My seun het sy gewere Kaap toe geneem en hy moet al her aansoek doen vir sy lisensies.
Hy bly in Sunningdale/Blouberg area en wek naby Belville Watter 1 van daai 2 DFO's dink julle manne daar onder sal die beter opsie wees om te gebruik.
Dankie.
Watter DFO??
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 722
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Watter DFO??
Soos ek verstaan is dit die een naaste aan sy woonplek. Waar die wapens gehou word.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Watter DFO??
Korrek. DFO gaan bewys van adres vra en as dit nie in sy area val nie, gaan hy nie die aansoek aanvaar nie.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Watter DFO??
By ons het jy 'n keuse. Of naaste aan jou blyplek, Siniville in my geval of naaste aan jou werks plek, Sunny Side in my geval. Beide help as jy adres verskaf.

