Dagse
Ek het n duur kwaliteit Remington 700 custom slot aksie, wat die vorige eienaar laat Cerakote het, maar dit was ongelukkig nie baie goed gedoen nie.
Ek is opsoek na n goeie wapensmid, wat fyn en goed werk, wat die cerakote vir my kan af strip, op die slot, die aksie buite en dan binne in die aksie asook die "raceways" binne. Sonder om enige metaal af te haal wat die toleransies te groot gaan maak, en dan die stainless te "polish" na die oorspronklike afwerking.
Indien julle weet van iemand wat dit goed sal kan doen, stuur asb hulle naam en nommer vir my?
Sent from my Pixel 10 Pro using Tapatalk
Beste wapensmid vir fyn werk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13572
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Sal die aksie moet sandblast om al daai af te kry en dan polish en poslih en polish, is nie moeilik nie maar dis nie regtig die ding wat top GS hulle op toe spits nie. Tyd is geld en die tiepe ding vat baie tyd, sit bq n foto van die aksie op
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 927
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Gunworx sal jou kan help
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1368
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Dis nie juis iets wat fyn werk nodig het nie. Cerakoting word af gesandblast, en dan sal jy hom weer moet restore. Persoonlik hou ek van die sandblasted stainless look. Ek is nie 'n groot aanhanger van die blinkgepoleerde metaal nie. Dis onmoonlik om skoon te hou en vingerafdrukke en goed af te hou.
-
CreedBro
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Mon Jul 12, 2021 3:05 pm
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Sandblast "etch" die metaal onder dit en verander die toleransies, presies wat ek nie soek nie.Capt. Yoda wrote: Thu Sep 10, 2026 7:36 am Sal die aksie moet sandblast om al daai af te kry en dan polish en poslih en polish, is nie moeilik nie maar dis nie regtig die ding wat top GS hulle op toe spits nie. Tyd is geld en die tiepe ding vat baie tyd, sit bq n foto van die aksie op
-
CreedBro
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Mon Jul 12, 2021 3:05 pm
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Sandblast "etch" die metaal onder dit en verander die toleransies, presies wat ek nie soek nie. Dis hoekom ek se fyn werk, cerakote verwyder sonder om metaal te etch, en ek verkies by VER die polished look van die defiance aksies, presies wat hulle so uniek maak vir my.Toxxyc wrote: Thu Sep 10, 2026 9:08 am Dis nie juis iets wat fyn werk nodig het nie. Cerakoting word af gesandblast, en dan sal jy hom weer moet restore. Persoonlik hou ek van die sandblasted stainless look. Ek is nie 'n groot aanhanger van die blinkgepoleerde metaal nie. Dis onmoonlik om skoon te hou en vingerafdrukke en goed af te hou.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13572
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Dis ongelukkig hoe jy ceracoat af kry, dalk is daar iemand wat dit met soda kan af sprayCreedBro wrote: Thu Sep 10, 2026 9:35 amSandblast "etch" die metaal onder dit en verander die toleransies, presies wat ek nie soek nie.Capt. Yoda wrote: Thu Sep 10, 2026 7:36 am Sal die aksie moet sandblast om al daai af te kry en dan polish en poslih en polish, is nie moeilik nie maar dis nie regtig die ding wat top GS hulle op toe spits nie. Tyd is geld en die tiepe ding vat baie tyd, sit bq n foto van die aksie op
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1178
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Met ander woorde jy sit met n Defiance aksie wat iemand met Cerakote gemollesteer het.... Ouch....CreedBro wrote: Thu Sep 10, 2026 9:36 amSandblast "etch" die metaal onder dit en verander die toleransies, presies wat ek nie soek nie. Dis hoekom ek se fyn werk, cerakote verwyder sonder om metaal te etch, en ek verkies by VER die polished look van die defiance aksies, presies wat hulle so uniek maak vir my.Toxxyc wrote: Thu Sep 10, 2026 9:08 am Dis nie juis iets wat fyn werk nodig het nie. Cerakoting word af gesandblast, en dan sal jy hom weer moet restore. Persoonlik hou ek van die sandblasted stainless look. Ek is nie 'n groot aanhanger van die blinkgepoleerde metaal nie. Dis onmoonlik om skoon te hou en vingerafdrukke en goed af te hou.
