Beste wapensmid vir fyn werk

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
CreedBro
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Mon Jul 12, 2021 3:05 pm

Beste wapensmid vir fyn werk

Post by CreedBro »

Dagse

Ek het n duur kwaliteit Remington 700 custom slot aksie, wat die vorige eienaar laat Cerakote het, maar dit was ongelukkig nie baie goed gedoen nie.

Ek is opsoek na n goeie wapensmid, wat fyn en goed werk, wat die cerakote vir my kan af strip, op die slot, die aksie buite en dan binne in die aksie asook die "raceways" binne. Sonder om enige metaal af te haal wat die toleransies te groot gaan maak, en dan die stainless te "polish" na die oorspronklike afwerking.

Indien julle weet van iemand wat dit goed sal kan doen, stuur asb hulle naam en nommer vir my?

Sent from my Pixel 10 Pro using Tapatalk

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Beste wapensmid vir fyn werk

Post by Capt. Yoda »

Sal die aksie moet sandblast om al daai af te kry en dan polish en poslih en polish, is nie moeilik nie maar dis nie regtig die ding wat top GS hulle op toe spits nie. Tyd is geld en die tiepe ding vat baie tyd, sit bq n foto van die aksie op
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 927
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Beste wapensmid vir fyn werk

Post by toelie »

Gunworx sal jou kan help
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1369
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Beste wapensmid vir fyn werk

Post by Toxxyc »

Dis nie juis iets wat fyn werk nodig het nie. Cerakoting word af gesandblast, en dan sal jy hom weer moet restore. Persoonlik hou ek van die sandblasted stainless look. Ek is nie 'n groot aanhanger van die blinkgepoleerde metaal nie. Dis onmoonlik om skoon te hou en vingerafdrukke en goed af te hou.
CreedBro
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Mon Jul 12, 2021 3:05 pm

Re: Beste wapensmid vir fyn werk

Post by CreedBro »

Capt. Yoda wrote: Thu Sep 10, 2026 7:36 am Sal die aksie moet sandblast om al daai af te kry en dan polish en poslih en polish, is nie moeilik nie maar dis nie regtig die ding wat top GS hulle op toe spits nie. Tyd is geld en die tiepe ding vat baie tyd, sit bq n foto van die aksie op
Sandblast "etch" die metaal onder dit en verander die toleransies, presies wat ek nie soek nie.
CreedBro
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Mon Jul 12, 2021 3:05 pm

Re: Beste wapensmid vir fyn werk

Post by CreedBro »

Toxxyc wrote: Thu Sep 10, 2026 9:08 am Dis nie juis iets wat fyn werk nodig het nie. Cerakoting word af gesandblast, en dan sal jy hom weer moet restore. Persoonlik hou ek van die sandblasted stainless look. Ek is nie 'n groot aanhanger van die blinkgepoleerde metaal nie. Dis onmoonlik om skoon te hou en vingerafdrukke en goed af te hou.
Sandblast "etch" die metaal onder dit en verander die toleransies, presies wat ek nie soek nie. Dis hoekom ek se fyn werk, cerakote verwyder sonder om metaal te etch, en ek verkies by VER die polished look van die defiance aksies, presies wat hulle so uniek maak vir my.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Beste wapensmid vir fyn werk

Post by Capt. Yoda »

CreedBro wrote: Thu Sep 10, 2026 9:35 am
Capt. Yoda wrote: Thu Sep 10, 2026 7:36 am Sal die aksie moet sandblast om al daai af te kry en dan polish en poslih en polish, is nie moeilik nie maar dis nie regtig die ding wat top GS hulle op toe spits nie. Tyd is geld en die tiepe ding vat baie tyd, sit bq n foto van die aksie op
Sandblast "etch" die metaal onder dit en verander die toleransies, presies wat ek nie soek nie.
Dis ongelukkig hoe jy ceracoat af kry, dalk is daar iemand wat dit met soda kan af spray
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1178
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Beste wapensmid vir fyn werk

Post by Lourens »

CreedBro wrote: Thu Sep 10, 2026 9:36 am
Toxxyc wrote: Thu Sep 10, 2026 9:08 am Dis nie juis iets wat fyn werk nodig het nie. Cerakoting word af gesandblast, en dan sal jy hom weer moet restore. Persoonlik hou ek van die sandblasted stainless look. Ek is nie 'n groot aanhanger van die blinkgepoleerde metaal nie. Dis onmoonlik om skoon te hou en vingerafdrukke en goed af te hou.
Sandblast "etch" die metaal onder dit en verander die toleransies, presies wat ek nie soek nie. Dis hoekom ek se fyn werk, cerakote verwyder sonder om metaal te etch, en ek verkies by VER die polished look van die defiance aksies, presies wat hulle so uniek maak vir my.
Met ander woorde jy sit met n Defiance aksie wat iemand met Cerakote gemollesteer het.... Ouch....
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Beste wapensmid vir fyn werk

Post by Capt. Yoda »

Ouens spuit hul bat aksies ook alle vraai kleure vir hul tactical gunne, slot, raceways alles. Lyk oulik so in camo
Jy gaan heel moontlik kry laat hulle daai SS blik aksie klaar gesandblast het voor hulle hom geceracoat het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
CreedBro
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Mon Jul 12, 2021 3:05 pm

Re: Beste wapensmid vir fyn werk

Post by CreedBro »

Lourens wrote: Thu Sep 10, 2026 11:12 am
CreedBro wrote: Thu Sep 10, 2026 9:36 am
Toxxyc wrote: Thu Sep 10, 2026 9:08 am Dis nie juis iets wat fyn werk nodig het nie. Cerakoting word af gesandblast, en dan sal jy hom weer moet restore. Persoonlik hou ek van die sandblasted stainless look. Ek is nie 'n groot aanhanger van die blinkgepoleerde metaal nie. Dis onmoonlik om skoon te hou en vingerafdrukke en goed af te hou.
Sandblast "etch" die metaal onder dit en verander die toleransies, presies wat ek nie soek nie. Dis hoekom ek se fyn werk, cerakote verwyder sonder om metaal te etch, en ek verkies by VER die polished look van die defiance aksies, presies wat hulle so uniek maak vir my.
Met ander woorde jy sit met n Defiance aksie wat iemand met Cerakote gemollesteer het.... Ouch....
Korrek :'(
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1369
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Beste wapensmid vir fyn werk

Post by Toxxyc »

Vrek dis jammer. Die probleem is dat die chemikalie wat ek aan dink om die Cerakote te vreet, gaan ook die SS beskadig. Jammer man, hou ons op hoogte?

EDIT: Google sê jy kan blykbaar die coating afkry met laser ablation, sonder om die metaal te beskadig. Dit kan dalk werk?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Beste wapensmid vir fyn werk

Post by Geno »

Capt. Yoda wrote: Thu Sep 10, 2026 12:01 pm Jy gaan heel moontlik kry laat hulle daai SS blik aksie klaar gesandblast het voor hulle hom geceracoat het
Net so. Daar is reeds metaal weggevat voor hy gecoat is, en daar gaan nog metaal weggevat word as hy gepolish word.
Ek sou vrede maak met dit en saam leef met die Cerakote, of hom smous en 'n bling-bling Defiance aksie koop.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2953
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Beste wapensmid vir fyn werk

Post by Lategan1 »

Geno wrote: Fri Sep 11, 2026 6:55 am
Capt. Yoda wrote: Thu Sep 10, 2026 12:01 pm Jy gaan heel moontlik kry laat hulle daai SS blik aksie klaar gesandblast het voor hulle hom geceracoat het
Net so. Daar is reeds metaal weggevat voor hy gecoat is, en daar gaan nog metaal weggevat word as hy gepolish word.
Ek sou vrede maak met dit en saam leef met die Cerakote, of hom smous en 'n bling-bling Defiance aksie koop.
Hier leer ek ‘n bekvol. Siende hier amper geen hulp kommentaar soortgelyk genoem is nie, ek moontlik een van vele.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply