Berg Skape te jag in Kaap ???

User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by BLOK »

Ek het so paar jaar terug op n tandarts van Douglas se wildsplaas gaan skiet. Daar was n klompie wilde damaras en ek kan julle belowe hulle word wilder as n wille brahman. Ons wou 4 skiet en kon op die end nie eers een geskiet kry nie. Het ook nooit besef die skape kan so groot word nie ek reken hulle behoort op die skaal n kalahari springbok maklik pak te gee.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Jakkalsgat »

Marc

Het jou PM gestuur met prys.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Rooies »

BLOK wrote: Ek het so paar jaar terug op n tandarts van Douglas se wildsplaas gaan skiet. Ons wou 4 skiet en kon op die end nie eers een geskiet kry nie.
Ons laat nie sommer enige Blok en sy maat ons skape skiet nie !!!!! ;D ;D
Sal bq by oom Jan hoor of daar nog is.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by BLOK »

Rooies wrote: Ons laat nie sommer enige Blok en sy maat ons skape skiet nie !!!!! ;D ;D
Sal bq by oom Jan hoor of daar nog is.

Reds daai skape is nog meer skelm as n skelm jakkals, destyds was ek ook maar nog bang vir verder as 200m skiet vandag sal kulle skoot vir skoot  K&k.

Oom jan was die tandarts as ek reg is hy en sy skoonseun makelaar as ek reg kon onthou het ons uitgevat, nogal aangename mense gewees. Lekker die aand sommer kamp opgeslaan daar langs die rivier onder n groot boom. Lekker tye gewees net ek my pa en Blokkies.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Jakkals ons sal praat  ;)

Enige ander manne wat moontlike koneksie het vir so tiepe jag  ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Hier is die man wat teen die muur staan op die leeuplaas, hy maak 'n bitter mooi mount, glo my maar  ;) Dis 'n Saanen melk bok

Image

Hierdie, Nubian en die Ibex is vir my van die statigste bokke op die planeet, naas 'n Kudu natuurlik  ;D

Image

Wat kos so Saanen melk bok nogals in SA  ???
Last edited by Marc on Fri Oct 19, 2012 8:22 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Kalahari »

Marc

Stem ook vir die Ibex, baie mooi bok. Dan gisteraand die program van die Rockies van Alaska na Patagonia gekyk en daardie Mountain sheep van hulle is ook indrukwekkend, man wil nie tussen daardie horinngs beland as hulle begin koppe stamp nie.
User avatar
chill
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Sat May 19, 2012 4:18 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by chill »

  :angel:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
chill
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Sat May 19, 2012 4:18 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by chill »

;D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by chill on Fri Oct 19, 2012 9:49 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Chill

Paar mooi ramme daar, kom hulle uit die Kaap uit en hoeveel kos so jag min of meer  ???

Jy kan my PM asseblief  ;)

Dankie vir die deel, jam om my kwylende bek  :'(

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by tripodmvr »

Marc

Het jy die PM en e-pos gekry?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Dankie Oom, ek het  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by DWB »

Proe daai skaap darem soos skaap ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

DWB wrote: Proe daai skaap darem soos skaap ;D
Blykbaar nie  :'(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by DWB »

Marc, aangesien jy nou so aan die wilde skaap soek is, hoor bietjie of daar nie wilde beeste (nie bwb) iewers rondloop nie ;D

Sal like om 'n brahaman of so iets te klop ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by BLOK »

DWB wrote: Marc, aangesien jy nou so aan die wilde skaap soek is, hoor bietjie of daar nie wilde beeste (nie bwb) iewers rondloop nie ;D

Sal like om 'n brahaman of so iets te klop ;D


Bel vir DawieD, hy moet gereeld wilde beeste iewers diep in die berge met die chopper gaan uitskiet. Die goed word so wild jy kry hulle blykbaar nie eers geloop en skiet nie.
Last edited by BLOK on Sat Oct 20, 2012 8:32 am, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by DWB »

BLOK, hoe skiet mens met 'n berg? ;D

Ek moes nou die dag so bees klop, was interresant toe sy kwaai raak ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

BLOK wrote: Bel vir DawieD, hy moet gereeld wilde beeste iewers diep in die berge met die chopper gaan uitskiet. Die goed word so wild jy kry hulle blykbaar nie eers geloop en skiet nie.
Dit Klink mos nou na vet pret, Seker ek sal bykom van die rant to daai rant  ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Vlakvark »

Manne ek het gister aand 'n uitnodigin ge kry om Chamois En Thar in New Zealand te gaan skiet
1 Chamois en 1 Thar vir $2700.00 = R22000.00
7 Dae jag 2 dae vervoer sluit chopper in and out ook in
Die prys is vir die diere en die 7 dae  dis goedkoop as jy nie self kan kuip nie sal hulle dit doen teen vergoeding

Ek stel nie belang nie want dis nie my soort ding nie. Daar is net plek vir een KOP in my huis en hy hang reeds daar rond.

As iemand belang stel praat met my die offer sal nie lank oop wees nie want dit is baie goedkoop
As iemand so iets aanpak sal daar ook kaans wees om groot Red en Fallow deer te skiet maar hulle sal teen normaale pryse wees
Image
Image
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Geno wrote: Marc,
Jou LM is bietjie aan die swaar kant. Staptogte van 10km+ is aan die orde van die dag.
Ek en G-Force ry hoeka Donderdag-oggend op so 'n trippie. ;D
Geno kom in  :police:
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Vlakvark wrote: Manne ek het gister aand 'n uitnodigin ge kry om Chamois En Thar in New Zealand te gaan skiet
1 Chamois en 1 Thar vir $2700.00 = R22000.00
7 Dae jag 2 dae vervoer sluit chopper in and out ook in
Die prys is vir die diere en die 7 dae  dis goedkoop as jy nie self kan kuip nie sal hulle dit doen teen vergoeding

Ek stel nie belang nie want dis nie my soort ding nie. Daar is net plek vir een KOP in my huis en hy hang reeds daar rond.

As iemand belang stel praat met my die offer sal nie lank oop wees nie want dit is baie goedkoop
As iemand so iets aanpak sal daar ook kaans wees om groot Red en Fallow deer te skiet maar hulle sal teen normaale pryse wees
Hoe lyk dit Vlakkie, borg jy my  ;D ;D ;D ;D

Het daai gou ge Google, dit lyk na lekker uitdagende trippie daardie  8) Ek sou nie omgee om so jag mee te maak nie, Afrika het net soveel spesiale jagtogte wat ek nog nie mee gemaak het nie  ;D
Last edited by Marc on Tue Oct 23, 2012 2:51 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Geno »

Marc wrote: Geno kom in  :police:
Staan by.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Geno wrote:
Marc wrote: Geno kom in  :police:
Staan by.
O gat, dog julle was al daar  :-[

Terwyl ek jou aandag het, vertel sommer gou bietjie  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Geno »

Nee, ons ry donderdag-oggend 2uur. CF het ons genooi vir die jag. Ek is heel moontlik erg onfiks, so ek sal 'n ekstra pakkie Dunhills saamvat om my longe te boost. Verder weet ek nie veel van wat te verwagte is nie, maar ons sal 'n report opsit sodra ons terug is.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Geno wrote: Nee, ons ry donderdag-oggend 2uur. CF het ons genooi vir die jag. Ek is heel moontlik erg onfiks, so ek sal 'n ekstra pakkie Dunhills saamvat om my longe te boost. Verder weet ek nie veel van wat te verwagte is nie, maar ons sal 'n report opsit sodra ons terug is.
Geniet hom, ek wag in spanning, kan ek nie jou eie persoonlike Medic wees nie  ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply