper soos boolie. Ons mag nie wapens he nie en moet die jakkalse leer lusern eet. LMGA
Maak 'n verskil
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek is seker hierdie snorman wat ek 2 weke gelede gevang het sal mal wees oor so hondjie.Ockert1992 wrote: Mon Dec 09, 2024 1:00 pmEk wou nou net sê dis seker vir die vakansie se baber aas....jdpretorius wrote: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm Hulle werk nogals mooi vir bait
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Net so mal soos jou Amstaff oor bakkie venders was
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Geno wrote: Mon Dec 09, 2024 2:55 pmEk is seker hierdie snorman wat ek 2 weke gelede gevang het sal mal wees oor so hondjie.Ockert1992 wrote: Mon Dec 09, 2024 1:00 pmEk wou nou net sê dis seker vir die vakansie se baber aas....jdpretorius wrote: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm Hulle werk nogals mooi vir bait
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
![]()
Die klein brakkies wat hulle maak van die afvalhare in haarsalonne wat Capt. nou soek sal nie eers 'n voorgereg wees nie.... die monster sal eerder daai Amstaff as hoofgereg verkies
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Seker oranje rivier se snorman daai. Hulle word mo&r groot daar. Geno vertel bietjie watse lyn breek krag, stok, katrol en aas?Geno wrote: Mon Dec 09, 2024 2:55 pmEk is seker hierdie snorman wat ek 2 weke gelede gevang het sal mal wees oor so hondjie.Ockert1992 wrote: Mon Dec 09, 2024 1:00 pmEk wou nou net sê dis seker vir die vakansie se baber aas....jdpretorius wrote: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm Hulle werk nogals mooi vir bait
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
![]()
Maak 'n verskil
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dis dan hoe n regte cat vis moet lykGeno wrote:Ek is seker hierdie snorman wat ek 2 weke gelede gevang het sal mal wees oor so hondjie.Ockert1992 wrote: Mon Dec 09, 2024 1:00 pmEk wou nou net sê dis seker vir die vakansie se baber aas....jdpretorius wrote: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm Hulle werk nogals mooi vir bait
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
......daai rol-mop met hare gan daai ding lelik verstop Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ons raai erens Noord van 25kg, en nader aan 30kg.
Net so! Een van die Richtersveld se monsters.Ratel wrote: Mon Dec 09, 2024 3:25 pm Seker oranje rivier se snorman daai. Hulle word mo&r groot daar. Geno vertel bietjie watse lyn breek krag, stok, katrol en aas?
Ek het hom spesefiek gaan teiken toe vat ek my swaar gerei saam op 'n kunsaas trip.
50lb Berkley Big game lyn, 6ft Penn Pro Elite XH stok, en 'n Okuma Convector multiplier katrol. Moddervis kop as aas aan 'n 6/0 Mustad Big Gun hoek.
Goed, beter, 6millimeter!
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek dink nie die vis weeg so veel as wet die meeste dink nie. Die foto is so geneem om dit groot te laat lyk. Goeie gebruik van perspektief.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Geno wrote: Mon Dec 09, 2024 2:55 pmEk is seker hierdie snorman wat ek 2 weke gelede gevang het sal mal wees oor so hondjie.Ockert1992 wrote: Mon Dec 09, 2024 1:00 pmEk wou nou net sê dis seker vir die vakansie se baber aas....jdpretorius wrote: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm Hulle werk nogals mooi vir bait
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
![]()
Ek ook gewonder oor die mat pister, gedog dit is 'n plaasvervanger wat nou die blaam gaan kry.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dit mag wees maar ek stem dat daai vis niks onder 25 kg weeg nie. My grootste tot dusver was 15 kg en die was heelwat kleiner as hierdie bul.JF123 wrote: Wed Dec 11, 2024 5:03 am Ek dink nie die vis weeg so veel as wet die meeste dink nie. Die foto is so geneem om dit groot te laat lyk. Goeie gebruik van perspektief.
6vt Daiwa graphite stok, 7.7 kg Siglon F lyn met fris leader, banana head vir aas, Shimano baitcaster en meer as half uur se lekker baklei.
