Bakkie se kleur
-
Alan D
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm
Bakkie se kleur
Hi Manne
Ek soek raad by die slim manne Ek wil n nuwe bakkie koop en wil die keur die regte kleur koop. My ou bakkie was wit en ek is klaar gesukkel met nette en camo. Wat stel julle voor. Ek het gekyk na magnum blue maar hy lyk so bietjie donker en blink ook. Ek het so paar jaar terug Hein se bakkie gesien wat so olyf groen was. Die probleem is daar word net n paar kleure in elke model gedoen. Ek gaan n Isuzu extended cab koop.
Groete
AlanD

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Bakkie se kleur
Thunder flash, maar dan gaan jy hom bitter min moet was dan sal daai swart dof wees en perfek werk.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: Bakkie se kleur
En vir gemoedsrus sal mos darem weet dat hy skoon is onder al daardie stof 
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Bakkie se kleur
AlanD
Enige donker kleur bakkie sal werk glo ek, 'n rooi bakkie sal ook werk as jy van die kleur hou.
My bakkies se kleure werk goed vir my en kan nie maklik in die nag gesien word nie, veral nie as jy 'n paar bosse gebruik om die bakkie se silouhette te breek.
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... M_0017.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 4-2011.jpg[/img]
Raves

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Bakkie se kleur
Raves
Lyk of daai twee jakkalse op die eerste foto soos my kinders se honde die tyre try vang het

Lyk of daai twee jakkalse op die eerste foto soos my kinders se honde die tyre try vang het
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Bakkie se kleur
Blok,
Daai 2de jak van links was baie stout toe klits ek hom agter die oor

" As jy nie wil hoor nie, moet jy voel"
Raves
Daai 2de jak van links was baie stout toe klits ek hom agter die oor
" As jy nie wil hoor nie, moet jy voel"
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Alan D
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm
Re: Bakkie se kleur
Thanks Raves
Wat is jou bakkie se kleur. Hy lyk soos magnum blue.
Groete
AlanD
Wat is jou bakkie se kleur. Hy lyk soos magnum blue.
Groete
AlanD
-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: Bakkie se kleur
Alan D
Daardie bakkie lyk vir my eerder groen as blou.
Daardie bakkie lyk vir my eerder groen as blou.
-
Alan D
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm
Re: Bakkie se kleur
Hunter
Magnum blue is so halwe groen kleur.
AlanD
Magnum blue is so halwe groen kleur.
AlanD
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Bakkie se kleur
Ek weet nou nie van die kleur nie, maar daar is besonder min "chrome" en goed wat blink aan hierdie bakkie. Gewoonlik word tot die jagstoele ge-"chrome" daar op Schlip .

Goeie dade oortref goeie woorde.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Bakkie se kleur
Manne
Vroeer is op die forum van "vinyl wrapping " van bakkie geskryf. Is daar van julle wat weet van besighede in die Ooskaap of Bloemfontein wat dit doen. Ek weet Yalair en ek dink Tomcat het dit gedoen. Dink daaraan om wit bakkie so toe te maak.
Groetnis Freddie

yol bolsun
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Bakkie se kleur
Haha Louis,
Ek sien nou eers weer die post. Man ons probeer gewoonlik om die hele exhaust system te chrome

Raven
Ek sien nou eers weer die post. Man ons probeer gewoonlik om die hele exhaust system te chrome
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Bakkie se kleur
Rampage signs 0514300538
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Bakkie se kleur
Benna
Wat is die prys om so n hele vehicle wrap te doen, laas week hier in WHK uitgevind, hulle quote my N$ 11500.00, plak ingesluit......
Mooi loop
Francois

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Bakkie se kleur
FM
Ek het dalk te lank laas vynil pryse gekry, maar die vorige prys by rampage soos ben die nommer van gegee het was geplak ek dink R3000 ek weet nie of daai cruiser soveel groter is nie. Ek dink jy kan die vynil koop en self sny en plak --dalk nie so mooi soos hulle nie, maar ek se altyd mens moet besluit of jy wil gaan skou of wil gaan werk.
Groete
Jacques Botha

