Snaakse Muzzlebreak

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Snaakse Muzzlebreak

Post by BLOK »

Wonder nou wat sal die doen wees van die aardige waster vooraan. My kop se mos vir my die hele geraas gaan terug na die skieter asook hy gaan dubbeld die stof opskop.

[img width=560 height=275]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 167238.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Snaakse Muzzlebreak

Post by PJS »

eish Blok waar kom jy aan die foto? Wie het sy waster verloor?  :laugh:
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Snaakse Muzzlebreak

Post by BLOK »

Lyk of die man sy terminator stukkend geskiet het en toe sommer een van die baffles vooraan sy loop gesweis het. ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Snaakse Muzzlebreak

Post by Flip Nel »

Lyk my die ou het 'n washer kort ;D ek wil nie dit probeer nie
Post Reply