Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek sal graag by van die broeders wil hoor wat die reg stelsel so bietjie ken.
Wat reken julle sal die waarskynlike vonnis oplegging wees?
Ek het so bietjie gaan google en sommiges beweer dat daar slegs n opgeskorte vonnis sal wees?
Wat reken julle sal die waarskynlike vonnis oplegging wees?
Ek het so bietjie gaan google en sommiges beweer dat daar slegs n opgeskorte vonnis sal wees?
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Een van die klagtes val onder die minimum sentence act wat se 15 jaar gevangenis straf. Luister van 4:40 af wat se die regskenner.
Natuurlik kan als beinvloed word deur omstandihede wat die hof in ag neem. Hy moet egter versigtig wees om sommer net te appelleer teen die vonnis want die appel hof kan die vonnis selfs verleng. Kyk bv na Oscar se saak.
https://www.youtube.com/watch?v=M3jbxcafQDE
Sien nou Ooskaapjagter het reeds verduidelik.
Ek voorspel dat hy nie gaan wegkom net met 'n opgeskorte vonnis nie. Hy gaan rooi vir oranje veruil.

Maak 'n verskil
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
5 jaar opgeskort met ‘n opsie van ‘n boete. Hy sal die boete betaal en aangaan met sy stront.
Hoop ek is verkeerd maar ek dink dit sal die besluit wees.
Hoop ek is verkeerd maar ek dink dit sal die besluit wees.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Jip
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
NOG n vraag aan ons regsmanne asseblief. Hy het mos gese dit was n speelgoed geweer. Hy is egter skuldig bevind. Dit beteken dan mos dat hy onder eed gelieg het nie waar nie? Gaan of kan hy dan hiervoor nou ook aangekla word? Ek meen dat die kerel oop en bloot staan en lieg het!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Gewoonlik is dit iets wat die hof in ag neem as straf verswarend tydens vonnis oplegging.TOKELOS wrote: Fri Oct 03, 2025 1:01 pm NOG n vraag aan ons regsmanne asseblief. Hy het mos gese dit was n speelgoed geweer. Hy is egter skuldig bevind. Dit beteken dan mos dat hy onder eed gelieg het nie waar nie? Gaan of kan hy dan hiervoor nou ook aangekla word? Ek meen dat die kerel oop en bloot staan en lieg het!
Maak 'n verskil
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Kyk na die video wat ek geplaas het en wat die advokaat oor sy getuienis te sê het.Ratel wrote: Fri Oct 03, 2025 2:04 pmGewoonlik is dit iets wat die hof in ag neem as straf verswarend tydens vonnis oplegging.TOKELOS wrote: Fri Oct 03, 2025 1:01 pm NOG n vraag aan ons regsmanne asseblief. Hy het mos gese dit was n speelgoed geweer. Hy is egter skuldig bevind. Dit beteken dan mos dat hy onder eed gelieg het nie waar nie? Gaan of kan hy dan hiervoor nou ook aangekla word? Ek meen dat die kerel oop en bloot staan en lieg het!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
As ons kyk na die wapenskandaal, staatskaping, Estina melk plaas, Vrystaat asbes, Covid, Phala Phala, Zomdo ens dan beteken daai skuldig bevinding absolute niks nie en seker niks gaan ook gebeur nie, behalwe dat die regter dalk ook seker gaan spring deur n toe hotel venster.
Gaan hy nou uit parlement verbied word?
Gaan hy nou uit parlement verbied word?
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Reels bepaal as hy langer as n jaar direkte gevangenis straf kry sonder keuse van boete mag hy nie in parlement sirkus deelneem nieZuku wrote: Sat Oct 04, 2025 3:34 pm As ons kyk na die wapenskandaal, staatskaping, Estina melk plaas, Vrystaat asbes, Covid, Phala Phala, Zomdo ens dan beteken daai skuldig bevinding absolute niks nie en seker niks gaan ook gebeur nie, behalwe dat die regter dalk ook seker gaan spring deur n toe hotel venster.
Gaan hy nou uit parlement verbied word?
Maak 'n verskil
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Bietjie verveeld terwyl ek in die tou sit en wag dat ontvangs my naam roep. Besluit gou ek lees een van die langer nie-jag drade op die forum om te hoor wat sê die manne. Dink toe by myself, die taalgebruik en sinstruktuur op hierdie draad lyk almal dieselfde. Sien toe eers dit is eintlik ‘n monoloog. ‘n Man wie se battery nie maklik pap raak nie lyk dit my.
Last edited by toxicsox on Mon Oct 13, 2025 10:49 pm, edited 1 time in total.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
toxicsox wrote: Mon Oct 13, 2025 5:44 pm Bietjie verveeld terwyl ek in die tou sit en wag dat ontvangs my naam roep. Besluit gou ek lees een van die langer nie-jag drade op die forum om te hoor wat sê die manne. Dink toe by myself, die taalgebruik en sinstruktuur op hierdie draad lyk almal dieselfde. Sien toe eers dit is eintlik ‘n monoloog. ‘n Man wat de battery nie maklik pap raak nie lyk dit my.
Maak 'n verskil
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ja nee kyk ek dink dit is lag lag die agste wonder van die wereld...
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Fanie klink moerig vir sy .243
“Rede vir vekoop ek kry die ding nie dat hy skiet soos ek wil he moet skiet nie.”
Beste.
“Rede vir vekoop ek kry die ding nie dat hy skiet soos ek wil he moet skiet nie.”
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Gepraat van n monoloog. Een van my vriende vertel hoe hulle op n blou maandag na n vergadering geroep was. Die baas is moeilik en begin afblaas, toe een van die onskuldige bystaanders iets wou noem, spring die baas gou in met "Hierdie is n monoloog". Ek het lekker gelag vir hierdie reaksie.
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dit is blykbaar normaal vir mense om met hulle self te praat.
Dit is selfs normaal om jouself te antwoord.
Hulle sê jy moet egter bekommerd raak wanneer jy met jouself praat, jouself antwoord en vir jouself sê: “Huh?”
Dit is selfs normaal om jouself te antwoord.
Hulle sê jy moet egter bekommerd raak wanneer jy met jouself praat, jouself antwoord en vir jouself sê: “Huh?”
-
Jacbrak
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Apr 20, 2015 8:43 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Vanoggend se ek vir myself(en ek het geweet dit is myself , want ek het my stem herken en ek het my eie onderbroek aan gehad) , vandag
gaan n lekker dag wees , want dit is Vrydag.
Geniet die naweek.
gaan n lekker dag wees , want dit is Vrydag.
Geniet die naweek.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Die monologs raak nou al hoe meer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Jy weet ons praat baie van 'n monoloog, of selfs 'n dialoog, maar hoekom het die woord polyloog verdwyn?
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Wag net tot die bakkie jagters ontdek hoe stil 'n EV is
Sent from my SM-G780F using Tapatalk

Sent from my SM-G780F using Tapatalk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Hijacking,
Maggies jy jeuk nou waar dit nie krap nie. Kan jy iemand met daardie nuwe Chinese Hilux in die EV-variant sien skiet op 'n bok op jou eie plaas?Eduard Venter wrote: Fri Nov 28, 2025 7:51 am Wag net tot die bakkie jagters ontdek hoe stil 'n EV is
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Wel ek het al 6,5 creedmoore manne toegelaat so kan seker nie nou dubbel standaarde hê nie ongelukkig
Sent from my SM-G780F using Tapatalk

Sent from my SM-G780F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
EK sien hulle al agter op die EV in hul camo's, paddle rakette gepak net vir incase daar n baan naby is

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Capt, dis nie Paddle dit is in jou beste Franse aksent "Padel"! 