Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek is op soek na holsters vir 'n paar single action .22 rewolwers.
Die goed is byna nooit beskikbaar in die handel nie.
Is daar iemand wat vir my kan maak? Tradisionele leer of selfs Kydex sal ook werk.
Uiteraard is dit nie vir EDC nie maar vir dra as coup de grace wapen wanneer ek jag of op die skietbaan.
Ek het ‘n verskeidenheid ou leer holsters en daar behoort te wees vir .22 rollie. As jy belangstel sal ek hulle gaan uitkrap. As daar is kan jy hulle verniet kry. Sal fotos stuur.
WA my jou nr. 0828729agtagt5
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.