Bakkie se kleur

Alan D
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm

Bakkie se kleur

Post by Alan D »

Hi Manne

Ek soek raad by die slim manne Ek wil n nuwe bakkie koop en wil die keur die regte kleur koop. My ou bakkie was wit en ek is klaar gesukkel met nette en camo. Wat stel julle voor. Ek het gekyk na magnum blue maar hy lyk so bietjie donker en blink ook. Ek het so paar jaar terug Hein se bakkie gesien wat so olyf groen was. Die probleem is daar word net n paar kleure in elke model gedoen. Ek gaan n Isuzu extended cab koop.

Groete

AlanD
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by BLOK »

Thunder flash, maar dan gaan jy hom bitter min moet was dan sal daai swart dof wees en perfek werk.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
HUNTER
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by HUNTER »

En vir gemoedsrus sal mos darem weet dat hy skoon is onder al daardie stof ;D
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Raven »

AlanD

Enige donker kleur bakkie sal werk glo ek, 'n rooi bakkie sal ook werk as jy van die kleur hou.
My bakkies se kleure werk goed vir my en kan nie maklik in die nag gesien word nie, veral nie as jy 'n paar bosse gebruik om die bakkie se silouhette te breek.

[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... M_0017.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 4-2011.jpg[/img]

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by BLOK »

Raves

Lyk of daai twee jakkalse op die eerste foto soos my kinders se honde die tyre try vang het ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Raven »

Blok,

Daai 2de jak van links was baie stout toe klits ek hom agter die oor  ;D  ;D
" As jy nie wil hoor nie, moet jy voel"  ;)

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Alan D
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Alan D »

Thanks Raves

Wat is jou bakkie se kleur. Hy lyk soos magnum blue.

Groete

AlanD
HUNTER
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by HUNTER »

Alan D

Daardie bakkie lyk vir my eerder groen as blou.
Alan D
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Alan D »

Hunter

Magnum blue is so halwe groen kleur.

AlanD
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Louis102 »

Ek weet nou nie van die kleur nie, maar daar is besonder min "chrome" en goed wat blink aan hierdie bakkie.  Gewoonlik word tot die jagstoele ge-"chrome" daar op Schlip . :laugh: :laugh: 8)
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Bakkie se kleur

Post by Freddie101 »

Manne
Vroeer is op die forum van "vinyl wrapping " van bakkie geskryf. Is daar van julle wat weet van besighede in die Ooskaap of Bloemfontein wat dit doen. Ek weet Yalair en ek dink Tomcat het dit gedoen. Dink daaraan om wit bakkie so toe te maak.

Groetnis Freddie
yol bolsun
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Raven »

Haha Louis,

Ek sien nou eers weer die post. Man ons probeer gewoonlik om die hele exhaust system te chrome  ;D  ;D  :P

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Yalair »

Rampage signs 0514300538
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Francois Marais »

Benna

Wat is die prys om so n hele vehicle wrap te doen, laas week hier in WHK uitgevind, hulle quote my N$ 11500.00, plak ingesluit......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bakkie se kleur

Post by JACQUES BOTHA »

FM
Ek het dalk te lank laas vynil pryse gekry, maar die vorige prys by rampage soos ben die nommer van gegee het was geplak ek dink R3000 ek weet nie of daai cruiser soveel groter is nie. Ek dink jy kan die vynil koop en self sny en plak --dalk nie so mooi soos hulle nie, maar ek se altyd mens moet besluit of jy wil gaan skou of wil gaan werk.
Groete
Jacques Botha
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Bakkie se kleur

Post by Freddie101 »

Yalair wrote: Rampage signs 0514300538
Dankie Ben

Francois, Daai klink darem bietjie rof. Jacques sn klink beter maar nog steeds baie. Sal hulle n lui gee.
Groetnis
yol bolsun
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Francois Marais »

JB/Freddie

Manne ek praat van vynil wat met n camo patroon geprint word, weet nie of dit soveel kan verander op die prys nie, dan is dit ook blykbaar n spesiale soort wat nie n memory het nie en maklik om die hoeke en draaie kan plak.........

Hier is nogal n paar goeie idees van camo plak op n voertuig, net jammer die yanks het nie L/Cruisers nie.......

http://www.camomyride.com/
http://www.camotruckwraps.com/
http://www.facebook.com/media/set/?set= ... 8279700707

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Alan D
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Alan D »

Hi manne

Ek het toe die regte kleur bakkie gekoop en hy is nou amptelik in diens. Die kleur is magna bronze en is nogal mooi in die dag en moeilik om te sien in die aand. Dit is n plesier om van

staanplek na staanplek te skuif sonder die PT van n camo net. Die mag rims pla bietjie maar ek probeer om in n depresie of lang gras staanplek te kies. Ek het hierdie twee gisteraang

gekry. Die jakkals is n reun waarmee ek al vir twee jaar stoei. Soos die gesegte gaan "Every dog has his day!"As hierdie attachment nie werk nie sal ek maar vir Louis moet stuur.

Groete

AlanD   
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by BLOK »

Manne wat die vinyl wil koop die meeste sign winkels koop by Mazey plastics hulle voorraad aan en die geluk is enige persoon kan by hulle koop. Hulle verkoop ook perspex, sign bord aluminium seksies en heelwat ander interresante goed wat signwriters gebruik. Google hulle hulle het takke reg oor die land of bel hulle tak in Klerksdorp by 018 462 3143 en vra vir die naaste tak aan jou se nommer.

Hulle maak ook deesdae n vinyl wat lyk soos carbon fibre heelwat duurder maar weg is daai glare aangesien hy matt is.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
green leader
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am

Re: Bakkie se kleur

Post by green leader »

[img width=560 height=420]http://i1211.photobucket.com/albums/cc4 ... -00045.jpg[/img]


Dis n Backie wat ons nou die dag geewrap het.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Blackie Swart »

Naand Green Leader hoe het jy jou bakkie so netjies gecamo.Sal laaik om myne ook so te maak. Lyk netjies.
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by BLOK »

Green Leader

Daai bakkie lyk nou regtag windgat, nou net daai grille bumper en spieels ook donker kry n paar MTR tyres en n snorkel dan sal hy darem vir jou mooi wees. Mind you dis n nissan hy is ooi sonder enige ekstras. ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Geno »

BLOK wrote: Mind you dis n nissan hy is ooi sonder enige ekstras. ;D ;D
Ja Blok, hy't die ekstras nodig om van hom 'n RAM te maak! Tot dan, sal hy maar ooi bly......
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Jaco Swart »

Geno wrote:
BLOK wrote: Mind you dis n nissan hy is ooi sonder enige ekstras. ;D ;D
Ja Blok, hy't die ekstras nodig om van hom 'n RAM te maak! Tot dan, sal hy maar ooi bly......
Well done Geno ;D
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
green leader
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am

Re: Bakkie se kleur

Post by green leader »

Hello Blackie ons print n spesiale vehicle grade vinyl, dan plak ons applicators hom van bo tot onder, vat so dag om hom heeltemal te doen.


Green Leader
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
Post Reply