Lee Auto Prime

Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Lee Auto Prime

Post by sako 30-06 »

Ek het die Lee Auto prime wat ek al baie lank gebruik om large rifle primers te laai sonder enige probleme. Ek het wel nou besef ek kan nie die Small rifle primers laai nie. Dit wil voorkom of die pin te groot is.
So nou is die vraag, moet ek net n nuwe Hand priming tool koop en indien wel, sal die nuwe Lee Auto prime die ding kan doen vir beide LRP en SRP, of is dit tyd om te opgradeer?
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Lee Auto Prime

Post by J le Roux »

As joune dieselfs
de model as myne is, kom hy met verskillende ram pennetjies vir large en small primers.

Ek laai net LRP, en sal vanaand vir jou kyk of ek nog die klein pennetjie het.
PM my solank jou sel nr.
Last edited by J le Roux on Wed Jan 15, 2025 12:23 pm, edited 1 time in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lee Auto Prime

Post by sako 30-06 »

J le Roux wrote: Tue Jan 14, 2025 10:57 am As jounr dieselfse model as myne is kom hy met verskillende ram pennetjies vir large en small primers.

Ek laai net LRP, en sal vanaand vir jou kyk of ek nog die klein pennetjie het.
PM my solank jou sel nr.
Hallo Johan
Baie dankie vir jou hulp, ek waardeer dit.
Probleem is opgelos. ;D
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Lee Auto Prime

Post by HeinM »

Dis nie net die pennetjie wat kleiner is nie. Die pennetjie pas in 'n swart plastiek housing - en die large rifle en small rifle / small pistol is verskillende groottes...
Hierdie tool werk bitter goed en ek gebruik net dit vir my 9mmP herlaai...

Groetnis!

Hein
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Lee Auto Prime

Post by Lategan1 »

HeinM wrote: Tue Jan 14, 2025 2:50 pm Dis nie net die pennetjie wat kleiner is nie. Die pennetjie pas in 'n swart plastiek housing - en die large rifle en small rifle / small pistol is verskillende groottes...
Hierdie tool werk bitter goed en ek gebruik net dit vir my 9mmP herlaai...

Groetnis!

Hein
Presies so. Met sy eie grootte spring ek reg onthou.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lee Auto Prime

Post by sako 30-06 »

HeinM wrote: Tue Jan 14, 2025 2:50 pm Dis nie net die pennetjie wat kleiner is nie. Die pennetjie pas in 'n swart plastiek housing - en die large rifle en small rifle / small pistol is verskillende groottes...
Hierdie tool werk bitter goed en ek gebruik net dit vir my 9mmP herlaai...

Groetnis!

Hein
Korrek ja, juis hoekom ek die nuwe Hand primer gekoop het. Was tyd vir n nuwe een ;D
Post Reply