Wonder nou wat sal die doen wees van die aardige waster vooraan. My kop se mos vir my die hele geraas gaan terug na die skieter asook hy gaan dubbeld die stof opskop.
[img width=560 height=275]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 167238.jpg[/img]
Snaakse Muzzlebreak
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Snaakse Muzzlebreak
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Snaakse Muzzlebreak
eish Blok waar kom jy aan die foto? Wie het sy waster verloor? 
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Snaakse Muzzlebreak
Lyk of die man sy terminator stukkend geskiet het en toe sommer een van die baffles vooraan sy loop gesweis het.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Snaakse Muzzlebreak
Lyk my die ou het 'n washer kort
ek wil nie dit probeer nie