Ek is opsoek na .223/.224 cal koeels spesifiek vir n 22 Hornet.As iemand het om te verkoop of weet van n handelaar wat voorraad het,laat weet asb.
Ek is in Bloemfontein
Julian 084 592 6299
Opsoek na .22 Hornet koeels
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
- Reloader422
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri May 22, 2020 3:35 pm
Re: Opsoek na .22 Hornet koeels
Hi Julian
Ek het so rondom 80 van die Sellier & Bellot 45gr punte. Het hulle verlede jaar by Guns & Bows in Stikland, Kaapstad gekoop.
Hulle is joune as jy hulle soek. Reël net die koerier.
Vriendelike groete
Pieter
Sent from my SM-A526B using Tapatalk
Ek het so rondom 80 van die Sellier & Bellot 45gr punte. Het hulle verlede jaar by Guns & Bows in Stikland, Kaapstad gekoop.
Hulle is joune as jy hulle soek. Reël net die koerier.
Vriendelike groete
Pieter

Sent from my SM-A526B using Tapatalk
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Opsoek na .22 Hornet koeels
Baie dankie Pieter. Ek sal hul neem.ek maak kontak en reel vir courier
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Opsoek na .22 Hornet koeels
Naandsê,junglejulian wrote: Wed Aug 14, 2024 8:39 pm Baie dankie Pieter. Ek sal hul neem.ek maak kontak en reel vir courier
Ek het amper 'n vol pakkie 45gr .223 Sierra's.
Groete
Ockert
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Opsoek na .22 Hornet koeels
Ockert baie dankie.ek gaan eers die koeels van pieter probeer maar sal jou kontak as hul nie wil skiet in die geweer nie
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Opsoek na .22 Hornet koeels
Junglejulian,
Ons het hierdie week wat verby is 6 rooibokke geskiet met my Hornet as deel van ñ uitdun operasie. Almal was kopskote en maksimum afstand was 60m.
Ek het ook lank gesoek na punte. Ek het toe met Peter Sutton gepraat van Viper Bullets. Hy het vir die uitdun werk 38gr Bush Gold aanbeveel. WAT Ń PUNT!! Ek sal nooit weer iets anders skiet nie. My Winchester Mod 43 klawer met daai punte op 50m. Elke bok wat geskiet was, was op slag dood, behalwe vir 1 bok, was daar geen massiewe skade aan die koppe nie. Die ingangs en uitgangs wonde is dieselfde grootte, maar van die brein is niks oor nie.
Dit is ñ lieflike punt en daai patrone lyk sommer kordaat met daai punte in. Oorweeg dit dalk ook.
Groete
Johann

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Opsoek na .22 Hornet koeels
Wees versigtig vir kopskote met monolietiese punte. N Vmax is maar altyd beter vir kop skoteJohann Marais wrote: Sun Sep 01, 2024 10:27 pm Junglejulian,