Maak 'n verskil
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Net vir size ref....kan nie Geno se pics sien nie. My vis was 15,68 kg, op 'n Gauteng Noord liga gevang, op geykte skaal geweeg. Vis is teen my gehou, ek het 'n geskroefte skouer so kan nie die vis vorentoe hou nie. Ek is 1,73 meter.
Vis is gevang met 2 nr 5 Daichi hoeke op 'n vaaldam strop,een hoek vol vet rysmiere, een hoek met 2 dik springwurms. Altwee hoeke in die bek gehad. 10 minute toe land ek hom, weer het opgesteek en ek vis met 13 voet grafiet stokke in die Vaaldam, so 10 km verby Oranjeville. My grootste snor en vis ooit.
Vis is gevang met 2 nr 5 Daichi hoeke op 'n vaaldam strop,een hoek vol vet rysmiere, een hoek met 2 dik springwurms. Altwee hoeke in die bek gehad. 10 minute toe land ek hom, weer het opgesteek en ek vis met 13 voet grafiet stokke in die Vaaldam, so 10 km verby Oranjeville. My grootste snor en vis ooit.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
.Deeg (Lourens) wrote:kan nie Geno se pics sien nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1247
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek kan dink aan 'n hele rits voordele wat dít vir Suid Afrika kan inhouby LUAN » 10 Dec 2024 14:55
Ter wille van hulle volk se voortbestaan se jy?ImageImageImage
So as Israel besluit om ons landjie oor te vat met n oorlog is dit ook ok met jou?
Nooit gedink jy is so vindingryk nie
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dankie Geno. Ek gee nie om of jou arms 2 meter lank is nie, daai is 'n moerse baber.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek stem. Daar is 'n video van die ou wie spesialiseer met babers, waar hy babers van 32 kg plus in oranje rivier vang. Ek dink daai stroom maak dit ekstra werk om die baber moeg te maak.Deeg (Lourens) wrote: Wed Dec 11, 2024 3:15 pm Dankie Geno. Ek gee nie om of jou arms 2 meter lank is nie, daai is 'n moerse baber.
Maak 'n verskil
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek wonder of Nico Harris nog n Creedmoor gaan aanskaf in plek van daai 300PRC wat hy verkoop.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Pa & Seun kaliberAndre308 wrote:Ek wonder of Nico Harris nog n Creedmoor gaan aanskaf in plek van daai 300PRC wat hy verkoop.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Die genot om te probeer werk op die 23 en 24ste Desember jaarliks laat my begin wonder oor my keuse van beroep.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dit was nie jou keuse van beroep nie. Jou pa het gesê jy moet kom werk.tau wrote: Mon Dec 23, 2024 3:07 pm Die genot om te probeer werk op die 23 en 24ste Desember jaarliks laat my begin wonder oor my keuse van beroep.
Sien dit as jou plig.
Terwyl jy werk sal ek die krippe gaan inspekteer vir jou op die Nam plaas
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Is reg ek gee die eerste tenk dieselAndre308 wrote: Mon Dec 23, 2024 3:53 pmDit was nie jou keuse van beroep nie. Jou pa het gesê jy moet kom werk.tau wrote: Mon Dec 23, 2024 3:07 pm Die genot om te probeer werk op die 23 en 24ste Desember jaarliks laat my begin wonder oor my keuse van beroep.
Sien dit as jou plig.
Terwyl jy werk sal ek die krippe gaan inspekteer vir jou op die Nam plaas![]()
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek het maar gestoptau wrote:Die genot om te probeer werk op die 23 en 24ste Desember jaarliks laat my begin wonder oor my keuse van beroep.
Geen mens kan so vloek naby Kersfees nie…
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Hijacking,
Ja maar jou besigheid maak geld.jankraay wrote: Mon Dec 23, 2024 4:01 pmEk het maar gestoptau wrote:Die genot om te probeer werk op die 23 en 24ste Desember jaarliks laat my begin wonder oor my keuse van beroep.
Geen mens kan so vloek naby Kersfees nie…
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.