Holster vir .22 Single Action Rewolwer

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 723
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am

Holster vir .22 Single Action Rewolwer

Post by obasch »

Ek is op soek na holsters vir 'n paar single action .22 rewolwers.
Die goed is byna nooit beskikbaar in die handel nie.
Is daar iemand wat vir my kan maak? Tradisionele leer of selfs Kydex sal ook werk.
Uiteraard is dit nie vir EDC nie maar vir dra as coup de grace wapen wanneer ek jag of op die skietbaan.

Ek luister by die radio. :)
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Holster vir .22 Single Action Rewolwer

Post by Fanta300 »

Môre Obasch

Ek het ‘n verskeidenheid ou leer holsters en daar behoort te wees vir .22 rollie. As jy belangstel sal ek hulle gaan uitkrap. As daar is kan jy hulle verniet kry. Sal fotos stuur.
WA my jou nr. 0828729agtagt5
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 723
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am

Re: Holster vir .22 Single Action Rewolwer

Post by obasch »

Ek't reggekom met 'n holster vir een van die rewolwers, dankie Fantie.
Soek nog holster vir 'n Colt Frontier Scout en 'n Ruger Single Six.
Post Reply