Nog nuweling
-
Wimpie le Roux
Nog nuweling
Goeie dag
Ek is deur Gerhard Delport voorgestel aan die forum, ek het al so een of twee diertjies in my lewe gejag.
Ek hoop om baie nuwe inligting by julle te kry.
Ek skiet
CZ 9mmP
22 Hornet Savage met Lynx 3-9x42
338 Lapua Sako TRG-S met Leopold VX3 4.5-12x50

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Nog nuweling
Welkom Wimpie,
Jy gaan dit geniet hier...
Jy gaan dit geniet hier...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Nog nuweling
Welkom Wimpie.
As ek kyk na jou arsenaal wil jy groot goed ver doodskiet!
En klein goedjies naby!
Geniet dit!
As ek kyk na jou arsenaal wil jy groot goed ver doodskiet!
En klein goedjies naby!
Geniet dit!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nog nuweling
Welkom en geniet hom soos jy daai TRG geniet 
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
-
Wimpie le Roux
Re: Nog nuweling
Dankie
Die manne/dames en sagteres moet maar weet ek het 'n pittige humor sin so wees gewaarsku LEES MOOI voor jy rooi raak LOL
Ek glo ek gaan julle geselskap geniet.
PS Ek het TRG-S dis die jag geweer nie die sniper nie, ander sneller en kolf dis omtrek al verskil.
Juis besig om paar punte in te druk gaan heel moontlik die naweek oes, so 270 Blesse moet af.

- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Nog nuweling
Welkom Wimpie!!
So van "punte" indruk gepraat, onthou net om koe?ls ook in te druk
(met absolute erkenning aan Gerard se moedelose pogings
)
So van "punte" indruk gepraat, onthou net om koe?ls ook in te druk
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Wimpie le Roux
Re: Nog nuweling
Madako dankie vir die regstelling maar met die ding van my maak dit nie saak wat ek indruk nie hy skiet raak en dood

Die manne sal maar moet gewoond raak aan my punte LTL
Taar as ek Gerard se produk gebruik in my 338 Lapua sal ek die 200gr HV koeels gebruik met 95gr S385 en dit teen so 3250ft/sec skiet, primer maak nie veel verskil op my geweertjie nie

Last edited by Wimpie le Roux on Wed Sep 14, 2011 11:31 am, edited 1 time in total.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Nog nuweling
Wimpie le Roux wrote: Madako dankie vir die regstelling maar met die ding van my maak dit nie saak wat ek indruk nie hy skiet raak en dood![]()
![]()
Die manne sal maar moet gewoond raak aan my punte LTL
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!