Lisensie aansoeke wagtydperk
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Gebruik ook "Where's my app"
Myne nou op 62 dae steeds by "Received at licensing office"
Ek gaan volgende week jag en wou hom bitter graag inlyf
Myne nou op 62 dae steeds by "Received at licensing office"
Ek gaan volgende week jag en wou hom bitter graag inlyf
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Op dag 80 het die aansoek darem gevorder na “In preparation for consideration”Jaco vdW wrote:Ek het op 11 Maart die aansoek ingegee.
Redelik vinnig na Provinsie gestuur
24 April gestuur na CFR
6 Mei "Sent to licensing section"
34 werksdae sover...
Op hulle eie tyd
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Lisensie aansoeke wagtydperk
Dubbel plasing
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Aansoek le 2-3 maande by received at licensing....dis ma hoe hy loop deesdaeHano243 wrote: Thu Jul 03, 2025 5:01 pmWhere's my app op Android.Jacques du Plooy wrote: Thu Jul 03, 2025 12:50 pmEk luister ook.Neels Louw wrote: Mon Jun 23, 2025 8:39 pm Kan iemand my se watter App is die beste om jou lisensie proses te monitor?
My aansoek le op 42 dae steeds by "Send to Licensing Section
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Myne nou op 76 dae steeds by "Received at licensing office"
Raak nou baie ongeduldig
Raak nou baie ongeduldig
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek moet seker op n kol maar gaan vra of myne nie daar erens le nie, is darem al net 8 maande
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Daar is blykbaar oortyd goedgekeur by CFR die maand om op te vang met die agterstallige aansoeke. Na amper 8 weke by Licensing het myne 21/7 beweeg na “In prep for consideration”. Hou goeie moed
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by 3kus on Thu Jul 31, 2025 5:57 am, edited 2 times in total.
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
458WM
Ingedien by Garsfontein 2 Februarie
Lisensie goedgekeur 18 Julie.
Ingedien by Garsfontein 2 Februarie
Lisensie goedgekeur 18 Julie.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het op 11 Maart die aansoek ingegee.
Redelik vinnig na Provinsie gestuur
24 April gestuur na CFR
6 Mei "Sent to licensing section"
34 werksdae sover...[/quote]
Op dag 80 het die aansoek darem gevorder na “In preparation for consideration”
Op hulle eie tyd.. en toe kry hulle skielik spoed.
Op die oggend van dag 84 kry ek die sms lisensie is goed gekeur.
Redelik vinnig na Provinsie gestuur
24 April gestuur na CFR
6 Mei "Sent to licensing section"
34 werksdae sover...[/quote]
Op dag 80 het die aansoek darem gevorder na “In preparation for consideration”
Op hulle eie tyd.. en toe kry hulle skielik spoed.
Op die oggend van dag 84 kry ek die sms lisensie is goed gekeur.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ruger 44 Magnum en Tikka 223 CTR goedgekeur na 94 Werksdae
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Myne nou op dag 80 gegaan na "in preperation for consideration"pwdejager wrote: Wed Jul 23, 2025 1:49 pm Myne nou op 76 dae steeds by "Received at licensing office"
Raak nou baie ongeduldig
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My vrek ....
My Nuwe 338 se aansoek is al vanaf Maart in.
My 9mm hernuwing 30 Junie ingegee....vandag goedgekeer.... I don't understand.
My Nuwe 338 se aansoek is al vanaf Maart in.
My 9mm hernuwing 30 Junie ingegee....vandag goedgekeer.... I don't understand.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hernuwings word op profinsiale vlak gedoen ...
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My 338 se aansoek + bevoegtheid hernuwing is 19/03/25 by DFO in, lisensie is 24/07/25 goedgekeur. Minder as maand by CFR gewees.
Het n pel wat se aansoeke al by CFR was voor myne by provinsie gekom het en sy aansoeke steeds nie afgehandel nie.
Het n pel wat se aansoeke al by CFR was voor myne by provinsie gekom het en sy aansoeke steeds nie afgehandel nie.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My twee het op dag 81 gegaan na “in preparation for consideration “ ander vriend sin selfde. Ons lisensies het met dieselfde lift opgegaan na CFR toe. Hopelik binne week goedgekeurpwdejager wrote:Myne nou op dag 80 gegaan na "in preperation for consideration"pwdejager wrote: Wed Jul 23, 2025 1:49 pm Myne nou op 76 dae steeds by "Received at licensing office"
Raak nou baie ongeduldig
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Herlisensie vir 9mmP in Gansbaai het 6 dae geneem - dink dis 'n rekord!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Goedegekeur op 25 Julie. 86 besigheids dae.3kus wrote: Wed Jul 23, 2025 9:24 pm Daar is blykbaar oortyd goedgekeur by CFR die maand om op te vang met die agterstallige aansoeke. Na amper 8 weke by Licensing het myne 21/7 beweeg na “In prep for consideration”. Hou goeie moed
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Vars Galjoen het weer die ding gedoen!Viking wrote: Wed Jul 30, 2025 12:19 pm Herlisensie vir 9mmP in Gansbaai het 6 dae geneem - dink dis 'n rekord!
Dit is nou diens.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Gansbaai se DFO is bitter goed. My Pa doen ook sy lisensies daar.
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dag 80 gegaan na "in preperation for consideration"
Dag 82 - APPROVED
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
2 nuwe aansoeke - 92 work days goedgekeur
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Koop julle manne nie bq te veel gewere nie? Apie is alles orite by die huis?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Jy weet mos!! Mammie is kwaad vir so rukkie dan waai dit weer oor sodra jy belowe sy kry ‘n nuwe skottelgoedwasser!Capt. Yoda wrote:Koop julle manne nie bq te veel gewere nie? Apie is alles orite by die huis?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het op die 83ste werkdag na my aansoek ingedien is die sms gekry met die goeie nuus. Lyk my maar die onderliggende boodskap is hier rondom 90dae kry alle papier werk spoed kry by CFR.finch wrote: Wed Apr 23, 2025 11:12 am Jislaaik Jaracallers, ek moet weereens n pluimpie vir Somerset-wes se DFOs gee. Het vanoggend n afspraak 10am vir n nuwe aansoek, ek daag toe op die kop 10am op en daar staan die DFO al by die hek en wag vir my. Ek het 2 ure uitgeboek in my kalender met die hoop dat ek darem na 1 uur klaar kan wees. 22min later stap ek daar uit met my papiertjie wat bewys my aansoek is ingedien en alles afgehandel (nadat hulle nog vinnig n fout op my aansoek vir my uitgewys het en ek dit kon reg maak het). Dis hartseer om te dink dit is eintlik net veronderstel on "Business as usual" te wees, maar ek is nogtans dankbaar dat ek met hierdie groepie mense werk elke keer as ek by Somerset Wes se geweer afdeling instap. Die mense daar staan nie rond nie, die sleutelborde se toetse klap en die papiere word spoedig deur gewerk. Vingerafdrukke is flink en optimaal. Die langste wag is gewoonlik by die betaal punt wat nie deel van die DFOs se verantwoordelikheid is nie.
Nou begin die lang wag vir die res van die proses om uit te speel.
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Myne le steeds by "Received at lisencing section" al verby 90 werks dae. Ek hoop maar erens gebeur iets vinnig.
Hano

