My seun het sy gewere Kaap toe geneem en hy moet al her aansoek doen vir sy lisensies.
Hy bly in Sunningdale/Blouberg area en wek naby Belville Watter 1 van daai 2 DFO's dink julle manne daar onder sal die beter opsie wees om te gebruik.
Dankie.
Watter DFO??
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 722
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Watter DFO??
Soos ek verstaan is dit die een naaste aan sy woonplek. Waar die wapens gehou word.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Watter DFO??
Korrek. DFO gaan bewys van adres vra en as dit nie in sy area val nie, gaan hy nie die aansoek aanvaar nie.