Berg Skape te jag in Kaap ???
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Ek het so paar jaar terug op n tandarts van Douglas se wildsplaas gaan skiet. Daar was n klompie wilde damaras en ek kan julle belowe hulle word wilder as n wille brahman. Ons wou 4 skiet en kon op die end nie eers een geskiet kry nie. Het ook nooit besef die skape kan so groot word nie ek reken hulle behoort op die skaal n kalahari springbok maklik pak te gee.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Marc
Het jou PM gestuur met prys.
Groete
Jaco
Het jou PM gestuur met prys.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Ons laat nie sommer enige Blok en sy maat ons skape skiet nie !!!!!BLOK wrote: Ek het so paar jaar terug op n tandarts van Douglas se wildsplaas gaan skiet. Ons wou 4 skiet en kon op die end nie eers een geskiet kry nie.
Sal bq by oom Jan hoor of daar nog is.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Rooies wrote: Ons laat nie sommer enige Blok en sy maat ons skape skiet nie !!!!!![]()
Sal bq by oom Jan hoor of daar nog is.
Reds daai skape is nog meer skelm as n skelm jakkals, destyds was ek ook maar nog bang vir verder as 200m skiet vandag sal kulle skoot vir skoot K&k.
Oom jan was die tandarts as ek reg is hy en sy skoonseun makelaar as ek reg kon onthou het ons uitgevat, nogal aangename mense gewees. Lekker die aand sommer kamp opgeslaan daar langs die rivier onder n groot boom. Lekker tye gewees net ek my pa en Blokkies.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Jakkals ons sal praat 
Enige ander manne wat moontlike koneksie het vir so tiepe jag
Enige ander manne wat moontlike koneksie het vir so tiepe jag
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Hier is die man wat teen die muur staan op die leeuplaas, hy maak 'n bitter mooi mount, glo my maar
Dis 'n Saanen melk bok

Hierdie, Nubian en die Ibex is vir my van die statigste bokke op die planeet, naas 'n Kudu natuurlik

Wat kos so Saanen melk bok nogals in SA

Hierdie, Nubian en die Ibex is vir my van die statigste bokke op die planeet, naas 'n Kudu natuurlik

Wat kos so Saanen melk bok nogals in SA
Last edited by Marc on Fri Oct 19, 2012 8:22 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Marc
Stem ook vir die Ibex, baie mooi bok. Dan gisteraand die program van die Rockies van Alaska na Patagonia gekyk en daardie Mountain sheep van hulle is ook indrukwekkend, man wil nie tussen daardie horinngs beland as hulle begin koppe stamp nie.

- chill
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Sat May 19, 2012 4:18 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- chill
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Sat May 19, 2012 4:18 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by chill on Fri Oct 19, 2012 9:49 pm, edited 1 time in total.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Chill
Paar mooi ramme daar, kom hulle uit die Kaap uit en hoeveel kos so jag min of meer
Jy kan my PM asseblief
Dankie vir die deel, jam om my kwylende bek
Mooiloop
Marc
Paar mooi ramme daar, kom hulle uit die Kaap uit en hoeveel kos so jag min of meer
Jy kan my PM asseblief
Dankie vir die deel, jam om my kwylende bek
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Marc
Het jy die PM en e-pos gekry?
Het jy die PM en e-pos gekry?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Dankie Oom, ek het 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Proe daai skaap darem soos skaap 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Blykbaar nieDWB wrote: Proe daai skaap darem soos skaap![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Marc, aangesien jy nou so aan die wilde skaap soek is, hoor bietjie of daar nie wilde beeste (nie bwb) iewers rondloop nie 
Sal like om 'n brahaman of so iets te klop
Sal like om 'n brahaman of so iets te klop
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
DWB wrote: Marc, aangesien jy nou so aan die wilde skaap soek is, hoor bietjie of daar nie wilde beeste (nie bwb) iewers rondloop nie
Sal like om 'n brahaman of so iets te klop![]()
Bel vir DawieD, hy moet gereeld wilde beeste iewers diep in die berge met die chopper gaan uitskiet. Die goed word so wild jy kry hulle blykbaar nie eers geloop en skiet nie.
Last edited by BLOK on Sat Oct 20, 2012 8:32 am, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
BLOK, hoe skiet mens met 'n berg? 
Ek moes nou die dag so bees klop, was interresant toe sy kwaai raak
Ek moes nou die dag so bees klop, was interresant toe sy kwaai raak
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Dit Klink mos nou na vet pret, Seker ek sal bykom van die rant to daai rantBLOK wrote: Bel vir DawieD, hy moet gereeld wilde beeste iewers diep in die berge met die chopper gaan uitskiet. Die goed word so wild jy kry hulle blykbaar nie eers geloop en skiet nie.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Manne ek het gister aand 'n uitnodigin ge kry om Chamois En Thar in New Zealand te gaan skiet
1 Chamois en 1 Thar vir $2700.00 = R22000.00
7 Dae jag 2 dae vervoer sluit chopper in and out ook in
Die prys is vir die diere en die 7 dae dis goedkoop as jy nie self kan kuip nie sal hulle dit doen teen vergoeding
Ek stel nie belang nie want dis nie my soort ding nie. Daar is net plek vir een KOP in my huis en hy hang reeds daar rond.
As iemand belang stel praat met my die offer sal nie lank oop wees nie want dit is baie goedkoop
As iemand so iets aanpak sal daar ook kaans wees om groot Red en Fallow deer te skiet maar hulle sal teen normaale pryse wees
1 Chamois en 1 Thar vir $2700.00 = R22000.00
7 Dae jag 2 dae vervoer sluit chopper in and out ook in
Die prys is vir die diere en die 7 dae dis goedkoop as jy nie self kan kuip nie sal hulle dit doen teen vergoeding
Ek stel nie belang nie want dis nie my soort ding nie. Daar is net plek vir een KOP in my huis en hy hang reeds daar rond.
As iemand belang stel praat met my die offer sal nie lank oop wees nie want dit is baie goedkoop
As iemand so iets aanpak sal daar ook kaans wees om groot Red en Fallow deer te skiet maar hulle sal teen normaale pryse wees

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Geno kom inGeno wrote: Marc,
Jou LM is bietjie aan die swaar kant. Staptogte van 10km+ is aan die orde van die dag.
Ek en G-Force ry hoeka Donderdag-oggend op so 'n trippie.![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Hoe lyk dit Vlakkie, borg jy myVlakvark wrote: Manne ek het gister aand 'n uitnodigin ge kry om Chamois En Thar in New Zealand te gaan skiet
1 Chamois en 1 Thar vir $2700.00 = R22000.00
7 Dae jag 2 dae vervoer sluit chopper in and out ook in
Die prys is vir die diere en die 7 dae dis goedkoop as jy nie self kan kuip nie sal hulle dit doen teen vergoeding
Ek stel nie belang nie want dis nie my soort ding nie. Daar is net plek vir een KOP in my huis en hy hang reeds daar rond.
As iemand belang stel praat met my die offer sal nie lank oop wees nie want dit is baie goedkoop
As iemand so iets aanpak sal daar ook kaans wees om groot Red en Fallow deer te skiet maar hulle sal teen normaale pryse wees
Het daai gou ge Google, dit lyk na lekker uitdagende trippie daardie
Last edited by Marc on Tue Oct 23, 2012 2:51 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
O gat, dog julle was al daarGeno wrote:Staan by.Marc wrote: Geno kom in![]()
Terwyl ek jou aandag het, vertel sommer gou bietjie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Nee, ons ry donderdag-oggend 2uur. CF het ons genooi vir die jag. Ek is heel moontlik erg onfiks, so ek sal 'n ekstra pakkie Dunhills saamvat om my longe te boost. Verder weet ek nie veel van wat te verwagte is nie, maar ons sal 'n report opsit sodra ons terug is.
Goed, beter, 6millimeter!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Geniet hom, ek wag in spanning, kan ek nie jou eie persoonlike Medic wees nieGeno wrote: Nee, ons ry donderdag-oggend 2uur. CF het ons genooi vir die jag. Ek is heel moontlik erg onfiks, so ek sal 'n ekstra pakkie Dunhills saamvat om my longe te boost. Verder weet ek nie veel van wat te verwagte is nie, maar ons sal 'n report opsit sodra ons terug is.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner