Berg Skape te jag in Kaap ???

User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Dags?

As daar enige iemand is wat my in die regte rigting kan help, sal ek dit baie waardeur  8)

Ek wil bitter graag een van die outjies aantre?, dalk sommer met die LM  ;D Dit is mos 'n bobaas langafstand jag die  8)

Waar in die Kaap loop daar nog van die manne rond en is hulle nog beskikbaar vir jag  ???

As manne hier openlik wil plaas nie kan julle my asseblief PM.

Weet iemand wat so Skaap my min of meer sal terugsit  ???

Dankie manne, ek hoop daar is 'n mooi rammetjie daar buite met my naam op  :angel:

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
chill
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Sat May 19, 2012 4:18 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by chill »

Kontak vir Abrie Arlow dis sy kennis veld daai.

079-576-3249
of  082-417-6134

Los maar 'n boodskap hy jag gewoonlik.

abrie@pronkjag.com
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

chill wrote: Kontak vir Abrie Arlow dis sy kennis veld daai.

079-576-3249
of  082-417-6134

Los maar 'n boodskap hy jag gewoonlik.

abrie@pronkjag.com
Dankie  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
immelmanw

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by immelmanw »

Marc wrote:
chill wrote: Kontak vir Abrie Arlow dis sy kennis veld daai.

079-576-3249
of  082-417-6134

Los maar 'n boodskap hy jag gewoonlik.

abrie@pronkjag.com
Dankie  ;)
Onthou die Wet van Transvaal........
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Is dit so erg  :'(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
immelmanw

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by immelmanw »

Marc wrote: Is dit so erg  :'(
Ja, ek dink dit is crazy, hulle vra tot R20k
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Jo jo jo  :o Lyk my ek gaan eerder moet kyk vir een van Oon Hein se Elande  :-\
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Cz_apie »

Marc wrote: Jo jo jo  :o Lyk my ek gaan eerder moet kyk vir een van Oon Hein se Elande  :-\
;D ;D ;D Het vir jou n wilde "Boerbok Ram" vir heelwat minder  ;D ;D ;D
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by BLOK »

Cz_apie wrote:
Marc wrote: Jo jo jo  :o Lyk my ek gaan eerder moet kyk vir een van Oon Hein se Elande  :-\
;D ;D ;D Het vir jou n wilde "Boerbok Ram" vir heelwat minder  ;D ;D ;D

Ek hoop dit is n boerbok en nie n Kalahari red nie. Sien daar is weer n nuwe rekord prys laas week opgestel.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3945
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by tau »

Vriende het tweejaar terug R500 per skaap betaal. Die goed loop WYD. My pel het 2 geskiet die res niks ek het op 99 uitgetrek agv ander verpligtinge. As jy gaan besef jy gaan BAIE loop en oor berge.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Cz_apie »

BLOK wrote:
Cz_apie wrote:
Marc wrote: Jo jo jo  :o Lyk my ek gaan eerder moet kyk vir een van Oon Hein se Elande  :-\
;D ;D ;D Het vir jou n wilde "Boerbok Ram" vir heelwat minder  ;D ;D ;D

Ek hoop dit is n boerbok en nie n Kalahari red nie. Sien daar is weer n nuwe rekord prys laas week opgestel.

;D ;D ;D Het baie meer"Etniese Bok" bloedlyn maar ons mag mos nie meer die regte woord daarvoor gebruik nie  :angel: :angel: :angel:
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Vlakvark »

Nee CZ Daai bok is dieselfde bok jy roep hom net by die eienaar se naam Boerbok of wat was daai ander bok se naam nou weer  :D
Image
Image
BoogJagter111p
Full Member
Full Member
Posts: 191
Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by BoogJagter111p »

Cz_apie wrote:
BLOK wrote:
Cz_apie wrote: ;D ;D ;D Het vir jou n wilde "Boerbok Ram" vir heelwat minder  ;D ;D ;D

Ek hoop dit is n boerbok en nie n Kalahari red nie. Sien daar is weer n nuwe rekord prys laas week opgestel.

;D ;D ;D Het baie meer"Etniese Bok" bloedlyn maar ons mag mos nie meer die regte woord daarvoor gebruik nie  :angel: :angel: :angel:
Al verskil tussen 'n Boerbok en 'n "Etniese Bok" is die eienaar... ;D
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Geno »

Marc,
Jou LM is bietjie aan die swaar kant. Staptogte van 10km+ is aan die orde van die dag.
Ek en G-Force ry hoeka Donderdag-oggend op so 'n trippie. ;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Cz_apie »

Vlakvark

Sien julle noem hulle "Feral Goat " daar in jou wer?ld rond -  :angel: :angel: :angel: - julle sin het net mooier horings volgens die foto's wat ek al gesien het 
Last edited by Cz_apie on Fri Oct 19, 2012 10:18 am, edited 1 time in total.
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Cz_apie wrote:
Marc wrote: Jo jo jo  :o Lyk my ek gaan eerder moet kyk vir een van Oon Hein se Elande  :-\
;D ;D ;D Het vir jou n wilde "Boerbok Ram" vir heelwat minder  ;D ;D ;D
Praat met my Apie  :)  Hoeveel meet hy  ;D
tau wrote: Vriende het tweejaar terug R500 per skaap betaal. Die goed loop WYD. My pel het 2 geskiet die res niks ek het op 99 uitgetrek agv ander verpligtinge. As jy gaan besef jy gaan BAIE loop en oor berge.
Tau ek verbeel my ek het ook al gehoor van plekke waar Berg skape wild loop soos Takbokke in die Oos Vrystaat  8) gooi my 'n lyn asseblief, het iemand foto's van hulle bokke wat julle hier kan plaas, wil graag sien hoe lyk my prooi  ???

Geno, jy gaan mos dra  ;D  ;D  ;D dis mos waarvoor ek betaal
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Cz_apie »

;D ;D Weet nie wat hy meet - as jy hom op die Ooskaap manier meet is hy seker n "Twee Draai"  ;D ;D  ek lieg maar oor die "WILD"  Hy is so mak die Greenies sal ons stenig - canned hunting  :angel: :angel:
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Cz_apie wrote: ;D ;D Weet nie wat hy meet - as jy hom op die Ooskaap manier meet is hy seker n "Twee Draai"  ;D ;D  ek lieg maar oor die "WILD"  Hy is so mak die Greenies sal ons stenig - canned hunting  :angel: :angel:
Hehehee maar jy het my nou aan die dink, vriend van my het so ou Bokram laat mount en dit lyk eintlik Baie goed. Een van daai wit langbaard manne met die twee draai horings  8)

Wonder of iemand my so Makulu man sal laat skiet  ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Cz_apie »

Dalk moet ons vir Vlakvark sover kry dat sy regering ons "Sponsor" vir n "Trofee Jag" hulle het juis so n "Feral Goat" probleem  ;D ;D  het al foto's gesien van goed met wilde horings  ;D ;D
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Het ook al gesien, maar is dit nie meer die Berg bokke nie  ??? Man kan niks met daai goed doen nie, die Boer bok het darem bitter lekker vleisies ook  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Jakkalsgat »

Marc

Wat van Damara ram, 2 of 4 horings?

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

Jakkalsgat wrote: Marc

Wat van Damara ram, 2 of 4 horings?

Groete
Jaco
Ek raak nou hardop , gooi my n foto  ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Jakkalsgat »

Image
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Vlakvark »

CZ
Nou wonder ek so oor daai naam wat ek nou vergeet het
Is dit dan nou Boerboke en Feralbok daar by julle as mens hom nou so by die eienaar roep ;D ;D ;D
Image
Image
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???

Post by Marc »

PM my jou prys  ;D jy gaan hom Seker darem so bietjie verwilder voor ek kom, gooi daai volstruis saam hom in  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply