Ek het die Lee Auto prime wat ek al baie lank gebruik om large rifle primers te laai sonder enige probleme. Ek het wel nou besef ek kan nie die Small rifle primers laai nie. Dit wil voorkom of die pin te groot is.
So nou is die vraag, moet ek net n nuwe Hand priming tool koop en indien wel, sal die nuwe Lee Auto prime die ding kan doen vir beide LRP en SRP, of is dit tyd om te opgradeer?
Lee Auto Prime
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Lee Auto Prime
As joune dieselfs
de model as myne is, kom hy met verskillende ram pennetjies vir large en small primers.
Ek laai net LRP, en sal vanaand vir jou kyk of ek nog die klein pennetjie het.
PM my solank jou sel nr.
de model as myne is, kom hy met verskillende ram pennetjies vir large en small primers.
Ek laai net LRP, en sal vanaand vir jou kyk of ek nog die klein pennetjie het.
PM my solank jou sel nr.
Last edited by J le Roux on Wed Jan 15, 2025 12:23 pm, edited 1 time in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lee Auto Prime
Hallo JohanJ le Roux wrote: Tue Jan 14, 2025 10:57 am As jounr dieselfse model as myne is kom hy met verskillende ram pennetjies vir large en small primers.
Ek laai net LRP, en sal vanaand vir jou kyk of ek nog die klein pennetjie het.
PM my solank jou sel nr.
Baie dankie vir jou hulp, ek waardeer dit.
Probleem is opgelos.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Lee Auto Prime
Dis nie net die pennetjie wat kleiner is nie. Die pennetjie pas in 'n swart plastiek housing - en die large rifle en small rifle / small pistol is verskillende groottes...
Hierdie tool werk bitter goed en ek gebruik net dit vir my 9mmP herlaai...
Groetnis!
Hein
Hierdie tool werk bitter goed en ek gebruik net dit vir my 9mmP herlaai...
Groetnis!
Hein
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lee Auto Prime
Presies so. Met sy eie grootte spring ek reg onthou.HeinM wrote: Tue Jan 14, 2025 2:50 pm Dis nie net die pennetjie wat kleiner is nie. Die pennetjie pas in 'n swart plastiek housing - en die large rifle en small rifle / small pistol is verskillende groottes...
Hierdie tool werk bitter goed en ek gebruik net dit vir my 9mmP herlaai...
Groetnis!
Hein
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lee Auto Prime
Korrek ja, juis hoekom ek die nuwe Hand primer gekoop het. Was tyd vir n nuwe eenHeinM wrote: Tue Jan 14, 2025 2:50 pm Dis nie net die pennetjie wat kleiner is nie. Die pennetjie pas in 'n swart plastiek housing - en die large rifle en small rifle / small pistol is verskillende groottes...
Hierdie tool werk bitter goed en ek gebruik net dit vir my 9mmP herlaai...
Groetnis!
Hein