Lisensie aansoeke wagtydperk

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 489
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by pwdejager »

Gebruik ook "Where's my app"

Myne nou op 62 dae steeds by "Received at licensing office"

Ek gaan volgende week jag en wou hom bitter graag inlyf
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 695
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Jaco vdW »

Jaco vdW wrote:Ek het op 11 Maart die aansoek ingegee.
Redelik vinnig na Provinsie gestuur
24 April gestuur na CFR
6 Mei "Sent to licensing section"
34 werksdae sover...
Op dag 80 het die aansoek darem gevorder na “In preparation for consideration”

Op hulle eie tyd


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 695
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Jaco vdW »

Dubbel plasing
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by JAGTERSREG-JRM »

Hano243 wrote: Thu Jul 03, 2025 5:01 pm
Jacques du Plooy wrote: Thu Jul 03, 2025 12:50 pm
Neels Louw wrote: Mon Jun 23, 2025 8:39 pm Kan iemand my se watter App is die beste om jou lisensie proses te monitor?
Ek luister ook.
Where's my app op Android.

My aansoek le op 42 dae steeds by "Send to Licensing Section
Aansoek le 2-3 maande by received at licensing....dis ma hoe hy loop deesdae
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 489
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by pwdejager »

Myne nou op 76 dae steeds by "Received at licensing office"

Raak nou baie ongeduldig
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Ek moet seker op n kol maar gaan vra of myne nie daar erens le nie, is darem al net 8 maande
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by 3kus »

Daar is blykbaar oortyd goedgekeur by CFR die maand om op te vang met die agterstallige aansoeke. Na amper 8 weke by Licensing het myne 21/7 beweeg na “In prep for consideration”. Hou goeie moed


Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by 3kus on Thu Jul 31, 2025 5:57 am, edited 2 times in total.
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by toxicsox »

458WM
Ingedien by Garsfontein 2 Februarie
Lisensie goedgekeur 18 Julie.
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 695
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Jaco vdW »

Ek het op 11 Maart die aansoek ingegee.
Redelik vinnig na Provinsie gestuur
24 April gestuur na CFR
6 Mei "Sent to licensing section"
34 werksdae sover...[/quote]
Op dag 80 het die aansoek darem gevorder na “In preparation for consideration”

Op hulle eie tyd.. en toe kry hulle skielik spoed.
Op die oggend van dag 84 kry ek die sms lisensie is goed gekeur.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Apie »

Ruger 44 Magnum en Tikka 223 CTR goedgekeur na 94 Werksdae


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 489
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by pwdejager »

pwdejager wrote: Wed Jul 23, 2025 1:49 pm Myne nou op 76 dae steeds by "Received at licensing office"

Raak nou baie ongeduldig
Myne nou op dag 80 gegaan na "in preperation for consideration"
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by tau »

My vrek ....

My Nuwe 338 se aansoek is al vanaf Maart in.

My 9mm hernuwing 30 Junie ingegee....vandag goedgekeer.... I don't understand.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Arnold »

Hernuwings word op profinsiale vlak gedoen ...


Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Vleisie »

My 338 se aansoek + bevoegtheid hernuwing is 19/03/25 by DFO in, lisensie is 24/07/25 goedgekeur. Minder as maand by CFR gewees.
Het n pel wat se aansoeke al by CFR was voor myne by provinsie gekom het en sy aansoeke steeds nie afgehandel nie.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Heinds »

pwdejager wrote:
pwdejager wrote: Wed Jul 23, 2025 1:49 pm Myne nou op 76 dae steeds by "Received at licensing office"

Raak nou baie ongeduldig
Myne nou op dag 80 gegaan na "in preperation for consideration"
My twee het op dag 81 gegaan na “in preparation for consideration “ ander vriend sin selfde. Ons lisensies het met dieselfde lift opgegaan na CFR toe. Hopelik binne week goedgekeur
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Viking »

Herlisensie vir 9mmP in Gansbaai het 6 dae geneem - dink dis 'n rekord!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by 3kus »

3kus wrote: Wed Jul 23, 2025 9:24 pm Daar is blykbaar oortyd goedgekeur by CFR die maand om op te vang met die agterstallige aansoeke. Na amper 8 weke by Licensing het myne 21/7 beweeg na “In prep for consideration”. Hou goeie moed


Sent from my iPhone using Tapatalk
Goedegekeur op 25 Julie. 86 besigheids dae.
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Lategan1 »

Viking wrote: Wed Jul 30, 2025 12:19 pm Herlisensie vir 9mmP in Gansbaai het 6 dae geneem - dink dis 'n rekord!
Vars Galjoen het weer die ding gedoen!

Dit is nou diens.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by ruaanb »

Gansbaai se DFO is bitter goed. My Pa doen ook sy lisensies daar.
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 489
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by pwdejager »

pwdejager wrote: Tue Jul 29, 2025 4:19 pm
pwdejager wrote: Wed Jul 23, 2025 1:49 pm Myne nou op 76 dae steeds by "Received at licensing office"

Raak nou baie ongeduldig
Myne nou op dag 80 gegaan na "in preperation for consideration"
Dag 80 gegaan na "in preperation for consideration"

Dag 82 - APPROVED ;D
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Apie »

2 nuwe aansoeke - 92 work days goedgekeur


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Koop julle manne nie bq te veel gewere nie? Apie is alles orite by die huis?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Apie »

Capt. Yoda wrote:Koop julle manne nie bq te veel gewere nie? Apie is alles orite by die huis?
Jy weet mos!! Mammie is kwaad vir so rukkie dan waai dit weer oor sodra jy belowe sy kry ‘n nuwe skottelgoedwasser!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 458
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by finch »

finch wrote: Wed Apr 23, 2025 11:12 am Jislaaik Jaracallers, ek moet weereens n pluimpie vir Somerset-wes se DFOs gee. Het vanoggend n afspraak 10am vir n nuwe aansoek, ek daag toe op die kop 10am op en daar staan die DFO al by die hek en wag vir my. Ek het 2 ure uitgeboek in my kalender met die hoop dat ek darem na 1 uur klaar kan wees. 22min later stap ek daar uit met my papiertjie wat bewys my aansoek is ingedien en alles afgehandel (nadat hulle nog vinnig n fout op my aansoek vir my uitgewys het en ek dit kon reg maak het). Dis hartseer om te dink dit is eintlik net veronderstel on "Business as usual" te wees, maar ek is nogtans dankbaar dat ek met hierdie groepie mense werk elke keer as ek by Somerset Wes se geweer afdeling instap. Die mense daar staan nie rond nie, die sleutelborde se toetse klap en die papiere word spoedig deur gewerk. Vingerafdrukke is flink en optimaal. Die langste wag is gewoonlik by die betaal punt wat nie deel van die DFOs se verantwoordelikheid is nie.

Nou begin die lang wag vir die res van die proses om uit te speel.
Het op die 83ste werkdag na my aansoek ingedien is die sms gekry met die goeie nuus. Lyk my maar die onderliggende boodskap is hier rondom 90dae kry alle papier werk spoed kry by CFR.
User avatar
Hano243
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Hano243 »

Myne le steeds by "Received at lisencing section" al verby 90 werks dae. Ek hoop maar erens gebeur iets vinnig.
Hano
Post Reply