Shoot straight and tell the truth!
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Bakkie se kleur
Dankie BenYalair wrote: Rampage signs 0514300538
Francois, Daai klink darem bietjie rof. Jacques sn klink beter maar nog steeds baie. Sal hulle n lui gee.
Groetnis
yol bolsun
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Bakkie se kleur
JB/Freddie
Manne ek praat van vynil wat met n camo patroon geprint word, weet nie of dit soveel kan verander op die prys nie, dan is dit ook blykbaar n spesiale soort wat nie n memory het nie en maklik om die hoeke en draaie kan plak.........
Hier is nogal n paar goeie idees van camo plak op n voertuig, net jammer die yanks het nie L/Cruisers nie.......
http://www.camomyride.com/
http://www.camotruckwraps.com/
http://www.facebook.com/media/set/?set= ... 8279700707
Mooi loop
Francois
Manne ek praat van vynil wat met n camo patroon geprint word, weet nie of dit soveel kan verander op die prys nie, dan is dit ook blykbaar n spesiale soort wat nie n memory het nie en maklik om die hoeke en draaie kan plak.........
Hier is nogal n paar goeie idees van camo plak op n voertuig, net jammer die yanks het nie L/Cruisers nie.......
http://www.camomyride.com/
http://www.camotruckwraps.com/
http://www.facebook.com/media/set/?set= ... 8279700707
Mooi loop
Francois
-
Alan D
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm
Re: Bakkie se kleur
Hi manne
Ek het toe die regte kleur bakkie gekoop en hy is nou amptelik in diens. Die kleur is magna bronze en is nogal mooi in die dag en moeilik om te sien in die aand. Dit is n plesier om van
staanplek na staanplek te skuif sonder die PT van n camo net. Die mag rims pla bietjie maar ek probeer om in n depresie of lang gras staanplek te kies. Ek het hierdie twee gisteraang
gekry. Die jakkals is n reun waarmee ek al vir twee jaar stoei. Soos die gesegte gaan "Every dog has his day!"As hierdie attachment nie werk nie sal ek maar vir Louis moet stuur.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Bakkie se kleur
Manne wat die vinyl wil koop die meeste sign winkels koop by Mazey plastics hulle voorraad aan en die geluk is enige persoon kan by hulle koop. Hulle verkoop ook perspex, sign bord aluminium seksies en heelwat ander interresante goed wat signwriters gebruik. Google hulle hulle het takke reg oor die land of bel hulle tak in Klerksdorp by 018 462 3143 en vra vir die naaste tak aan jou se nommer.
Hulle maak ook deesdae n vinyl wat lyk soos carbon fibre heelwat duurder maar weg is daai glare aangesien hy matt is.
Blok
Hulle maak ook deesdae n vinyl wat lyk soos carbon fibre heelwat duurder maar weg is daai glare aangesien hy matt is.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Bakkie se kleur
[img width=560 height=420]http://i1211.photobucket.com/albums/cc4 ... -00045.jpg[/img]
Dis n Backie wat ons nou die dag geewrap het.

bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Bakkie se kleur
Naand Green Leader hoe het jy jou bakkie so netjies gecamo.Sal laaik om myne ook so te maak. Lyk netjies.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Bakkie se kleur
Green Leader
Daai bakkie lyk nou regtag windgat, nou net daai grille bumper en spieels ook donker kry n paar MTR tyres en n snorkel dan sal hy darem vir jou mooi wees. Mind you dis n nissan hy is ooi sonder enige ekstras.

Daai bakkie lyk nou regtag windgat, nou net daai grille bumper en spieels ook donker kry n paar MTR tyres en n snorkel dan sal hy darem vir jou mooi wees. Mind you dis n nissan hy is ooi sonder enige ekstras.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bakkie se kleur
Ja Blok, hy't die ekstras nodig om van hom 'n RAM te maak! Tot dan, sal hy maar ooi bly......BLOK wrote: Mind you dis n nissan hy is ooi sonder enige ekstras.![]()
![]()
Goed, beter, 6millimeter!
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Bakkie se kleur
Well done GenoGeno wrote:Ja Blok, hy't die ekstras nodig om van hom 'n RAM te maak! Tot dan, sal hy maar ooi bly......BLOK wrote: Mind you dis n nissan hy is ooi sonder enige ekstras.![]()
![]()
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Bakkie se kleur
Hello Blackie ons print n spesiale vehicle grade vinyl, dan plak ons applicators hom van bo tot onder, vat so dag om hom heeltemal te doen.
Green Leader
Green Leader
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet