Nog nuweling

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Wimpie le Roux

Nog nuweling

Post by Wimpie le Roux »

Goeie dag

Ek is deur Gerhard Delport voorgestel aan die forum, ek het al so een of twee diertjies in my lewe gejag.

Ek hoop om baie nuwe inligting by julle te kry.

Ek skiet

CZ 9mmP
22 Hornet Savage met Lynx 3-9x42
338 Lapua Sako TRG-S met Leopold VX3 4.5-12x50
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nog nuweling

Post by Gerhard »

Welkom Wimpie,

Jy gaan dit geniet hier...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Nog nuweling

Post by Vosman »

Welkom Wimpie.
As ek kyk na jou arsenaal wil jy groot goed ver doodskiet!
En klein goedjies naby! ;D
Geniet dit!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nog nuweling

Post by BLOK »

Welkom en geniet hom soos jy daai TRG geniet ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Nog nuweling

Post by Lourens »

Welkom hier Wimpie!!
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
herley

Re: Nog nuweling

Post by herley »

Welkom Wimpie, hoop jy geniet dit hier ;D
Wimpie le Roux

Re: Nog nuweling

Post by Wimpie le Roux »

Dankie

Die manne/dames en sagteres moet maar weet ek het 'n pittige humor sin so wees gewaarsku  LEES MOOI voor jy rooi raak LOL

Ek glo ek gaan julle geselskap geniet.

PS Ek het TRG-S dis die jag geweer nie die sniper nie, ander sneller en kolf dis omtrek al verskil.

Juis besig om paar punte in te druk gaan heel moontlik die naweek oes, so 270 Blesse moet af.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nog nuweling

Post by DawieKotze »

Welkom Wimpie!!

So van "punte" indruk gepraat, onthou net om koe?ls ook in te druk  ;D ;D (met absolute erkenning aan Gerard se moedelose pogings  :angel: )
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Wimpie le Roux

Re: Nog nuweling

Post by Wimpie le Roux »

Madako dankie vir die regstelling maar met die ding van my maak dit nie saak wat ek indruk nie hy skiet raak en dood ;D ;D ;D

Die manne sal maar moet gewoond raak aan my punte LTL

Taar as ek Gerard se produk gebruik in my 338 Lapua sal ek die 200gr HV koeels gebruik met 95gr S385 en dit teen so 3250ft/sec skiet, primer maak nie veel verskil op my geweertjie nie
Last edited by Wimpie le Roux on Wed Sep 14, 2011 11:31 am, edited 1 time in total.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nog nuweling

Post by DawieKotze »

Wimpie le Roux wrote: Madako dankie vir die regstelling maar met die ding van my maak dit nie saak wat ek indruk nie hy skiet raak en dood ;D ;D ;D

Die manne sal maar moet gewoond raak aan my punte LTL
;D ;D
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Corumana

Re: Nog nuweling

Post by Corumana »

Welkom hier.
Post Reply