Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking,

Post by Capt. Yoda »

tau wrote: Mon Dec 23, 2024 4:37 pm
jankraay wrote: Mon Dec 23, 2024 4:01 pm
tau wrote:Die genot om te probeer werk op die 23 en 24ste Desember jaarliks laat my begin wonder oor my keuse van beroep.
Ek het maar gestop

Geen mens kan so vloek naby Kersfees nie…

Ja maar jou besigheid maak geld.
Ja moenie so sukkel nie man
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Fanta300 »

Ai tog!! Gaan die Kripto draad nou selfde pad loop as die EV draad!! Spaar my tog daarvan asb.

En terwyl ek nou galbraak. Hoekom moet iemand die hele post herhaal voor hy kommentaar lewer. Dis tog nie so moeilik om uit te maak waarop of op wie sy kommentaar gemik is nie. As jy op Piet se post wil reageer begin net jou post met: @Piet.

Daarsy. Nou voel ek beter. Geseënde Kersfees almal.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by jankraay »

Fanta300 wrote:Ai tog!! Gaan die Kripto draad nou selfde pad loop as die EV draad!! Spaar my tog daarvan asb.

@Oom Fantie

Hahaha

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Hijacking,

Post by Lategan1 »

jankraay wrote: Mon Dec 23, 2024 10:13 pm

@ Fantie

Nou gaan ek ook lekker Kersfees hou. Sjoe, ek hou dit ook liggewig.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Apie »

Sien hier kom weer ‘n rekord 1ste 25 posts…

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hijacking,

Post by Ratel »

Apie wrote: Thu Dec 26, 2024 7:29 am Sien hier kom weer ‘n rekord 1ste 25 posts…

Sent from my iPhone using Tapatalk
Net so. Het die storie vanoggend so bekyk en gewonder wat gaan te koop aangebied word. ++>:
Maak 'n verskil
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Hijacking,

Post by Willie »

Apie wrote: Thu Dec 26, 2024 7:29 am Sien hier kom weer ‘n rekord 1ste 25 posts…

Sent from my iPhone using Tapatalk
Nee ons het nou iemand wat als in brits kan vertaal en iemand wat ou koeie uit die sloot grawe. Groot aanwins vir die forum !
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Staan by boys hier kom lekker goed te koop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by jankraay »

Capt. Yoda wrote:Staan by boys hier kom lekker goed te koop
In 5 jaar se tyd behoort iemand al die foto plasings met die foon onder die knie te hê…

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Dalk was hier so een Engelse siel wat gesukkel het met die boere taal verduideliking en nous hy darem ook gehelp
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by jdpretorius »

Fanta300 wrote:Ai tog!! Gaan die Kripto draad nou selfde pad loop as die EV draad!! Spaar my tog daarvan asb.

En terwyl ek nou galbraak. Hoekom moet iemand die hele post herhaal voor hy kommentaar lewer. Dis tog nie so moeilik om uit te maak waarop of op wie sy kommentaar gemik is nie. As jy op Piet se post wil reageer begin net jou post met: @Piet.

Daarsy. Nou voel ek beter. Geseënde Kersfees almal.
Kalmte....vat nog n brannas of dalk drie en steek die bosveld TV aan Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Hijacking,

Post by joe rocket »

Apie wrote: Thu Dec 26, 2024 7:29 am Sien hier kom weer ‘n rekord 1ste 25 posts…

Sent from my iPhone using Tapatalk
😁😁😁
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Ratel »

Voel partykeer soos die junkmail blad hier. En dan is die pryse nog belaglik daarby.
Maak 'n verskil
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Fanta300 »

Eish Ratel. Hoe kan jy nou sê my gunsteling tydverdryf se komponente is “junk”?
Stem egter saam oor party van die goed se pryse!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Ratel »

Fanta300 wrote: Fri Dec 27, 2024 7:44 pm Eish Ratel. Hoe kan jy nou sê my gunsteling tydverdryf se komponente is “junk”?
Stem egter saam oor party van die goed se pryse!
Ek praat van mense wie instap op die groep. Geen konstruktiewe deelname en dan begin smous. Nie op jou gemik nie.
Maak 'n verskil
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by toxicsox »

Ratel wrote: Fri Dec 27, 2024 8:19 pm
Fanta300 wrote: Fri Dec 27, 2024 7:44 pm Eish Ratel. Hoe kan jy nou sê my gunsteling tydverdryf se komponente is “junk”?
Stem egter saam oor party van die goed se pryse!
Ek praat van mense wie instap op die groep. Geen konstruktiewe deelname en dan begin smous. Nie op jou gemik nie.
Daar is al mense met oor 1000 posts met geen konstruktiewe deelname nie. As jy wil mense lok, bied hulle iets aan goedkoper as die winkel. Mense gaan nie Cash Converters toe vir hulle koffie rondetafel besprekings nie, maar hulle is bitter besig. In Pretoria Oos is daar ‘n Cash Converters 500m van Safari & Outdoor af. Dit is jou keuse waar jy indraai, met wie jy praat of by watter een jy verby ry. Soos enige thread/draad op die Web het jy die keuse watter een jy volg en watter een jy verby ry……met jou 2nd hand Cruiser en 2de vrou ;D
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Ratel »

Bly jy geniet jou cruiser
Maak 'n verskil
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 »

Ratel wrote: Fri Dec 27, 2024 8:19 pm
Fanta300 wrote: Fri Dec 27, 2024 7:44 pm Eish Ratel. Hoe kan jy nou sê my gunsteling tydverdryf se komponente is “junk”?
Stem egter saam oor party van die goed se pryse!
Ek praat van mense wie instap op die groep. Geen konstruktiewe deelname en dan begin smous. Nie op jou gemik nie.
Nee wat Ratel, Fanta weet baie goed, hy speel fyn!!

Ek het al goeie erfstukke junk by hom gekoop :)

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 »

‘n Man met nuwe 2nd hnd cruiser en 2de vrou… hy kyk mooi na hulle 8)

Hulle post nie baie hier nie … los tyd is min. :)

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by ruaanb »

@Lategan -Feite!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Daai 2 vrouens gaan jou baie meer as n nuwe cruiser kos
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Wouter Roets »

Capt. Yoda wrote: Sun Dec 29, 2024 2:19 pm Daai 2 vrouens gaan jou baie meer as n nuwe cruiser kos
Cappy vir baie mense beteken rygerief meer as die kostes daaraan verbonde...
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by tau »

Een vrou en baie cruiser klink vir my beter.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Wouter Roets »

John

Kan jou glad nie aanvat oor die 1 vrou storie nie. Sit self in daai dilemma, maar ALLES en ek bedoel ALLES ry beter as n Cruiser!

Raptor en Defender groete
Wout
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by tau »

Wouter Roets wrote: Mon Jan 06, 2025 10:38 am John

Kan jou glad nie aanvat oor die 1 vrou storie nie. Sit self in daai dilemma, maar ALLES en ek bedoel ALLES ry beter as n Cruiser!

Raptor en Defender groete
Wout
Ag nee Wouter dit is nie waar nie.

Ek is te arm om die herverkoop waardes van die Raptor en die Defender te kan absorbeer.